uk

RSG

RSG Sport

Sports AF ↓ Епізодів: 394

'n Opsomming van die dag se sportgebeure.

Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.rsg.co.za

Автор

RSG

Категорія

Sports

Сайт подкасту

www.rsg.co.za

Останній епізод

3 жов 2026

Де слухати?

Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаром

Подкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти

Завантажити з Google Play Встановіть безкоштовно Android майже 10 млн завантажень · рейтинг 4,8 iOS незабаром

Епізоди

Koffiesport 29 Augustus 2026 29.08.2026

'n Samevatting van die week se sportgebeure deur afgetrede predikant, Dave Strydom, met 'n effense tong-in-die-kies-benadering.

Sporttrivia: Eeerste wêreldtitelboksgeveg in SA 29.08.2026

Heinrich Schulze vertel van die eerste wêreldtitelboksgeveg in Suid-Afrika op 4 September 1937 tussen Petey Sarron en Freddie Miller.

Die droommyl (Deel 1) 22.08.2026

Sydney Maree het sy eerste droommyl in 1987 gehardloop toe hy nog op skool was - 3:57.9. Sy beste tyd stel hy in 1981 op - 3:48.83. Hy is steeds die enigste gebore Suid Afrikaner wat die myl onder 3:50 kon hardloop. Wat is ’n droommyl, en waarom is dit so ’n besonders? Die Dagbreek-straatmyl vind op Woensdag 7 Oktober in Victoriastraat, Stellenbosch, plaas. Daar is sewe wedlope met 17 afdelings, e...

Tussen die sportblaaie: TRUE GENIUS 22.08.2026

Heinrich Schulze blaai deur Wayne Barton se boek, TRUE GENIUS: GEORGE BEST - THE GAMES, THE GOALS, THE GLORY. THE COMPLETE UNTOLD STORY.

Sporttrivia: Mayo se vloek 15.08.2026

Heinrich Schulze vertel van die 75-jaar lange vloek wat op die Gaeliese voetbalspan van Mayo gerus het.

Tussen die sportblaaie: CRICKET IN AN UMPIRE’S ORBIT 08.08.2026

Heinrich Chulze blaai deur Telford Vice se boek, CRICKET IN AN UMPIRE’S ORBIT: MARAIS ERASMUS - THE ROCK ‘N ROLL YEARS.

Sporttrivia: Rubyspelende politici 01.08.2026

Heinrich Schulze vertel van politici wat rugbyspelers was.

Tussen die sportblaaie: TROMP-OP RUGBY 25.07.2026

Heinrich Schulze blaai deir Gerrit Pool se boek, TROMP-OP RUGBY.

Sporttrivia: Sokker Wêreldbekertrofees 18.07.2026

Heinrich Schulze kyk na die geskiedenis van die twee trofees, wat die afgelope 94 jaar by die Sokker Wêreldbekereindrondte op die spel was.

Tussen die Sportblaaie: RORY 11.07.2026

Heinrich Schulze blaai deur Alan Shipnuck se boek RORY: THE HEARTACHE AND TRIUMPH OF GOLF’S MOST HUMAN SUPERSTAR.

Sporttrivia: Eusébio da Silva Ferreira 04.07.2026

Heinrich Schulze praat oor die Portugese speler wat die meeste doel by Sokker Wêreldbekers aangeteken het.

Tussen die sportblaaie: RUNNING AFRICA 27.06.2026

Heinrich Schulze blaai deur Keith Boyd se boek, RUNNING AFRICA: CAPE TO CAIRO – A JOURNEY OF HEART AND HOPE.

Sporttrivia: Maritz Wessels 20.06.2026

Heinrich Schulze vertel van Maritz Wessels, 'n Kanadese toetsrugbyspeler van Ventersburg.

Tussen die sportblaaie: THE MBAPPÉ PROJECT 13.06.2026

Heinrich Schulze blaai deur Philippe Auclair se boek, THE MBAPPÉ PROJECT: MAKING A SUPERSTAR.

Sporttrivia: Koos Engelbrecht 06.06.2026

Heinrich Schulze vertel van Lang Koos Engelbrecht, die kaalvoet hoogspringer van Gobabis.

Tussen die sportblaaie: ATTACKING THE SPACE 30.05.2026

Heinrich Schulze blaai deur Sam Larner se boek, ATTACKING THE SPACE: INSIDE RUGBY’S TACTICAL AND DATA REVOLUTION.

Sporttrivia: Hibriede rugbyspelers 23.05.2026

Heinrich Schulze sê hibriede rugbyspelers is so oud soos die rugbyberge.

Tussen die sportblaaie: GETTING BACK ON THE BIKE 16.05.2026

Heinrich Schulze blaai deur Cathy Carstens se boek, GETTING BACK ON THE BIKE: A JOURNEY OF GRIT, GRACE AND RISING UP AGAIN.

Sporttrivia 9 Mei 2026 09.05.2026

Heinrich Schulze vertel van die vroeë rugbypionier van Pretoria, Joe “Birdie” Partridge.

Tussen die sportblaaie 2 Mei 2026 02.05.2026

Heinrich Schulze blaai deur Carlo Ancelotti se boek, THE DREAM: BREAKING CHAMPIONS LEAGUE RECORDS.

Sporttrivia 25 April 2026 25.04.2026

Heinrich Schulze kyk na die ryke geskiedenis van die Harlekyne Sportklub in Pretoria.

Tussen die sportblaaie 18 April 2026 18.04.2026

Heinrich Schulze blaai deur Simon Lazenby se boek, PRESSURE: HOW THE PEOPLE WHO POWER FORMULA 1 THRIVE AT THE LIMITS deur Simon Lazenby

Sporttrivia 11 April 2026 11.04.2026

Heinrich Schulze kyk na die verskynsel dat van die voorste sokkerlande soms nie vir die Wêreldbekereindronde kwalifiseer nie.

Tussen die sportblaaie 4 April 2026 04.04.2026

Heinrich Schulze blaai deur die voormalige All Black-afrigter, Ian Foster, se boek, LEADING UNDER PRESSURE: MY STORY.

Sporttrivia 28 Maart 2026 28.03.2026

Heinrich Schulze praat oor die Inligtingskandaal en dr. Eschel Roodie se sportloopbaan.

Слухайте подкаст RSG Sport у Replaio

Радіо та подкасти в одному застосунку - безкоштовно й без реєстрації. Встановіть уже сьогодні та не пропустіть запуск

Завантажити з Google Play

Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали