Radio Tygerberg 104FM
Radio Tygerberg 104FM
Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.
Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.radiotygerberg.co.za
Автор
Radio Tygerberg 104FM
Категорія
Сайт подкасту
Останній епізод
15 жов 2026
Де слухати?
Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаромПодкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти
Епізоди
DR NATHI PHILLANDER - GOD ONTHOU ONS DIENS 21.09.2026 20:13
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
MOTIVEERING MAANDAG | Tracey Lange 21.09.2026 2:49
Maandag Motiveering
Lynette Beer - SPREUKE 22:6 21.09.2026 1:57
Leer ’n jongmens om die regte pad te kies, en wanneer hy eendag oud is, sal hy nie daarvan afwyk nie. SPREUKE 22:6 NLV
DS TROMP - DIE DOOD IS N WERKLIKHEID 20.09.2026 32:33
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
NUWE MÔRE | Geloofs Recharge 19.09.2026 2:44
Luister na Nuwe Môre met Charl Havenga elke oggend tussen 5 en 6 op Radio Tygerberg 104FM
NUWE MÔRE | Saterdagoggend Boodskap 19.09.2026 4:12
Luister na Nuwe Môre met Charl Havenga elke oggend tussen 5 en 6 op Radio Tygerberg 104FM
ALLES WAT LEKKER IS - Napier Deel 02 18.09.2026 9:29
Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.
Gerald Peterson - SPREUKE 10:10 18.09.2026 1:40
Hy wat skelmstreke uitdink, veroorsaak moeilikheid. Hy wat aanhou onsin praat, kom self tot ’n val. SPREUKE 10:10 NLV
NUWE MÔRE | Die Goeie Ou Dae 18.09.2026 3:16
Moenie bly in die goeie ou dae nie | Luister na Nuwe Môre met Charl Havenga elke oggend tussen 5 en 6 op Radio Tygerberg 104FM
PAST ERNIE DE MEYER - WANDEL IN VRYHEID 17.09.2026 19:52
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Mariette Loubser - SPREUKE 12:25 17.09.2026 1:47
Bekommernis in die hart van 'n mens druk dit neer, maar 'n vriendelike woord vrolik dit op. SPREUKE 12:25 AFR53
PAST KOBUS BRONKHORST 16.09.2026 24:38
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Boekrak met Ingrid Venter 16.09.2026 9:04
Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
IN DIE KLASKAMER | Dr. Taljaard 16.09.2026 13:09
Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.
Clement Martin - SPREUKE 19:21 16.09.2026 2:02
’n Mens kan hoeveel planne maak, maar op die ou einde gebeur wat die Here besluit het. SPREUKE 19:21 NLV
DS TERTIUS - DIE REIN PLEK 15.09.2026 24:48
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
LUNCH MET GERALD | GESONDHEIDSFOKUS - Dimensie - Wie versorg die versorger 15.09.2026 12:12
GESONDHEIDSFOKUS
Lorriaan du Plessis - SPREUKE 17:17 15.09.2026 2:34
Op ’n vriend se lojaliteit kan jy altyd reken. Jou broer is gebore om jou te help wanneer daar probleme is. SPREUKE 17:17 NLV
Henry Pike - SPREUKE 16:18 NLV 14.09.2026 2:51
Hoogmoed lei tot ondergang. Hooghartigheid kom net voor die val. SPREUKE 16:18 NLV
PAST KOBUS BRONKHORST - KIES GELOOF BO VREES 13.09.2026 22:54
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
LUNCH MET MICHELLE | Michelle gesels met Yolandi Farham 12.09.2026 15:43
Michelle Sieberhagne gesles met Yolandi Farham, Uitgewersdirekteur vir Afrika by Oxford University Press Suid-Afrika oor Internasionale geletterdheidsdag.
ALLES WAT LEKKER IS - Napier Deel 01 11.09.2026 9:07
Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.
DIE REAL BRÊKFIS | Deon Meiring 11.09.2026 8:23
Die Real Brêkfis gesels met Deon Meiring oor sy nuwe enkelsnit, As ek eerlik is.
Charl Havenga - SPREUKE 13:20 11.09.2026 2:18
Hy wat met wyse mense meng, verkry self ook wysheid. Meng jou met dwase en jy word self soos hulle. SPREUKE 13:20
PAST ERNIE DE MEYER - SOEK DIE HERE MET JOU HELE HART 10.09.2026 19:46
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Схожі подкасти
Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали