Radio Pulpit
Perspektief
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.radiopulpit.co.za
Автор
Radio Pulpit
Категорія
Сайт подкасту
Останній епізод
30 вер 2026
Де слухати?
Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаромПодкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти
Епізоди
Konflik in internasionale politiek 23.10.2024 47:34
Jannie Pelser tesame met Prof Pieter Duvenhage, Prof Andre Duvenhage en Prof Jannie Rossouw bring perspektief oor die konflik wat tans in internasionale politiek heers Perspektief
Hoort 'n program oor politiek in die geselskap van Christene? 16.10.2024 51:19
Jannie Pelser gesels met Prof Andre Duvenhage, Dr Pieter Mulder en Dr Theuns Eloff oor hoekom sou politiek op 'n stasie soos Radio Kansel kan tuiskom? Perspektief
Globale konflik en 'n moontlike 3de wêreld oorlog? 09.10.2024 46:11
Jannie gesels vanoggend met Antonie van Niekerk, Prof Abel Esterhuyse en Jaco Kleynhans oor die kwessie van globale konflik, 'n moontlike 3de wêreld oorlog en die rol wat Suid-Afrika daarin kan speel Perspektief
100 dae van die bestaan van die Regering vir Nasionale Eenheid 02.10.2024 51:03
Jannie gesels vanoggend met Roland Henwood, Raymond Willemse en Prof Theo Venter oor die 100 dae van bestaan van die Regering vir Nasionale Eenheid Perspektief
79ste Verenigde Nasies Vergadering 25.09.2024 49:51
Jannie Pelser gesels vanoggend met Prof. Dirk Kotzee, Prof. Antonie van Niekerk en Prof Andre Duvenhage oor die 79ste Verenigde Nasies vergadering wat tans in New York plaasvind Perspektief
Die Bela Wet en Suid Afrika se onderwys 18.09.2024 54:14
Jannie Pelser gesels saam met Dr. Oscar van Heerden, Paul Sauer en Dr. Johane van der Merwe oor die Bela Wet en die invloed daarvan op Suid Afrika se onderwys Perspektief
Trump v Harris - kenners gesels 11.09.2024 53:34
Proff. Theo Venter, Pieter Duvenage en Gert vd Westhuizen gesels oor die nuutste verwikkelinge aan die nuusfront. Perspektief
Die gees van die antichris reeds in die kerk werksaam? 04.09.2024 54:09
Dr Nioma Venter, ds Carel Jansen en prof. Wim Dreyer gesels oor die stand van die kerk midde gereelde kritiek vanuit verskeie oorde. Perspektief
Aan wie behoort Afrikaans dan en van wie is dit die onderskeidende kenmerk ? Perspektief doen navraag 28.08.2024 52:56
Prof. Wannie Carstens, Barend la Grange en Pieter Malan in gesprek met Jannie Pelser n.a.v. lewende debatvoering in die media oor Afrikaans, Afrikaners en Suid-Afrikaners Perspektief
Die bedanking van Floyd Shivambu onder die soeklig 21.08.2024 49:36
Proff. Theo Venter, Hein Willemse en Roland Henwoord gesels oor die implikasie van Floyd Shivambu se bedanking uit die EFF en aansluiting by die MKP. Perspektief
Die verwaarlosing van bejaarde persone in Suid-Afrika onder die soeklig 21.08.2024 49:17
Prof. Mariette vd Merwe, Albin Bowler en Alwina Faro gesels oor die verwaarlosing en selfs mishandeling van sg bejaarde persone in Suid Afrika Perspektief
Nasionale dialoog onder die soeklig 14.08.2024 52:10
Proff. Christo vd Rheede, Dirk Kotze en Andre Duvenhage gesels oor die voorgenome nasionale dialoog wat deesdae in die branding is. Perspektief
Christene Reageer op Kontroversiële Olimpiese Voorstellings in Frankryk 31.07.2024 52:48
Sekere voorstellings by die Olimpiese spele in Frankryk het Christene warm onder die kraag. Prof. Hennie Stander, Neels Jackson en Dr. Johan Pienaar gee hul mening oor Christene se ongemnak met sekere voorstellings by die Spele in Frankryk Perspektief
Moraliteit en die gebrek daaraan in die SA konteks onder die loep. 10.07.2024 53:23
Prof. Hein Willemse, drr. Jeanette de Klerk-Luttig en Braam Hanekom gesels oor die uitdagings wat ons in Suid-Afrika beleef rondom moraliteit, waardes,ens. Perspektief
Is Suid-Afrika in die begin van `n nuwe heilsame era? 03.07.2024 50:19
Perspektief gesels met Prof. Andre Duvenhage, Mnr.e Hermann Pretorius en Pieter Malan Perspektief
Gert van der Westhuizen, Proff. Theo Venter en Christo van der Rheede gesels oor die kabinets-aankondiging. 26.06.2024 51:57
Die einde van Beeld en Rapport as gedrukte koerante in die spervuur. Perspektief
Perspektief gesels met Proff.Christi vd Westhuizen,Andre Duvenhage en dr Oscar van Heerden 19.06.2024 53:00
Wat hou die toekoms vir ons in teen die agtergrond van politieke verwikkelinge veral rondom die MK party Perspektief
Perspektief 12 Junie 12.06.2024 53:47
12 Junie Perspektief gesels met Perspektief
Aan die vooraand van die parlementsopening 12.06.2024 53:47
Proff Andre Duvenhage en Amanda Gouws asook Dawie Boonzaaier deel hul menings oor die pad vorentoe Perspektief
Dr. Theuns Eloff, Gert vd Westhuizen, Prof..Pieter Duvenage - enkele dae voor die verkiesing. 03.06.2024 53:08
Voorverkiesingsgedgates - Prof. Pieter Duvenage, Dr. Theuns Eloff en Gert vd Westhuizen gesels voor verkiesingspraatjies. Perspektief
Stemdag - lof en aanbiddingsdag. Geniet die bydraes van dr Isak Burger, Prof. Johan vd Merwe en Prof. Rothney Tshaka. 29.05.2024 38:47
Proff. Johan vd Merwe, Rothney Tshaka en dr Isak Burger deel gedagtes oor n lewe van lof en aanbidding. Perspektief
SenzaniNa - what have we done. Hoor die stem van die Palestyne ook raak. 15.05.2024 57:54
Die hartseer gebeure in die konflik tussen Israel en die Palestyne verwys. Ds. Riaan de Villires en ds. Rene August deel hul indrukke van `n besoek aan Bethlehem gedurende Kersfees 2023 Perspektief
Meningspeilings - voorspellings of gissing? 08.05.2024 51:12
Prof. Dirk Kotze, drr. Roland Henwood en Pieter Mulder gesels oor Ipsos se meningspeiling. Perspektief
Dertig jaar van demokrasie - wat lê voor? 01.05.2024 52:48
Prof. Andre Duvenhage, dr. Oscar van Heerden en mnr. Dawie Roodt gesels oor dertig jaar van die demokratiese bestel in Suid-Afrika en vorentoe. Perspektief
Afrikaners vra `n kultuurverdrag met die owerheid - Proff. Jannie Rossouw, Piet Croucamp en Mnr. Jan Bosman in gesprek. 26.04.2024 52:29
Afrikaners bevestig dat julle n besliste rol wil speel in die toekoms van Suid-Afrika en wil `n sg. kultuurverdrag met die owerheid sluit. Jan Bosman, Piet Croucamp en Jannie Rossouw gesels openhartig en direk. Perspektief
Схожі подкасти
Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали