Magalies Afrikaanse Podcast
Magalies Potgooi
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se storiesPop - Flieks, TV stories, etcKletsBotBoks - Debatte tussen twee ChatbotsKommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.comKategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py
Author
Magalies Afrikaanse Podcast
Category
Podcast website
Latest episode
11 лип 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
[156] Boekklub: Orwell se 1984 (met Philip Venter) 05.08.2025 48:04
Rudolph gesels met Philip Venter oor George Orwell se 1984 asook kortliks oor Animal Farm. 00:00; Inleiding 02:40; Boek setting & idees en vandag se toepassing 05:26; Newspeak, Thoughtcrime, Doublethink, Unperson 28:29; Orwell se waarskuwing 35:43; Taal Beheer vs Ontwikkeling 41:54; Einde (Spoiler Alert!)
[155] Klets: Sensasies: Gaap ansteeklikheid, nies, jeuk, naar... 29.07.2025 57:23
...sommiges van hulle is taboes! 00:00; Volgende boekklub en Toring van Babel 07:22; Nies 15:51; Jeuk ( en Happy Hormone ) 25:17; Masseur kop en oë 31:02; Sensasies in sport 41:49; Ontladings trio 49:48; Sjokbeentjie, gaap, endorfien 52:54; Gaap aansteek en naarheid
[154] Waar kom materie vandaan? 22.07.2025 49:08
Wat is materie? Waar kom dit vandaan? Wat beteken E = mc²? Wat beteken dit dat energie nie geskep of vernietig kan word nie? 00:00; Nonsens praat 04:49; Waar kom materie vandaan? 13:06; Einstein se E = mc² 28:07; Die geboorte van 'n partikel 34:38; Oerknal (Big Bang) en onstaan van materie en kompleksiteit 41:19; Opsomming
[153] Klets: Nommer 3 is die coolste nommer 15.07.2025 52:33
Is jy 'n nerd soos ons? Ek hoop so want vandag is die nerdste episode ooit. Ons praat oor die nommer 3 en hoe awesome dit is. Dis 'n lekker klets sessie met baie gebabbel oor nommers, Mexican standoff, Rock-paper-scissors (en watse tegnieke jy kan gebruik om te wen), klankgolwe en meer. Komaan, aanvaar jy is 'n geek en join ons. 00:00; Inleiding 05:26; Nommer 0 en 1 15:39; Nommer 2 17:40; Nommer 3...
[152] Hoe jou taal jou menswees beïnvloed 08.07.2025 55:22
00:00; Inleiding (Klets) 04:22; Verskil tussen Groot en Great 08:49; Zeugma & Lingustiese Determinisme 16:36; Speel - 1 woord, baie gebruike 21:34; Taal wat nie 'n woord het vir... 34:42; Studies as bewys; Geen "speel" in Chinees 43:54; DIE Maan vs baie mane; Baie woorde vir sneeu ; Manlike vs Vroulike 50:22; Emosie woorde
[151] Klets: Passie vd Tour de France (en hoe dit werk) - met Jan Hugo 30.06.2025 59:41
Rudolph en Jan Hugo (The Relocated South African Podcast) deel hulle passie oor Le Tour en help so bietjie om dit te verstaan 00:00; Inleiding 03:13; Ervaring as toeskouer, stats, geskiedenis 12:14; Wie wen? Verskillende klassifikasies 22:50; Spanne en Lande 28:52; Jan se eie ondervindinge en span busse 34:27; Breakaway, en Stage dinamika 44:30; Underdogs, Suid Afrika en Stage soorte 55:35; Afslui...
[150] 10 breinkrappers oor die raaisel van bewussyn 24.06.2025 1:09:06
Ons vrae 10 oor bewussyn om ons idees daaroor te toets; 00:00:00; Intro 00:05:05; (1) Ander konfigurasies van materie 00:09:39; (2) Aksie/Reaksie nodig? 00:14:07; (3) Moet daar gedrag wees? 00:19:58; (4) Bewussyn buite breine? 00:24:04; (5) Is dit net aan of af? 00:34:47; (6) Geheue noding? 00:42:14; (7) Self is net nog 'n gevoel 00:47:57; (8) In lyn met realiteit? 00:55:26; (9) Ander dele in...
[149] Komediante, Kundiges en Kwakke: ’n Krioel van opinies 17.06.2025 1:02:52
Vrye spraak, kundiges, kopkrap oor wie jy moet glo... Luister ons vir daai cool ou - Joe Rogan? Moet jy maar eerder jou eie huiswerk doen? Moet ons almal met 'n opinie toelaat om te sê wat hulle wil, of gaan dit mense van die wal tot in die sloot help? Hoe kan instansies weer mense se vetroue kry? 00:00:00; Intro 00:03:37; COVID Lab leak 00:07:11; Instansies vertroue verloor 00:12:23; Alternat...
[148] Wat is 'nou'? 10.06.2025 1:14:16
Hoe lank is 'n enkele oomblik? Is sekere oomblike langer as ander? Evert en sy buddy Grok het vir ons navorsing gedoen. 00:00:00; Intro 00:02:47; Space Update 00:10:23; Hoe lank is nou? 00:18:58; Ander truuks op jou oë 00:25:16; Alweer jouself gebrand? 00:30:42; Binding effekte in brein 00:33:25; VR eksperimente & netwerk games 00:37:13; Sintuig prioritiseering 00:38:00; Die oog is 'n slegte ontwe...
[147] Mandela, Streisand en ander beweerde effekte 03.06.2025 49:56
Ons praat oor 'n paar beweerde effekte wat mens kan koppel aan celebrities. 00:00; Intro 01:42; Kevin Bacon & 6 grade van skeiding 12:48; Mandela effek 19:10; Gaslighting, CSI en Rashomon effekte 25:00; Striesand effek 31:00; Nicolas Cage & valse korrelasies 47:25; Opsomming Cage & ander korrelasies: https://tylervigen.com/spurious-correlations
[146] Is daar 'n Multiverse ? (Tobie vs Rudolph) 27.05.2025 55:13
Ons bespreek die idees van episode 142 - Superposisie bietjie verder. En daar begin Tobie en Rudolph te fight oor die bestaan van 'n multiverse... Eksperimente op groter skaal: https://www.sciencedaily.com/releases/2010/03/100311092429.htm
[145] Hensoppers: Korea (met David White) 20.05.2025 52:06
Ons praat lekker met David or die lewe in Suid-Korea
[Bonus] Pop! Wat is Eurovision? 19.05.2025 14:29
Die jaarlikse Olimpiese spele van musiek - Eurovision, het die naweek in Switserland plaasgevind. Ons klets kortliks daaroor. https://en.wikipedia.org/wiki/Eurovision_Song_Contest Evert se top EV songs: De la capat Slavic girls Molitva
[144] Kerk vs Staat: Heroriënteringsterapie (met Dewald & Hugo) 14.05.2025 1:13:26
Het Australië se state (en selfs Suid-Afrika) die kerk verbied om vir mense te bid in die naam van seksuele heroriënteringsterapie? Het die staat die reg om in te meng in die kerk se reëls ter wille van die beskerming van individue? Ons bespreek die saak met Dewald en Hugo.
[143] Klets: Lekker Lipsalf & ander confessions 06.05.2025 52:54
Fesshole episode nommer 3. Lekker rustige episode.
[142] Superposisie 30.04.2025 1:02:46
Die viermanskap probeer die groot raaisels van Kwantumfisika verstaan
[141] Hensopper Portugal (Jan Hugo - The Relocated South African) 22.04.2025 1:00:33
Ons praat met Jan Hugo wat in Portugal bly en wat die splinternuwe podcast The Relocated South African hardloop https://open.spotify.com/show/5S02j5hf8iZNa3aKU1tHZw
[140] Pop! Severance 16.04.2025 50:37
Die viermanskap van die Magalies Potgooi bespreek TV reeks Severance. Ons gaan ook bietjie in die filosofie aspekte in.
[139] Pop! Spaceman 09.04.2025 29:29
Kort episode vandag - Adam Sandler se verrassended serious space fliek. Ons doen geen analise van die movie nie - net 'n lekker klets en vinnige bekendstelling vir die wat dit nog nie gekyk het nie.
[138] Boekklub: Nexus - die groot AI gevaar (met Tersia) 02.04.2025 1:19:15
Yuval Noah Harari se boek Nexus word bespreek, asook sy stellings oor die gevare van KI (AI). Susan Gerbic: https://www.youtube.com/watch?v=ZByPi3Rjhmk Tersia se ander projekte: Free Thought Hour: https://www.youtube.com/c/FreeThoughtProductions Kruisvry: https://www.youtube.com/@Kruisvry
[137] KletsBotBoks: Die Siel en ander metafisiese sake 26.03.2025 58:37
Ons span ChatGPT en Grok in om te debatteer oor metafisiese stellings uit geloof. Dit was groot pret. Jammer vir die klankgehalteprobleme op sekere plekke
[136] Pop! Simba se twak en ander fliek-tropes 19.03.2025 1:00:58
Ons praat oor tropes in flieks en Evert vertel ons hoekom hou hy nie van The Lion King nie. Francois se Phishing Quiz: https://phishingquiz.withgoogle.com/
[Bonus] Space nuus #3 16.03.2025 28:05
Ons gee 'n opdatering op: - SpaceX super heavy vlug 7 & 8 - Blue Origin se eerste New Glenn vlug - RocketLab en FireFly se klein rockets - FireFly en Intuitive Machines se maan landings
[135] Skeptisisme - teenmiddel vir alien stories & ander twak 12.03.2025 50:41
Welkom, ons praat oor so paar idees oor skeptisisme.
[134] Maga-lies: Trump en tribulasies 05.03.2025 1:07:24
Rudolph en Evert kan hulself nie help nie en praat oor die onlangse verandering in die politieke landskap van die VSA. As jy moeg raak, spring na die laaste 5 minute toe of so waar ons darem tot een of ander gevolgtrekking kom.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.