Annemie Ress

Afrikaans Vandag met Annemie

Society AF ↓ 439 episodes

Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

Author

Annemie Ress

Category

Society

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

10 лип 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Завантажити з Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Wat op aarde is Taalkas Aan? 10.07.2026

Kom vind uit wat die nuwe fokus van Afrikaans Vandag is - wat is Taalkas Aan? Kom gesels saam oor die hart van Afrikaans, maak nie saai waar jy in die wereld is nie!

Wie onthou nog vir Siener van Rensburg 19.11.2025

Stefan lees bietjie verder voor uit die boek - Spieelbeeld Oorlog - so interessant, beide die taal en die voorlees

Spieelbeeld Oorlog - terug in tyd en hoe dingen verander het. 19.11.2025

Weer 'n interessante voorleing deur Stefan uit die boek van Pieter W Grobbelaar

Philip Henn Opera Tribute 17.11.2025

Phillip en ek gesels bietjie opera herinneringe ... Opera 101

A tribute aan Phillip Henn - 500 Myl Kuier 17.11.2025

Ek gesels met Phillip oor alles van sy boek, tot movies en meer

Gee vir my daai Huisgenoot, Sarie of Rooi Rose! 27.08.2025

'n Kort stukkie oor Afrikaanse tydskrifte

Antjie, Pyrex en Toegangklikheid 13.08.2025

Uiteindelik kuier Stefan, Carien en ek weer saam

Van Griet en Griekwa Afrikaans 26.07.2025

Ek het Griet weer gelees en leer ook bietjie oor Griekwa Afrikaans

Pretoria, Pretoria - was Eugene Marais so lank terug gebore 25.07.2025

Stefan lees lekker voor vir ons oor die oude dae

Vroeg ogend refleksies, nostalgie en duiwe 18.07.2025

Carien se vroeg ogend gedagtes

Skurwejantjies, waterpokkies, lekker luister 15.07.2025

Stefan lees weer vir ons voor - dit was te lank sedert die laatste keer!

Jou oom in die meubel ... 04.07.2025

Stefan en ek kuier lekker op 'n koue winters en warm someraand!

Saamwees of vervreemd? 03.07.2025

Ek dink bietjie na oor 'n interessante artikel in die Taalgenoot, Somer 2025.

Afrikaans 100 en Vry, wel Piesangs ook! 01.05.2025

Luister hoe ons oor Afrikaans se 100 jaar as amptelike taal en nog meer praat - woorde meestal

Van Valiant Swart en Padstalletjies 21.04.2025

Kom luister bietjie waaroor ek en Carola gesels :)

Van gatvol tot kif 05.04.2025

Weet jy die woorde is in die Oxford Dictionary?

Ons eerste kort video - kyk bietjie! 04.04.2025

Sal ons dalk bietjie meer videos doen?

Hoe relatief is ouderdom? 40 is 30, 30 is 20 en so aan... 04.04.2025

Stefan en ek wonder of ons pumas en pupas regtig vroeer our was!

7 Spykers ... oor alles en nog wat 09.03.2025

Natashe en ek gesels oor die jaar sover en nog ander dinge!

Veels geluk liewe ... 06.03.2025

Stefan, Carien en ek gesels oor over word en verjaar

Arabiese Afrikaans en Engele 21.02.2025

Kom blaai deur die Taalgenoot (ATKV Somer 2025) saam met my.

Speel speel - wat speel jy? 17.02.2025

Carien en ek gesels bordspeletjies

Van Koeroeklip en Kraaines 14.02.2025

Kom kuier in Namakwaland saam met my en Stefan

K*ts - haai nee man! 15.01.2025

Ons gesels oor ons eerste skooldae - Carien ek en Stefan

OuJaar, Nuwe Jaar, Pasteie en Portugal - Hallo 2025! 01.01.2025

Kom kuier saam met my en Natashe!

Listen to the Afrikaans Vandag met Annemie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up

Завантажити з Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.