uk

RSG

Groeipyne

Kids AF ↓ Епізодів: 634

Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige een wat kinders of tieners grootmaak en soms voel of hulle teen die mure kan uitklim!

Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.rsg.co.za

Автор

RSG

Категорія

Kids

Сайт подкасту

www.rsg.co.za

Останній епізод

15 жов 2026

Де слухати?

Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаром

Подкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти

Завантажити з Google Play Встановіть безкоштовно Android майже 10 млн завантажень · рейтинг 4,8 iOS незабаром

Епізоди

10 Mar 10.03.2016

Johan van Lill gesels met dr. Fanie Kriel, pastorale berader, oor hoe ons kinders respek vir verskillende kulture kan leer en hoe gemaak as my kind nie die nodige respek betoon nie.

3 Mar 03.03.2016

Johan van Lill gesels met Wietske Boon, 'n spelterapeut, oor hoe jy jou kinders kan grootmaak om in harmonie met ander kulture, rasse en gelowe te leef.

25 Feb 25.02.2016

Johan van Lill gesels met Pauline Nel, wat kinders in entrepreneursvaardighede oplei, oor hoe jy hierdie vaardighede vir jou kinders kan aanleer. Hy praat ook oor finansiële vaardighede en sakgeld.

18 Feb 18.02.2016

Namate ons ouer word, verklein ons fisiese leefwêreld tot in so mate dat baie mense alleen en eensaam is. Niemand stel belang in hulle nie, en al wat hulle het is herinneringe en 'n paar verbleikte foto's. Fritz Klaaste vertel die stories van 'n paar bejaarde mense en hulle foto's.

11 Feb 11.02.2016

Johan van Lill gesels met dr. Deon Bruwer, 'n pastorale berader, oor tienerselfdood. Wat is die tekens? Hoe moet ouers dit hanteer?

4 Feb 04.02.2016

Johan van Lill gesels met Lizanne du Plessis, 'n arbeidsterapeut en skrywer, en Danny le Roux van die Drakenstein Munisipaliteit oor hoe ons kinders bewus kan maak van rampe, en hulle dan leer om deel te wees van nasionale pogings, soos om water te spaar.

28 Jan 28.01.2016

Johan van Lill gesels met dr. ST Potgieter oor dissipline en straf. Die Menseregtekommissie het 'n aanbeveling gemaak aan die Departement van Maatskaplike ontwikkeling dat die kinderwet so gewysig moet word dat lyfstraf deur ouers tuis verbied word. Ons gee wenke vir ouers oor hoe om jou kinders te dissiplineer.

21 Jan 21.01.2016

Johan van Lill gesels met Wilna van Rooyen, hoof van die Leeuwenhof se pre-primêre afdeling, oor outydse speletjies wat jy met jou kinders kan speel – dis nou die speletjies wat ons ma's en pa's, oupas en oumas as kinders gespeel het.

14 Jan 14.01.2016

Johan van Lill gesels met Lizanne du Plessis, arbeidsterapeut en skrywer, oor hoe om jou kind se sosiale vaardighede van 'n jong ouderdom af te ontwikkel. Hoe help ek my skaam kind om maatjies te maak?

7 Jan 07.01.2016

Johan van Lill gesels met Gretie Luyt, hoof van die Laerskool Jan Cilliers se pre-primêre afdeling, oor die eerste skooldag. Hoe kan ek verseker dat alles glad verloop wanneer my kind Graad R of Graad 1 toe gaan?

31 Dec 31.12.2015

Johan van Lill gesels in met Cecilia Jacobs, 'n onderwyskundige, oor hoe om vir kinders goeie maniere te leer.

24 Dec 24.12.2015

Johan van Lill gesels met Fanie Kriel, 'n pastorale sielkundige, oor langpad vat met kinders en hoe moderne en saamgestelde gesinne die feestyd kan hanteer.

17 Dec 17.12.2015

Johan van Lill gesels met twee arbeidsterapeute, Anneri Oosthuizen en Liana Austin, oor wat gebeur as jou kind vir arbeidsterapie verwys word. Hoe werk dit, wanneer word 'n kind daarvoor verwys en wat behels so 'n terapie-sessie?

10 Dec 10.12.2015

Johan van Lill gesels met Petro Thamm, 'n professionele slaapkonsultant, oor kinders se slaapgewoontes en wat ouers kan doen wanneer hulle kind slaapprobleme het. Hoeveel is genoeg slaap vir elke ouderdomsfase?

3 Dec 03.12.2015

Johan van Lill gesels met Anel Allandale, opvoedkundige sielkundige, oor die rol wat opvoedkundige speelgoed en apparaat speel om jou kind te ontwikkel en skoolgereed te kry. Watter speelgoed kan ek vir my kinders koop om hulle breine te ontwikkel?

26 Nov 26.11.2015

Johan van Lill gesels met dr. Melody de Jager, 'n ontwikkelingskenner, oor speletjies en ontwikkelingsaktiwiteite wat ma's, pa's en versorgers met ouer babas (vier maande plus) kan doen om hulle te stimuleer.

12 Nov 12.11.2015

Johan van Lill gesels met sielkundige Joanita Olivier oor hersaamgestelde gesinne. Hoe gemaak as ek weer trou en ek het kinders van my eie en kry nog my nuwe lewensmaat se kinders ook by?

5 Nov 05.11.2015

Johan van Lill gesels met Gretie Luyt, hoof van die pre-primêre afdeling van Laerskool Jan Cilliers, oor skoolgereedheid.

29 Oct 29.10.2015

Groeipyne 29 Oktober 2015

22 Oct 22.10.2015

Groeipyne 22 Oktober 2015

15 Oct 15.10.2015

Groeipyne 15 Oktober 2015

8 Oct 08.10.2015

Groeipyne 8 Oktober 2015

1 Oct 01.10.2015

Groeipyne 1 Oktober 2015

24 Sep 23.09.2015

Groeipyne 24 September 2015

17 Sep 17.09.2015

Groeipyne 17 September 2015

Слухайте подкаст Groeipyne у Replaio

Радіо та подкасти в одному застосунку - безкоштовно й без реєстрації. Встановіть уже сьогодні та не пропустіть запуск

Завантажити з Google Play

Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали