Jannes Erasmus
Denktrein
Denktrein is jou weeklikse reisgids agter die woorde. Hier gaan dit nie oor wat geskryf is nie, maar oor hoekom en wat dit beteken. Jannes Erasmus gesels met skrywers en mense uit die Suid-Afrikaanse boek- en kunswêreld om die denke, emosie en bedoeling agter hul werk te ontgin. Elke episode is ’n reis deur die lae van identiteit, inspirasie, twyfel en betekenis. As jy nuuskierig is oor wat agter woorde skuil, is jy op die regte plek.
Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: podcasters.spotify.com
Автор
Jannes Erasmus
Категорія
Сайт подкасту
Останній епізод
30 бер 2026
Де слухати?
Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаромПодкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти
Епізоди
Tussen feit & fiksie met Daniël Lötter 30.03.2026 34:32
In hierdie episode gesels ek met Daniël Lötter oor die fyn lyn tussen feite en vertelling. Oor hoe ware verhale omskep word in iets wat mense nie net lees nie, maar onthou. Ons praat oor die aantrekkingskrag van donker stories, die rol van navorsing, en hoekom sekere verhale bly kleef lank nadat jy die boek toegemaak het. Maar die gesprek gaan verder as net sy werk. Dit raak aan groter vrae oor...
Welkom by Denktrein 26.03.2026 1:17
Denktrein is jou weeklikse reisgids agter die woorde. Hier gaan dit nie oor wat geskryf is nie, maar oor hoekom en wat dit beteken. Jannes Erasmus gesels met skrywers en mense uit die Suid-Afrikaanse boek- en kunswêreld om die denke, emosie en bedoeling agter hul werk te ontgin. Elke episode is ’n reis deur die lae van identiteit, inspirasie, twyfel en betekenis. As jy nuuskierig is oor wat agter...
Схожі подкасти
Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали