uk

Antipas Gemeente

Antipas Pretoria

Religion AF ↓ Епізодів: 842

Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria

Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.antipaspretoria.org.za

Автор

Antipas Gemeente

Категорія

Religion

Сайт подкасту

www.antipaspretoria.org.za

Останній епізод

5 лип 2026

Де слухати?

Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаром

Подкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти

Завантажити з Google Play Встановіть безкоштовно Android майже 10 млн завантажень · рейтинг 4,8 iOS незабаром

Епізоди

'n Bybelse oorsig omtrent die Eindtyd: 9. Die Antichris 02.04.2023

TEKS: 2 Thes 2:1-12 Franz Greffrath Preekraamwerk: 1. Die REDE vir Paulus se Lering oor die Antichris (vv.1-3) 2. Die INHOUD van Paulus se Lering oor die Antichris (vv.4-12)

'n Uitverkore Geslag 26.03.2023

1 Petrus 2:1-10 Henri Marais

'n Bybelse oorsig omtrent die Eindtyd: 8. Die Vertroosting van die Wederkoms 19.03.2023

TEKS: 1 Thes 4:13-18 TITEL: Die Vertroosting van die Wederkoms. Franz Greffrath Preekraamwerk 1. Die REALITEIT van Ons Christelike Hoop (v.13) 2. Die REDE vir Ons Christelike Hoop (v.14) 3. Die REALISERING van Ons Christelike Hoop (vv.15-18)

Die twee soorte mense in 2 Thessalonisense 1 12.03.2023

2 Thessalonisense 1 Henri   Marais

'n Bybelse oorsig omtrent die Eindtyd: 6. Die Profetiese Rede - Deel 4 05.03.2023

Matt.24:36 – 25:30 Franz Greffrath Preekraamwerk TEMA: Is JY Gereed vir die Wederkoms van Jesus Christus? Jesus se OPROEP tot gereedheid sluit in: 1. 'n Woord van Verduideliking (24:36-44) 2. 'n Woord van Vermaning (24:45-25:30) (Preek van die dag van Nils en Nina Anderson se huweliksbevestiging)

'n Bybelse oorsig omtrent die Eindtyd: 6. Die Profetiese Rede - Deel 3 26.02.2023

Matteus 24:1 – 25:46 Franz Greffrath Preekraamwerk TEMA: Die Profetiese Rede 1. Die VRAAG aan Jesus  (24:1-3) 2. Die ANTWOORD van Jesus      (24:4 – 25:46) a. Die Gebeure voor die Einde  (24:1 -14) b. Die Gebeure van 70 n. C.    (24:15 – 35) c. Die Gebeure van die Wederkoms  (24:36 – 25:46)

'n Bybelse oorsig omtrent die Eindtyd: 5. Die Profetiese Rede - Deel 2 19.02.2023

Matteus 24:1 – 25:46 Franz Greffrath Preekraamwerk TEMA: Die Profetiese Rede 1. Die VRAAG aan Jesus  (24:1-3) 2. Die ANTWOORD van Jesus      (24:4 – 25:46) a. Die Gebeure voor die Einde  (24:1 -14) b. Die Gebeure van 70 n. C.    (24:15 – 35) c. Die Gebeure van die Wederkoms  (24:36 – 25:46)

'n Bybelse oorsig omtrent die Eindtyd: 4. Die Profetiese Rede - Deel 1 12.02.2023

Matteus 24:1 – 25:46 Franz Greffrath Preekraamwerk TEMA: Die Profetiese Rede 1. Die VRAAG aan Jesus  (24:1-3) 2. Die ANTWOORD van Jesus      (24:4 – 25:46) a. Die Gebeure voor die Einde  (24:1 -14) b. Die Gebeure van 70 n. C.    (24:15 – 35) c. Die Gebeure van die Wederkoms  (24:36 – 25:46)

Wie is Werklik Geseënd, Gelukkig en Voorspoedig? 05.02.2023

Psalm 1 Franz Greffrath Preekraamwerk: 1. Ware Seën, Geluk en Voorspoedis die Voorregvan  Alle Godvresendes(vv1-3) 2. Ware Seën, Geluk en Voorspoed Ontbreek virAlle  Goddeloses(vv4-6)

'n Bybelse oorsig omtrent die Eindtyd: 3. God se Restourasie van Sy Volk - Die Sewetig Jaarweke / Sewetalle 29.01.2023

Daniël 9:1-27 Franz Greffrath Preekraamwerk TEMA: God se Restourasie van Sy Volk 1. Die Pleidooi om God se Restourasie vv 1-23 2. Die Doel van God se Restourasie v 24 3. Die Tyd van God se Restourasie vv 25-27

'n Bybelse oorsig omtrent die Eindtyd: 2. Die Kroning van die Here Jesus Christus 22.01.2023

Daniël 7:13-14 Franz Greffrath Preekraamwerk TEMA: Die Kroning van die Here Jesus Christus 1. Die Geleentheid van die Kroning 2. Die Gebeurtenis van die Kroning 3. Die Gevolg van die Kroning

'n Bybelse oorsig omtrent die Eindtyd: 1. Inleiding en Raamwerk 15.01.2023

Openbaring 20:1-10 Franz Greffrath

Lof aan die Here vir Sy Troue Liefde 08.01.2023

Psalm 103 Franz Greffrath Preekraamwerk: As jy louwarm is en nie gemotiveerd is vir aanbidding nie: MEDITEER oor God se Troue Liefde aan “JOU” – die Gelowige MEDITEER oor God se Troue Liefde aan “ONS” – die Gemeente

Die Wapenrusting van God 01.01.2023

Effesiërs 6:10-17 Franz Graffrath

Die Vervulling in Matteus 1 25.12.2022

Matteus 1 Izak van der Walt

Die Belofte van Miga 5 18.12.2022

Miga 5 Izak van der Walt

Die Geboorte van Christus 11.12.2022

Matteus 1:18-25 Franz Greffrath

Die kernwaarheid van Kersfees 04.12.2022

Filippense 2:6-11 Franz Greffrath Preek Raamwerk: 1. Die Verhewenheid van Christus as God 2. Die Vernedering van Christus as Mens 3. Die Verlossing van Christus as Middelaar 4. Die Verhoging van Christus as Here

God se Bloudrukplan vir die Huwelik: 2. Die Rol van die Getroude Man 27.11.2022

Wat is God se Bloudrukplan vir 'n Gesonde, Gelukkige en God verheerlikende Huwelik? Volgens God se Woord verwag Hy dat die getroude man sy vrou moet liefhê met 'n OOFFERENDE, REINIGENDE, VERSORGENDE en INTIEME liefde, wat EKSKLUSIEF en PERMANENT is. Effesiërs 5:22-33 Franz Greffrath

God se Bloudrukplan vir die Huwelik: 1. Die Rol van die Getroude Vrou 20.11.2022

Wat is God se Bloudrukplan vir 'n Gesonde, Gelukkige en God verheerlikende Huwelik? Effesiërs 5:22-33 Franz Greffrath

God is nog op die Troon 13.11.2022

Psalm 11 Franz Greffrath

Wat Leer die Bybel vir Ons oor die Kerk? 8. Die Christelike Nagmaal 06.11.2022

Mattheus 26:26-30 Franz Greffrath

Wat Leer die Bybel vir Ons oor die Kerk? 7. Die Christelike Doop 30.10.2022

Mattheus 28:18-20 Franz Greffrath

Wat Leer die Bybel vir Ons oor die Kerk? 6. Bybelse Kerkregering 23.10.2022

Verskeie Teksgedeeltes Franz Greffrath

Wees gereed om te getuig van die Hoop wat in jou leef 16.10.2022

1 Petrus 3: 13-17 Brahm Hattingh

Слухайте подкаст Antipas Pretoria у Replaio

Радіо та подкасти в одному застосунку - безкоштовно й без реєстрації. Встановіть уже сьогодні та не пропустіть запуск

Завантажити з Google Play

Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали