RSG
Middagvervolgverhaal
'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
Podcast'in sitesini ziyaret etmeyi ve yapımcısını desteklemeyi unutma: www.rsg.co.za
Nereden dinlenir?
Uygulamada podcast'ler Replaio Radio Çok yakındaPodcast'ler çok yakında uygulamaya geliyor. Şimdi yükle ve podcast'lere yepyeni bir bakışı ilk gören sen ol
Bölümler
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 42 11.03.2025 12:01
JP breek laatnag by Izel se private kwartiere in. Hy is opsoek na madame Kyrioskie, en heel verbaas om Albert en Izel te vind.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 41 10.03.2025 13:48
Deon en Dennis soek na JP. Die dames moet weer fluitjies en pepersproei byderhand hou. Tanya voer weer ‘n onderhoud met Izel.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 40 07.03.2025 12:32
Susan en Deon stap laatnag op die opelugdek. Albert en Dennis kom met die nuus dat JP ontsnap het. Die duiwel is weer los op die SS Salacia!
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 39 06.03.2025 13:08
JP Swart is uiteindelik gesond genoeg om behoorlik ondervra te word.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 38 05.03.2025 13:12
Albert en Izel maak planne. Tanya probeer uitvind waarmee Izel werklik besig is.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 37 04.03.2025 14:28
Susan en Deon eet middagete, en deel wat hulle voel oor die gebeure van die laaste paar dae. Dennis probeer Albert oortuig dat dit belangrik is dat Izel met Deon praat.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 36 03.03.2025 14:10
Deon en Dennis bestudeer die skematiese plan van die skip, en besluit om ‘n bietjie rond te snuffel. Hulle ontdek iets belangrik.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 35 28.02.2025 14:59
Ná die arrestasie van JP voel Magda weer veiliger, en sy loop op die opelugdek saam met Bettie en Susan.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 34 27.02.2025 11:32
Richard vertel vir Tanya wat gister tydens die onderhoud gebeur het. Sy sê sy vermoed Izel is weer besig met iets wat die res van hulle nie van weet nie. Lauren kuier by Susan in haar kajuit.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 33 26.02.2025 11:50
Kaptein JP Swart word uiteindelik in hegtenis geneem, maar dinge loop skeef.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 32 25.02.2025 13:04
Tanya voer weer ‘n onderhoud met Izel, en vind dat sy nie eintlik so ernstig is om haar storie te vertel nie. Susan en Essie gesels openlik oor Spanje en die Spanjaard.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 31 24.02.2025 12:22
Susan, Deon en Dennis ontdek ‘n geheime deur na die kapel. Daar word besluit om Richard en Albert te vra om te help met JP se arrestasie.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 30 21.02.2025 12:22
Susan en Deon praat openlik oor hulle alkoholisme, en hulle toekoms.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 29 20.02.2025 13:20
Deon en Dennis ontmoet vir JP. Iets is nie reg nie. Dennis werk uit hoe om die skematiese plan van die skip te steel.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 28 19.02.2025 13:06
Essie en Lauren lê langs die swembad en skinder. Lauren bieg oor haar verlede, en wat Susan nou deurgaan. Susan kuier by Bettie en Magda, en sy kry terugvoer oor hoe dit met die ondervraging gegaan het.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 27 18.02.2025 13:54
Deon en Dennis ondervra ‘n erg getraumatiseerde Magda. Bettie hou ‘n oog oor die gebeure.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 26 17.02.2025 13:01
Albert en Izel maak planne oor hulle toekoms. Tanya en Richard geniet middagete, en vang op.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 25 14.02.2025 13:37
Deon en Dennis beplan hulle volgende stappe in die plan om die boef te vang. Tanya gaan na Madame Kyrioskie se kajuit vir nog ‘n onderhoud.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 24 13.02.2025 12:07
Richard haas hom na Susan se kamer waar hy in detail vertel word van die aanval. Susan vra Lauren en Essie om na haar kajuit te kom, en vertel hulle van die aanval.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 23 12.02.2025 13:00
Magda klop laat in die nag aan Susan se deur: “Help my asseblief!”
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 22 11.02.2025 13:18
Magda, Bettie en Susan is spesiale gaste van JP vir aandete. Ná ete sukkel Magda, effe dronk, om haar kajuit te vind. ‘n Groot man in ‘n hoodie wag in haar kajuit.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 21 10.02.2025 12:48
Susan, Lauren, Bettie en Essie speel shuffleboard op die promenadedek. Bettie en Susan is op vanaand se lys van gaste vir ete by die kaptein se tafel. Essie deel ‘n groot geheim.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 20 07.02.2025 13:12
Deon en Dennis ontmoet vir Madame Kyrioskie. Die twee speurders laat haar vinnig verstaan dat hulle weet wie sy is. Om die verkragter vas te vang, besluit hulle om tydelik vrede te maak.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 19 06.02.2025 13:43
Deon en Dennis ontmoet vir koffie. Hulle ruil inligting uit. Albert sluit by hulle aan met ‘n belangrike boodskap van Izel.
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 18 05.02.2025 12:56
Izel en Tanya ontmoet vir die eerste behoorlike onderhoud. Izel vertel stories oor haar verlede.
Benzer podcast'ler
Replaio bir podcast yayıncısı değildir; program adları, kapak görselleri ve ses içerikleri yazarlarına aittir ve herkese açık RSS beslemeleri aracılığıyla dağıtılır