Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
God se Woord VARS vir jou Vandag
JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.
Podcast'in sitesini ziyaret etmeyi ve yapımcısını desteklemeyi unutma: christianityworks.co.za
Yazar
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Kategori
Podcast web sitesi
Son bölüm
2 Eki 2026
Nereden dinlenir?
Uygulamada podcast'ler Replaio Radio Çok yakındaPodcast'ler çok yakında uygulamaya geliyor. Şimdi yükle ve podcast'lere yepyeni bir bakışı ilk gören sen ol
Bölümler
Die Wapenrusting 25.11.2023 3:04
Send us Fan Mail Romeine 13:12-14 Die nag is byna verby; dit is amper dag. Laat ons dan ophou met die werke van die duisternis; laat ons die wapens van die lig opneem. Ons moet welvoeglik lewe soos dit in die daglig hoort. Daar moet geen drinkery en uitspattigheid, geen ontug en onsedelikheid, geen rusie en jaloesie wees nie. Nee, julle moet lewe soos volgelinge van die Here Jesus Christus en nie...
Lang Dae, Kort Jare 24.11.2023 2:53
Send us Fan Mail Romeine13:10,11 Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet. En dit alles is nodig omdat julle weet hoe laat dit al is. Die uur is reeds daar dat julle uit die slaap moet wakker word, want die tyd van ons finale verlossing is nou nader as toe ons tot die geloof gekom het. Terwyl die gemiddelde lewensduur van ‘n gemiddelde p...
Maklik Mislei 23.11.2023 2:58
Send us Fan Mail Efesiërs 6:17 … Sit verlossing as helm op en vat die swaard van die Gees, dit is die woord van God. Ek wil jou vandag met ‘n interessante idee konfronteer en vra wat jy dink. Hier is dit: Enige Christen wat nie besef dat hy op 'n geestelike slagveld lewe nie, mislei homself. Nouja, wat het jy gedink? Het jy saamgestem of gedink: "Nee wat, dis mal, dis die gevaarlike fun...
Gevoelens of Waardes? 22.11.2023 2:58
Send us Fan Mail Spreuke 11:3 Die opregtheid van eerlike mense bepaal hulle koers; die valsheid van onbetroubares bring hulle ondergang Ons emosies is 'n groot deel – nee, 'n massiewe deel - van wie ons is. Jy kan nie en mag nie jou emosies ignoreer nie. Maar onthou net dat hulle jou maklik op 'n dwaalspoor kan lei. Die nasies van hierdie wêreld val in een van twee kategorieë; die...
Wraak of Restourasie? 21.11.2023 2:45
Send us Fan Mail Matteus 18:15 “As jou broer verkeerd opgetree het teen jou, gaan wys hom tereg waar julle eenkant alleen is. As hy na jou luister, het jy jou broer teruggewen. Dink aan die laaste keer wat jy beledig, verontwaardig en verneder gevoel het. Ja, ek weet daar is baie verskillende oorsake. Soms is jy net in 'n slegte bui en dan kan die kleinste dingetjie jou ontwrig. Wat ook al d...
Hanteer Kritiek Korrek 20.11.2023 3:04
Send us Fan Mail Spreuke 15: 32,33 Wie goedbedoelde raad ignoreer, doen skade aan homself. Iemand wat hom laat reghelp, ontwikkel sy insig. Om respek vir die Here te hê, leer ’n mens wysheid. Nederigheid kom eerste, daarna volg eer. (NLV) Veerkragtigheid is iets wat ons by ons kinders moet inskerp om hulle voor te berei vir ‘n lewe wat volop uitdagings bied. Maar hoe veerkragtig is ons? Hoe goed...
Lewe ‘n Vervulde Lewe 19.11.2023 3:08
Send us Fan Mail Efesiërs 3:16-19 Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag julle sy...
‘n Ambassadeur se Wysheid 18.11.2023 3:01
Send us Fan Mail Kolossense 4:5,6 Tree met wysheid op teenoor die mense wat nog buite die gemeente is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid. Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig; en julle moet weet hoe julle elkeen behoort te antwoord. Daar was nog altyd, en ek vermoed daar sal altyd 'n aansienlike mate van wrywing bestaan tussen mense van geloof en ongel...
Veranderende Waardes 17.11.2023 2:43
Send us Fan Mail 1 Johannes 2:15-17 Moenie die sondige wêreld en die dinge van die wêreld liefhê nie. As iemand die wêreld liefhet, is die Vader se liefde nie in hom nie. Die wêreldse dinge – alles wat die sondige mens begeer, alles wat sy oë sien en begeer, al sy gesteldheid op besit – kom nie van die Vader nie, maar uit die wêreld. En die wêreld met sy verleidelike dinge gaan verby, maar wie die...
Lyding wat Jou Hart wil Breek 16.11.2023 2:56
Send us Fan Mail 1 Petrus 5:10 God wat alle genade gee en wat julle geroep het om in Christus Jesus deel te hê aan sy ewige heerlikheid, sal julle, nadat julle 'n kort tydjie gely het, self weer oprig en julle moedig, sterk en standvastig maak. Lyding is een van daardie onverklaarbare dinge in die lewe wat jou geloof maklik kan vernietig. Hoe kan 'n liefdevolle God toelaat dat ek so swa...
Vir Wie Sal God Sterk Maak? 15.11.2023 2:49
Send us Fan Mail 2 Kronieke 16:9 Die Here het sy oë oral op die aarde sodat Hy dié kan help wat met hulle hele hart op Hom vertrou. Maar nou het jy dwaas opgetree en daarom sal jy van nou af oorlog hê. Een van die dinge wat ek van God bewonder, is sy begeerte om ons te help; om ons krag te gee wanneer ons swak is; om ons deur situasies te help wat ons nie op ons eie kan baasraak nie. Ek hou daarv...
Dié wat Jou Beledig 14.11.2023 3:14
Send us Fan Mail Spreuke 12:16 ‘n Dwaas wys dadelik dat hy beledig voel; 'n verstandige mens laat nie blyk dat hy gekrenk is nie. Dit lyk vir my asof daar feitlik elke dag iemand daar buite is wat ‘n mens wil beledig; jou aanstoot wil gee - hetsy direk, persoonlik, of net deur daarop aan te dring dat jy aan hulle idees en hulle norme moet voldoen. Het jy dit ook opgemerk? Baie – nie almal ni...
Aan die Anderkant 13.11.2023 2:34
Send us Fan Mail Johannes 14:1-3 “Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My. In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is. Was jy al ooit net ef...
Benzer podcast'ler
Replaio bir podcast yayıncısı değildir; program adları, kapak görselleri ve ses içerikleri yazarlarına aittir ve herkese açık RSS beslemeleri aracılığıyla dağıtılır