RSG

Ons en die Onderwys

Health AF ↓ 713 avsnitt

Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.rsg.co.za

Skapare

RSG

Kategori

Health

Poddens webbplats

www.rsg.co.za

Senaste avsnittet

11 okt 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

13 Mar 2016 12.03.2016

Johan van Lill gesels met regsonderwyskundiges, Cecile Eloff en Annamagriet de Wet van die Noordwes Universiteit, oor die hantering van rassisme in skole.

6 Mar 2016 05.03.2016

Johan van Lill gesels oor 'n projek wat die Stigting vir Bemagting deur Afrikaans aangepak het om matriekleerders te help om by die eise van tersiëre opleiding aan te pas. Hulle noem dit die Brugbou-projek. Ons gaan loer ook in by die Woordfees se Woorde Open Wêrelde of beter bekend as die WOW-projek waar dit nou 'n miernes van bedrywigheid is vir al die aktiwiteite wat hierdie week voorlê.

28 Feb 2016 27.02.2016

Johan van Lill praat met Idilette van Deventer, 'n onderwyskundige, oor onderwysbestuursleierskap. En jy loer in by die Hands for a Bridge-projek by die Hoërskool Bellville.

21 Feb 2016 21.02.2016

Johan van Lill praat met Izelle Els van die Club 21 skool vir leerders met Downsindroom.

14 Feb 2016 13.02.2016

Johan van Lill praat met dr. Peter Beets, hoofdirekteur kurrikulumbestuur en onderwysontwikkeling by die Wes-Kaap Onderwysdepartement, oor die taal- en wiskundestrategie wat tans in skole geïmplementeer word. En Elacia Whittingham vertel van die SAALED-konferensie oor inklusiewe pedagogie wat volgende naweek in Johannesburg gehou word.

7 Feb 2016 06.02.2016

Johan van Lill praat met dr. Jeanette de Klerk-Luttig van die Kantoor vir Morele Leierskap aan die Universiteit van Stellenbosch oor wat die eienskappe van 'n goeie onderwyser is, en wat 'n onderwyser in staat stel om suksesvol te wees.

31 Jan 2016 30.01.2016

Johan van Lill gesels oor 'n paar inisiatiewe waarby onderwysers en leerders hierdie jaar kan inskakel: die SAASTA Wetenskapsdebatskompetisie, die ATKV Edu-Konferensie en die Nasionale Toneelspelkompetisie.

24 Jan 2016 23.01.2016

Johan van Lill gesels oor privaatskole. Ons fokus op hoekom ouers hulle kinders by 'n privaatskool inskryf, kyk na die kostes en gesels ook met 'n onderwyseres wat al by 'n staatskool en 'n privaatskool onderwys gegee het.

17 Jan 2016 16.01.2016

Johan van Lill gesels oor tuisonderwys met Leendert van Oostrum, 'n kenner op die gebied van tuisonderwys, en Yvonne Adams, 'n ma wat al etlike jare lank tuisonderwys met haar seun doen.

10 Jan 09.01.2016

Die onderwysers moet hierdie week terug skool toe en Johan van Lill gesels met dr. Jannie le Roux, motiveringspesialis, oor hoe om hierdie onderwysjaar met mening aan te pak.

3 Jan 02.01.2016

Johan van Lill gesels in Ons en die Onderwys met prof. Charl Cilliers oor hoe onderwysers leerders kan voorberei vir tersiëre onderrig.

27 Dec 2015 26.12.2015

Johan van Lill neem die afgelope onderwysjaar in oënskou. Sy gaste is Irma Eloff, die dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit van Pretoria, Rika Joubert betrokke by die Inter-universitêre Sentrum vir Onderwysreg en Beleid en Paul Colditz van Fedsas.

13 Dec 2015 12.12.2015

Johan van Lill gesels met Paul Colditz, hoof van Fedsas, oor die staat se planne om die magte van skoolbeheerliggame in te kort, veral ten opsigte van die aanstellings van onderwysers, adjunkhoofde en skoolhoofde.

6 Dec 2015 05.12.2015

Johan van Lill gesels met onderwyskundige Petrus Jacobs oor hoe onderwysers hulself emosioneel gereed moet kry vir die uitdagings van 2016.

29 Nov 2015 28.11.2015

Johan van Lill gesels met Elacia Whittingham oor moegheid, uitbranding en depressie in die onderwysberoep. Hoe moet onderwysleiers dit hierdie tyd van die jaar hanteer wanneer jou personeel oormoeg is?

22 Nov 2015 22.11.2015

Johan van Lill gesels met dr. Louis Day oor die rol van leerlingleiers in skole.

15 Nov 2015 14.11.2015

Johan van Lill gesels met Cecile Eloff, 'n onderwysregskenner, oor hoe onderwysers en skoolhoofde hulleself kan beskerm teen regsaksies.

8 Nov 2015 07.11.2015

Johan van Lill gesels met Mariana van Zyl, hoof van die Hoër Meisieskool in die Paarl, oor prestasiekulture in skole.

16 Aug 2015 15.08.2015

Ons en die onderwys 16 Augustus 2015

9 Aug 2015 09.08.2015

Ons en die onderwys 9 Augustus 2015

2 Aug 2015 01.08.2015

Ons en die onderwys 2 Augustus 2015

26 Jul 2015 25.07.2015

Ons en die onderwys 26 Julie 2015

19 Jul 2015 18.07.2015

Ons en die onderwys 19 Julie 2015

12 Jul 2015 11.07.2015

Ons en die Onderwys 12 Julie 2015

5 Jul 2015 04.07.2015

Ons en die Onderwys 5 Julie 2015

Lyssna på podden Ons en die Onderwys i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden