Jaco Thom

Jaco Thom se podcast

Preke en boodskappe

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.bybelkoerant.co.za

Skapare

Jaco Thom

Kategori

Religion

Poddens webbplats

www.bybelkoerant.co.za

Senaste avsnittet

20 sep 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

Ps 23 Die Here is my herder 03.05.2020

'n Mens kom nie niks kort as jy alles het wat jou hart begeer nie. Jy kom niks kort nie wanneer jy ontdek dat die Here by jou is en dat Hy vir jou sorg.

Ps 27 Wag op die Here! 26.04.2020

Geloof is nie ’n kitsoplossing vir al jou probleme nie. Geloof is om in jou nood na God te vlug en in sy teenwoordigheid jou troos en krag te kry, in die verwagting dat Hy op sy tyd vir jou die uitkoms sal gee.

Ps 16:8 - 'n Lewe van oorvloed 19.04.2020

Erediens 19 April 2020

Paasfeesdiens 12 April 2020 12.04.2020

Kol 2:20 - 3:4 Die opstanding beïnvloed ons hele bestaan

Goeie Vrydag Nagmaalsdiens 10.04.2020

Wat het Jesus bedoel toe Hy gebid het: "My God, my God, waarom het U My verlaat?"

Groot Lydensweek: Wit Donderdag 09.04.2020

Jesus in Getsemane

Groot Lydensweek: Woensdag 08.04.2020

Jesus word in Betanië gesalf

Groot Lydensweek: Dinsdag 07.04.2020

Op die Dinsdag van Groot Lydensweek dink ons terug aan die tyd toe Jesus vir oulaas sy dissipels geleer het.

Groot Lydensweek 2020 Maandag 06.04.2020

Kort oordenking vir die Groot Lydensweek: Reiniging van die tempel

Romeine 8:28 -- Erediens vir Sondag 5 April 2020 05.04.2020

Waar is God wanneer ons Hom nodig het?

Groot Lydensweek 2020 Palmsondag 05.04.2020

Kort oordinking vir die Groot Lydensweek

Rom 8:18-25 Die hele skepping sug, en ons sug ook 26.03.2020

Ons leef in 'n stukkende wêreld, maar as gelowiges glo ons dat God steeds met die wêreld besig is

Romeine 4 God spreek die goddelose vry 22.03.2020

22 Maart 2020

Jaco Thom se podcast (Trailer) 21.03.2020

Lyssna på podden Jaco Thom se podcast i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden