Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

God se Woord VARS vir jou Vandag

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: christianityworks.co.za

Skapare

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Kategori

Religion

Poddens webbplats

christianityworks.co.za

Senaste avsnittet

13 okt 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

Die Paradoks van Genade 04.08.2026

Send us Fan Mail Jakobus 4:6 Maar die genade wat Hy gee, is nog groter. Daarom sê Hy: “God weerstaan hoogmoediges, maar aan nederiges gee Hy genade.”  Trots is 'n skelm ding – dit bekruip jou ongemerk. Dis juis gevaarlik wanneer dinge goed gaan; wanneer mense vir jou hande klap, of wanneer jy daardie gevoel kry dat jy uiteindelik jou lewe uitgesorteer het. Maar hier is die ding: trots lieg vi...

Kap Hout en Ervaar die Hitte 03.08.2026

Send us Fan Mail Spreuke 14:23 Harde werk bring beloning; om net te praat, bring gebrek.  Maandae kan soms maar rof voel, nè? Die wekker gaan af, die hele week lê nog voor jou, en al wat jy wil doen, is om daardie "snooze"-knoppie te druk. Maar hier lê die knoop: hoe jy jou week begin, bepaal dikwels hoe jy hom gaan klaarmaak. Dit kan nogal moeilik wees om jouself op ’n Maandagoggend te...

Een God, Een Verlosser 02.08.2026

Send us Fan Mail Jesaja 43:11-12 Ek, ja, Ek is die Here. Buiten My is daar niemand wat jou kan red nie. Ek het die verlossing aangekondig. Ek het eers gesê wat Ek gaan doen en julle toe gered. Geen vreemde god kon dit doen nie. Julle is getuies dat Ek die enigste God is, sê die Here. (NLV)  Ons leef in 'n wêreld waar almal 'n 'oplossing' vir alles het. Politici belowe hulle gaa...

Breek die Sirkel 01.08.2026

Send us Fan Mail Deuteronomium 13:4 Volg maar net die Here jou God en eer Hom. Gehoorsaam sy gebooie, luister na sy stem en hou vas aan Hom. (NLV)  Ek wens ek kon vir jou sê dat die lewe eenvoudig is. Maar dit is nie. Dis kompleks, dis chaoties, en die toekoms is allesbehalwe seker. Jy kan nie eers seker wees van môre of die volgende dag nie! Al wat ons het, is vandag. So, wat gaan jy daarmee doen...

Wysheid in die Wagtyd 31.07.2026

Send us Fan Mail Spreuke 19:20-21 Luister na raad. Wees bereid om tereggewys te word sodat jy die res van jou lewe daardeur wysheid kan hê. ’n Mens kan hoeveel planne maak, maar op die ou einde gebeur wat die Here besluit het. (NLV)  Het jy al ooit besef hoe hardkoppig ons kan wees? Ons spandeer ure om elke klein detail van ons "perfekte" toekoms uit te werk, amper asof ons die heelal me...

Die Krag van Volharding 30.07.2026

Send us Fan Mail Hebreërs 10:35-36 Moenie hierdie vertroue in God deur julle vingers laat glip nie. Dit hou vir julle ’n groot beloning in. Wat julle nodig het, is om te volhard sodat julle kan voortgaan om God se wil te gehoorsaam. Dan sal julle ontvang wat God beloof het. (NLV)  Een van die moeilikste dinge om te doen, is om deur te druk wanneer jy so gedaan gesukkel is, dat jy voel jy moet hand...

Wysheid wat jou laat Uitblink 29.07.2026

Send us Fan Mail Spreuke 1:8-9 My seun, luister na wat jou pa jou leer. Moenie wat jou ma vir jou sê in die wind slaan nie. Wat jy by hulle leer, sal jou lewe met goedheid kroon en ’n versiering wees om jou nek. (NLV)  Het jy opgemerk hoe die kleinste stukkies raad van jou ouers jou vir die res van die lewe bybly? Dit is ongelooflik hoe jy, wanneer iets dekades later gebeur, hulle amper kan hoor,...

Moenie God Beperk Nie 28.07.2026

Send us Fan Mail Efesiërs 3:20 Hy moet geprys word – Hy wat mag het om deur die krag wat in ons werk, oneindig meer te doen as wat ons vra of dink om te vra. (NLV)  Het jy al ooit een van daardie oomblikke gehad waar jy iets niksbeduidend probeer het, maar waar die uitkoms jou wildste drome oortref het? Ek het beslis! Toe ek destyds in die bediening van Christianityworks begin werk het, was die be...

God se Planne is Altyd Goed 27.07.2026

Send us Fan Mail Jeremia 29:11 Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!  Soms verloop die lewe nie soos jy wil hê dit moet nie. Jy beplan alles - jou loopbaan, jou gesin, jou aftree-droom - en dan, uit die bloute, gooi iets jou van koers af.  Voor hy die gloeilamp uitgevind het, het Thomas Edison duisend...

Wie Bepaal Jou Besluite? 26.07.2026

Send us Fan Mail Spreuke 29:25 As jy vir mense bang is, kan jy in 'n strik beland, maar as jy jou vertroue in die Here stel, is jy veilig.  Wat gaan die mense dink? Wat gaan hulle sê? Gaan ek hulle teleurstel? Is ek besig om mense in die steek te laat? As jy al ooit met hierdie vrae geworstel het, is jy nie die enigste een nie. Die vrees vir wat ander dink, praat nie net met jou nie - dit skr...

Die Strand is Nader as wat jy Dink 25.07.2026

Send us Fan Mail 1 Petrus 1:3 Alle eer aan die God en Vader van ons Here Jesus Christus, want sonder dat ons dit verdien, het Hy sy ontferming aan ons betoon deur die proses te begin wat op ons weergeboorte uitgeloop het. Nou het ons regtig hoop omdat Jesus Christus uit die dood opgestaan het. (NLV)  Die lewe is onvoorspelbaar, nè? Maar weet jy, ‘n mens kan geweldig baie oorleef as jy hoop het. Ma...

Moenie Krampagtig aan Môre Vashou Nie 24.07.2026

Send us Fan Mail Spreuke 27:1 Moenie te veel praat oor wat môre kan gebeur nie. Jy weet glad nie wat môre gaan oplewer nie. (NLV)  Ons beplan vir die toekoms asof ons op een of ander manier in beheer is. Jy weet: môre se vergadering; volgende maand se doelwitte; volgende jaar se vakansie; waar ons oor vyf jaar wil wees, of wat ook al. Maar dan gebeur iets onbeplands. ’n Diagnose. ’n Telefoonoproep...

Moenie die Geleentheid Misloop Nie 23.07.2026

Send us Fan Mail Jesaja 55:6 Vra na die wil van die Here terwyl Hy nog te vinde is, roep Hom aan terwyl Hy nog naby is.  Treine wat verpas is. Oproepe wat gemis is. Kanse wat verlore is. Die meeste van ons weet hoe dit voel om net ’n klein bietjie te laat te wees; en hoe dit voel as daardie oomblik verby is. Ja, my vriend, die ou bootjie het by jou verbygevaar. In 1986 het Halley se Komeet naby ge...

Julie Nuusbrief 2 22.07.2026

Send us Fan Mail Goeiedag aan al ons VARS-vriende. Ek is Jokkie Gauché en hier is VARSVANDAG se Tweede Nuusbrief vir Julie.  Ons is altyd baie nuuskierig om te hoor wat Jesus vir julle sê deur die VARS boodskappe en wat as gevolg daarvan verander, maar vandag wil ek, Jokkie, graag met julle deel hoe dit ook my lewe aanraak. Die boodskappe wat op die sesde en sewende Julie 2026 uitgesaai is het ons...

Die Vaste Rots Wat Nie Wankel Nie 22.07.2026

Send us Fan Mail Jesaja 26:4 Vertrou altyd op die Here, want die Here God is 'n veilige toevlug.  Daar is ’n baie goeie rede waarom ‘n bergklimmer rotshake in die rots inslaan. Dis nie vir die klim self nie. Dis vir wanneer dinge skeefloop - die onverwagte wind, wanneer hy gly, wanneer hy skielik val. Wanneer alles padgee, het hy ‘n anker nodig wat hom sal red. In 1940 het ingenieurs begin om...

God, U is My God 21.07.2026

Send us Fan Mail Psalm 63:2 Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in 'n dor en droë land, 'n land sonder water.  Het jy al ooit wakker geword met 'n droë mond, 'n krapperige keel en 'n dors na water asof dit die enigste ding is wat saak maak? Fisiese dors is erg. Maar wanneer jou siel dors is, is dit 'n ander soort pyn. Een wat jy nie met 'n g...

Wanneer Genade in die Weegskaal Hang 20.07.2026

Send us Fan Mail Johannes 3:14-15 Moses het die slang in die woestyn hoog op 'n paal gesit; so moet die Seun van die mens verhoog word, sodat elkeen wat in Hom glo, die ewige lewe kan hê. Het jy al agtergekom hoe die kleinste dingetjie ‘n ramp kan verhoed? Een enkele bout hou ’n vliegtuig se vlerk vas. Een vuurhoutjie steek ’n vuur in die ysige koue aan. Soms verander net een klein dingetjie...

Die Gees Bring Heiligheid 19.07.2026

Send us Fan Mail 2 Tessalonisense 2:13 Maar, broers en susters, geliefdes van die Here, dit pas ons om God altyd oor julle te dank. God het julle immers gekies om as eerstes verlos te word. Hy verlos julle deur die Gees wat julle aan Hom toewy en deur geloof in die waarheid. (NLV)  Het jy jouself al as “spesiaal” beskou? Nie op ’n selfsugtige manier met ’n groot kop nie, maar met die wete dat jy g...

Die Gees Skenk Genade 18.07.2026

Send us Fan Mail Handelinge 4:31,33 Na hierdie gebed het die gebou waar hulle bymekaar was, geskud, en hulle is almal met die Heilige Gees vervul. En hulle het God se boodskap onverskrokke verkondig.… Die apostels het kragtige getuienis gegee oor die opstanding van die Here Jesus, en God het sy genade ryklik aan elkeen gegee. (NLV)  Iets wat baie kerkmense pla, is die manier waarop die gemeenteled...

Die Gees Bring Wysheid 17.07.2026

Send us Fan Mail Eksodus 31:3-5 My Gees gee vir hom die kennis, begrip en vaardigheid om verskillende dinge te kan maak. Hy kan kunstige voorwerpe uit goud, silwer en brons maak. Hy kan edelstene graveer en monteer en houtsnywerk doen. Hy kan enige kunswerk maak. (NLV)  Ons is almal geneig om ons natuurlike talente en vermoëns as vanselfsprekend te aanvaar. Ons leef immers al ons hele lewe lank da...

Die Gees Bring Krag 16.07.2026

Send us Fan Mail Efesiërs 3:16 Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word.  Ek weet nie van jou nie, maar vir my lyk dit asof dit al hoe moeiliker word om getrou aan Christus te bly. Dis moeilik om vol selfvertroue te praat oor dít waarin ons glo, of selfs net om aan te hou glo, terwyl almal van ons verwag om in te pas by ’n nu...

Die Gees is Teenwoordig 15.07.2026

Send us Fan Mail Johannes 14:16-17 Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle 'n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid. Die wêreld kan Hom nie ontvang nie, omdat hulle Hom nie sien en Hom nie ken nie. Maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.  Nou goed, party mense glo in God. Sommiges glo selfs dat Jesus die Seun van God w...

Die Gees Bring Lewe 14.07.2026

Send us Fan Mail Genesis 2:7 Die Here God het toe die mens gevorm uit stof van die aarde en lewensasem in sy neus geblaas, sodat die mens 'n lewende wese geword het.  Ons is geneig om die lug wat ons elke dag 23 000 keer in- en uitasem, sommer as vanselfsprekend te aanvaar. En tog sou ek en jy nie eens vir ’n paar minute daarsonder kon oorleef nie.  Elke keer as jy asemhaal, trek jy triljoene...

Die Gees Bring Orde 13.07.2026

Send us Fan Mail Genesis 1:1-3 In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig.  Die lewe kan soms nogal deurmekaar wees. Dit is nie altyd maklik om reg op te tree wanneer probleme jou skielik tref of dinge jou ontste...

Moenie Grense Verskuif Nie 12.07.2026

Send us Fan Mail Spreuke 23:10,11 Moenie die ou grense van ’n stuk grond verskuif nie. Moenie weeskinders se grond by hulle probeer afvat nie. Die Een wat hulle beskerm, is magtig. Hy sal hulle saak teen jou verdedig. (NLV)  Daar is 'n ou wenresep wat politici gebruik: Steun altyd die perd wat eiebelang genoem word, ou seun ! Dit is 'n wyd aangehaalde, siniese waarneming oor die menslike...

Lyssna på podden God se Woord VARS vir jou Vandag i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden