Ds André van Zyl

Dominee André

Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: podcasters.spotify.com

Skapare

Ds André van Zyl

Kategori

Religion

Poddens webbplats

podcasters.spotify.com

Senaste avsnittet

5 jul 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

Menslike Jesus 15.08.2022

Menslike Jesus gee ons menslikheid vir ons terug.

Tafel van liefde 07.08.2022

Kom sit aan by die tafel van liefde

Leef God 31.07.2022

Beleef God as Vader, Seun en Heilige Gees

Eienskappe van 'n leier 24.07.2022

Mense volg 'n leier.

In dieselfde storm 17.07.2022

Elke storm bring jou by 'n bestemming.

Kind van God 10.07.2022

Wees wat jy is

God sigbaar 04.07.2022

Nagmaal

Goed doen 27.06.2022

Goed doen maak jou lewe goed.

Aanwsige Vader 19.06.2022

Vadersdagdiens

Hier is ek 12.06.2022

Meld aan in God se roeping met "Hier is ek"

Saam wees 05.06.2022

Pinkster is om oor God fees te vier.

Gaan moenie bly nie 29.05.2022

Soekende kerk vind mense.

Gaan om te bly 28.05.2022

Hemelvaart diens Jesus moes gaan om vir altyd by ons te wees.

God Uitroepteken 22.05.2022

In'n vraagteken wêreld is God die uitroepteken!

God se bestemming vir jou lewe 15.05.2022

Bereik jou bestemming om vervuld te wees

Ma sement van die gesin 08.05.2022

'n Ma verander 'n huis in 'n tuiste. Moedersdag Video Options Add photos from your mobile device. Add Add to your post This can't be combined with what you've already added to your post. This can't be combined with what you've already added to your post. Boost post Get more people to see and engage with your post. You'll choose the settings after you've clicked Post. Post

Leef vry 01.05.2022

Vryheid is nie 'n woord nie, maar 'n lewenswyse.

Lewe om te lewe 24.04.2022

'n Vol lewe is 'n vervulde lewe

Oop graf baken van hoop 17.04.2022

Jesus het opgestaan en daarom is daar vir altyd hoop.

Swart Vrydag verander in goeie Vrydag 15.04.2022

Jesus bring lig in jou donkerste tye.

Veilig tuis 10.04.2022

Gelowiges is oppad huis toe om tuis te wees vir altyd.

Pad van liefdeloosheid word pad van liefde 03.04.2022

Jesus loop 'n liefdelose pad om vir ons 'n liefdevolle pad moontlik te maak.

Kruisdraers 27.03.2022

Wees 'n kruisdraer wat menste se laste help dra.

Mense oppad saam Jesus na die kruis 20.03.2022

Oppad na die kruis

Jesus in die hande van mense 13.03.2022

Ontdek jouself op die pad van Jesus na die kruis.

Lyssna på podden Dominee André i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden