Antipas Gemeente
Antipas Pretoria
Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria
Author
Antipas Gemeente
Category
Podcast website
Latest episode
5 jul 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Efesiërs: 2. Die Inleiding van Efesiërs - Deel 2 - Die Ontvangers en Openingsgroete van die Brief. 03.08.2025 48:45
Efesiërs 1:1b-2 Franz Greffrath
Efesiërs: 1. Die Inleiding van Efesiërs - Deel 1 - Die Outeur van die Brief. 27.07.2025 48:20
TEKS: Efesiërs 1:1a Franz Greffrath
Die Ongelowige Thomas 20.07.2025 32:19
Johannes 20:19-31 Henri Marais
Is jou geloof lewend of dood 13.07.2025 41:32
Jakobus 1:22-27 & 2:14-26 Jean Nortier
Twee Aspekte van die Christen Lewe 06.07.2025 36:51
Jakobus 1:19-27 Izak vd Walt
Kerkregering 29.06.2025 1:00:20
Verskeie Tekste Franz Greffrath
Die Gawes van die Heilige Gees 22.06.2025 53:23
TEKS: 1 Korintiërs 12:4-11; 14:12 TITEL: Die Gawes van die Heilige Gees Die … 1. Definisie; 2. Bron; 3. Begunstigdes; 4. Doel; 5. Lyste; 6. Verskeidenheid; en 7. Beoefening … van die Geestelike Gawes.
Die Inwoing, Doping, en Vervulling van die Heilige Gees - Deel 3 15.06.2025 50:43
TEMA: Die … 1. INWONING, 2. DOPING, en 3. VERVULLING … van die Heilige Gees. Franz Greffrath
Die Inwoing, Doping, en Vervulling van die Heilige Gees - Deel 2 08.06.2025 42:50
TEMA: Die … 1. INWONING, 2. DOPING , en 3. VERVULLING … van die Heilige Gees. Franz Greffrath
Christus se Hemelvaart & Heerlikheid 03.06.2025 53:22
TEKS: Johannes 17:4-5 TEMA: Christus se Hemelvaart & Heerlikheid 1. Die Vermelding van Verheerliking (v.4); 2. Die Versoek van Verheerliking (v.5). Franz Greffrath
Die Inwoing, Doping, en Vervulling van die Heilige Gees - Deel 1 25.05.2025 53:36
TEMA: Die … 1. INWONING, 2. DOPING, en 3. VERVULLING … van die Heilige Gees. Franz Greffrath
Die Christen se Sondestryd 12.05.2025 50:27
TITEL: Die Christen se Sondestryd 1. Die BEVEL van Heiligheid; 2. Die BELEWENIS van Sondigheid; 3. Die BEMOEDIGING van die Evangelie; 4. Die BEYWERING vir Heiligheid.
Kerklike Tug / Dissipline 04.05.2025 50:31
TEKS: Matteus 18:15-17 TITEL: Kerklike Tug / Dissipline 1. Definisie 2. Persepsie 3. Ingesteldheid 4. Rede 5. Prosedure Franz Greffrath
Eenheid wat Lewe Bring 27.04.2025 29:13
Psalm 133 Izak van der Walt
Die Opstanding van ons Here Jesus Christus 21.04.2025 47:36
TEKS: Markus 15:42 - 16:8 TITEL: Die Opstanding van ons Here Jesus Christus 1. Jesus se Begrafnis (15:42-47); 2. Jesus se Opstanding (16:1-8). Franz Greffrath
Die Kruisdood van ons Here Jesus Christus 18.04.2025 54:00
TEKS: Markus 15:21-39 TITEL: Die Kruisdood van ons Here Jesus Christus 1. Jesus se Kruisiging (vv. 21-32); 2. Jesus se Sterwe (vv. 33-39). Franz Greffrath
Maleagi: 6. ‘n Aanmoediging tot Godvresendheid en Getrouheid 13.04.2025 41:28
TEKS: Maleagi 3:13-4:6 TITEL: ‘n Aanmoediging tot Godvresendheid en Getrouheid 1. Die Aanklag van Godslastering (3:13-15); 2. Die Aanprysing van Getrouheid (3:16-18); 3. Die Aanduiding van Gevolge (4:1-3). Franz Greffrath
Maleagi: 5. Toewyding met Finansiële Offergawes 06.04.2025 38:58
TEKS: Maleagi 3:7-12 TITEL: Toewyding met Finansiële Offergawes. 1. Die Beskuldiging (v.7-9); 2. Die Bevel (v.10a); 3. Die Belofte (v.10b-12). Franz Greffrath
Goddelike Liefde in Aksie 30.03.2025 35:26
TEKS: 1Kor.13:4-7 TEMA: Goddelike Liefde in Aksie Franz Greffrath
Maleagi: 4. 'n Profesie oor God se Verlossing in Christus. 23.03.2025 47:49
TEKS: Maleagi 2:17-3:6 TITEL: 'n Profesie oor God se Verlossing in Christus. 1. Die Valse Beskuldiging teen God (2:17); 2. Die Vaste Belofte vanaf God (3:1-6).
Maleagi: 3. Die Gewydheid van die Huwelik 16.03.2025 44:49
TEKS: Maleagi 2:10-16 TEMA: Die Gewydheid van die Huwelik In God se aanklag teen sy volk weens ontrouheid aan Hom en mekaar, bied Hy: 1. Bewysstuk A: Vermenging (v.11-12); 2. Bewysstuk B: Egskeiding (v.13-16).
Maleagi: 2. Eer aan God in Aanbidding en Leierskap 09.03.2025 45:31
TEKS: Maleagi 1:6 - 2:9 TEMA: Dispuut 2: Eer aan God in Aanbidding en Leierskap Izak van der Walt
Maleagi: 1. God se Liefdesverklaring aan Sy Volk 02.03.2025 47:34
TEKS: Mal. 1:1-5 TEMA: God se Liefdesverklaring aan Sy Volk 1. Die OMSTANDIGHEDE van die Brief 2. Die ONTVANGERS van die Brief 3. Die OORSPRONG van die Brief 4. Die OPENING van die Brief Franz Greffrath
God se Reddende Genade aan Saggéüs 23.02.2025 34:01
TEKS: Lukas 19:1-10 TEMA: God se Reddende Genade aan Saggéüs 1. Saggéüs VOOR sy ontmoeting met Jesus (vv.1-4); 2. Saggéüs se ontmoeting met Jesus (vv.5-7); 3. Saggéüs NA sy ontmoeting met Jesus (vv.8-10). Franz Greffrath
Openbaring: 48. Die Slot van Openbaring 16.02.2025 49:27
TEKS: Openbaring 22:6-21 TEMA: Die Slot van Openbaring Die 3 getuies vermaan ons om op die inhoud van Openbaring te: 1. REKEN met geloof; 2. REAGEER met gehoorsaamheid, aanbidding, bekering, versigtigheid en hoop. Franz Greffrath
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.