Antipas Pretoria

Antipas Gemeente

Religion AF 842 episodes

Where to listen?

Listen in your browser Replaio Web Available today
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon - install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Ladda ned på Google Play

Install now - 5M+ downloads, 4.8 rating

Episodes

Die Prioriteit van Liefde 18.01.2026

TEKS: 1 Johannes 4:7-12TEMA: Die Prioriteit van Liefde1. Die MANDAAT van Liefde (v.7a);2. ⁠Die MOTIVERING van Liefde (v.7b-8);3. ⁠Die MODEL van Liefde (v.9-11);4. ⁠Die MANIFESTERING van Liefde (v.12).Prediker: Franz Greffrath

Horende Doof 11.01.2026

Matteus 13:10-18Henri Marais

Christus is jou lewe – daarom leef jy anders 04.01.2026

Teks: Kolossense 3:1–4;Izak vd Walt

Wanneer lyding nie sin maak nie – en God tog getrou bly 28.12.2025

Verskeie tekste uit JobIzak vd Walt

Die Koms Van Christus 25.12.2025

Teks: 1 Tim 1:15Tema: Die koms van ChristusIzak vd Walt

Efesiërs: 15. Die Glorieryke Evangelie - Deel 3 21.12.2025

TEKS: Efesiërs 3:1-13TEMA: Die Glorieryke Evangelie - Deel 3God lig ons verder in omtrent die …6. ONVERANDERLIKHEID en 7. VOORREG… van die Glorieryke Evangelie! Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 14. Die Glorieryke Evangelie - Deel 2 14.12.2025

TEKS: Efesiërs 3:1-13TEMA: Die Glorieryke Evangelie - Deel 2God lig ons verder in omtrent die …1. UNIVERSEELHEID en 2. ⁠EFFEK… van die Glorieryke Evangelie! Prediker: Franz Greffrath

Die Rede vir Christus se Koms - Kerssangdiens 2025 07.12.2025

Die preek van die Kerssangdiens van 2025

Efesiërs: 13. Die Glorieryke Evangelie - Deel 1 30.11.2025

TEKS: Efesiërs 3:1-13TEMA: Die Glorieryke Evangelie - Deel 1In Paulus se getuienis beaam hy die … 1. OORSPRONG;2. ⁠VERSTAANBAARHEID; 3. ⁠VOLLEDIGHEID… van die Evangelie.Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 12. God se Kragtige Werking in die Insluiting van Nie-Jode by Sy Volk. 23.11.2025

TEKS: Efesiërs 2:11-22TEMA: God se Kragtige Werking in die Insluiting van Nie-Jode by Sy Volk. Paulus bespreek mbt Jood en Nie-Jood …1. Die Historiese Vervreemding (v.11-12)2. ⁠Die Huidige Vereniging (v.13) - Die Grondslag (v.14-18); - Die Gevolg (v.19-22).Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 11. God se Kragtige Werking in die Gelowige se Wedergeboorte 16.11.2025

TEKS: Efesiërs 2:1-10TEMA: God se Kragtige Werking in die Gelowige se Wedergeboorte. Paulus beskryf …1. Die REDE (v.1-3)2. ⁠Die REALITEIT (v.4-9)3. ⁠Die RESULTAAT (v.10)… van Wedergeboorte. Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 10. God se Kragtige Werking in die Verhoging van Christus 09.11.2025

TEKS: Efesiërs 1:19-23TEMA: God se Kragtige Werking in die Verhoging van Christus. Die Onvergelykbare Grootheid van God se Mag Vertoon in: (1) Christus se Opstanding uit die Dood, en (2) Christus se Hemelvaart, waar Hy Gekroon is as Heerser oor die Heelal en Hoof oor die Kerk.Franz Greffrath

God se Getroue Liefde vir Sy Ontroue Volk 02.11.2025

TEKS: Hosea 1-3TEMA: God se Getroue Liefde vir Sy Ontroue VolkPrediker: Izak van der Walt

Die Leerstellings van Genade. 26.10.2025

TEKS: VerskeieTEMA: Die Leerstellings van Genade. 1. Algehele Verdorwenheid;2. ⁠Onvoorwaardelike Uitverkiesing;3. ⁠Beperkte Verlossing; 4. ⁠Onweerstaanbare Genade; 5. ⁠Bonatuurlike Volharding.

Die Sondebok 19.10.2025

Henri Marais

Efesiërs: 9. Paulus se Gebed vir die Efesiërs 12.10.2025

TEKS: Efesiërs 1:15-19TEMA: Paulus se Gebed vir die Efesiërs.1. DANKSEGGING (vv. 15-16);2. ⁠VOORBIDDING (vv. 17-19).Franz Greffrath

Efesiërs: 8. Seëninge in Christus - Deel 5: Versekering van ‘n Erfenis. 05.10.2025

TEKS: Efesiërs 1:11-14TEMA: Seëninge in Christus - Deel 5: Versekering van ‘n Erfenis.Ons lofwaardige God verseker ons van ‘n ewige erfenis op grond van:1. Die VERMELDING van die Bybel;2. ⁠Die VOORBESTEMMING van die Vader;3. ⁠Die VERDIENSTE van die Seun; en4. ⁠Die VERSEËLING van die Gees.Franz Greffrath

Waak Teen die Misleiding, Volhard in die Waarheid 28.09.2025

TEKS: 1 Johannes 2:18-27TEMA: Waak teen die Misleiding, Volhard in die Waarheid. God bied aan ons ‘n tydsame waarskuwing om misleiding en afvalligheid te: 1. VERWAG (vv. 18-19);2. ⁠VERWERP (vv. 20-27).

Hoe behoort ek Bybels te dink oor beproewing? 21.09.2025

TEKS: 1 Pet.1:1-12TEMA: Hoe behoort ek Bybels te dink oor beproewing?Prediker: Jean Nortier

Efesiërs: 7. Seëninge in Christus - Deel 4: Die Bekendmaking van God se Verlossingsplan 14.09.2025

TEKS: Efesiërs 1:9-10TEMA: Seëninge in Christus - Deel 4: Die Bekendmaking van God se Verlossingsplan. Ons lofwaardige God lig ons in omtrent die … 1. VERBORGENHEID;2. ⁠VOORNEME en3. ⁠VOLEINDING… van sy verlossingsplan in Christus.Franz Greffrath

Effesiërs 6: Seëninge in Christus - Deel 3 - Bevryding van Sondeskuld 07.09.2025

TEKS: Efesiërs 1:7-8TEMA: Seëninge in Christus - Deel 3 - Bevryding van Sondeskuld.6 WAARHEDE oor die Christen se bevryding van sondeskuld deur geloof in Christus, naamlik die SEËNING, AGENT, BEGUNSTIGDES, PRYS, RESULTAAT en MOTIVERING.

Hy het sy Damaskuspad gehad 31.08.2025

Handelinge 9, 22, 26Henri Marais

Efesiërs: 5. Seëninge in Christus - Deel 2 - Aanneming tot Kindskap 24.08.2025

Efesiërs 1:5-6Izak van der Walt

Efesiërs: 4. Seëninge in Christus - Deel 1 - Die Uitverkiesing 17.08.2025

TEKS: Efesiërs 1:4TEMA: Seëninge in Christus - Deel 1 - Die Uitverkiesing. Ons lofwaardige God lig ons in omtrent die … 1. REALITEIT en2. ⁠RESULTAAT… van sy uitverkiesing van gelowiges in Christus.

Efesiërs: 3. Die Tema van Efesiërs - Seëninge in Christus. 10.08.2025

TEKS: Efesiërs 1:3TEMA: Die Tema van Efesiërs - Seëninge in Christus.Ons lofwaardige God lig ons in omtrent die … 1. BRON2. ⁠BEGUNSTIGDES3. ⁠BASIS4. ⁠BESKRYWING… van die seëninge waarmee Hy die gelowiges in Jesus Christus seën.Franz Greffrath

About the podcast

Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria

Author

Antipas Gemeente

Category

Religion

Podcast website

www.antipaspretoria.org.za

Language

AF

Episodes

842

Latest episode

5 jul 2026

Listen to the Antipas Pretoria podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up

Ladda ned på Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.