Radio Tygerberg 104FM
Wat sê jy?
Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.radiotygerberg.co.za
Autor
Radio Tygerberg 104FM
Categorie
Site-ul podcastului
Cel mai nou episod
5 apr. 2024
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Wat sê jy? | Lorrein Katze & Michael Swain (FOR SA) 05.04.2024 49:39
‘n MOET LUISTER: Lorrein gesels met Michael Swain, direkteur van Freedom of Religion South Africa (FOR SA), oor die Departement van Onderwys se Transgender Ideologie in Pre-primêre en laerskole.
Wat sê jy? | Lorrein Katzke gesels met Tina Thiart 15.03.2024 37:43
1 000 Women Trust, het vandeesmaand, ‘n "Ken Die Wet"- veldtog. In 2022 het die Suid-Afrikaanse regering kritieke wysigings aan drie geslagsgebaseerde, of GBV-wette geïmplementeer om sleutelkwessies wat vroue se veiligheid en regte beïnvloed, aan te spreek. Tina Thiart, Uitvoerende Trustee van die 1000 Woman Trust, vertel meer hieroor.
Wat sê jy? | Lorrein Katzke gesels met Willem Jordaan 09.02.2024 42:36
Lorrein Katzke gesels met Willem Jordaan (redakteur van Die Burger) oor die Staatsrede (SONA2024)
Wat sê jy? I Lorrein Katzke gesels met Hardus Zevenster 26.01.2024 49:13
Sedert die oorlog in Israel verlede jaar Oktober uitgebreek het , is daar baie vrae bv. Hoe kan ek as ‘n Christen standpunt inneem? Kan ‘n Christen pro-Palestina wees? Waaroor gaan die oorlog eintlik? Luister na die onderhoud met Hardus Zevenster, hoof-uitvoerende beampte van die Bloudrukgroep terwyl hy gesels oor hierdie verdelende en omstrede kwessie wat internasionaal groot opslae maak.
Wat sê jy? I Israel: Historiese en Profetiese Perspektief 20.10.2023 52:05
Wat sê jy? I Lorrein Katzke gesels met Pastoor Raymond Lombaard en Hardus Zevenster oor die Israel - die historiese en profetiese perspektief
Wat sê jy? | Lorrein Katzke & Hardus Zevenster 11.08.2023 52:33
Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.
Wat sê jy? | Lorrein Katzke & Lynette Beer 09.06.2023 50:05
Lynette Beer, bekend vir haar gewilde kursusse om die tempramente van mense te ontleed gesels in die ateljee tydens Wat Sê Jy? en beantwoord vrae van luisteraars
Wat sê jy? I Hoë Cholesterol I Lorrein Katzke & Dr. Rust Theron 02.06.2023 45:07
Lorrein Katzke gesels met Dr. Rust Theron, Internis by Durbanville Medikliniek, oor die gevare van hoë cholesterol.
Wat sê jy? | Afrikaans | Lorrein Katzke & Dr. Phillip Louw 05.05.2023 45:21
Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.
Wat sê jy? | Algemene Raad vir die Lewe | Lorrein Katzke & Elise Parker 14.04.2023 1:01:16
Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.
Wat sê jy? | Waarvoor is jy dankbaar? | Lorrein Katzke 31.03.2023 50:50
Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.
Wat sê jy? | Toestelle wat jou lewe maklik maak | Lorrein Katzke & Mike Potgieter 24.03.2023 45:47
Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.
Wat sê jy? | Hoe bestuur ek my gewig? | Lorrein Katzke & Mike Potgieter 17.03.2023 46:13
Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.
Wat sê jy? | Huiswerk | Lorrein Katzke & Rikus van Rooy 10.03.2023 44:26
Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.
Wat sê jy? | Toe val Lig | Lorrein Katzke & Mike Potgieter 03.03.2023 47:22
Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.
Wat sê jy? | Angs en stres | Lorrein Katzke & Kliniese Sielkundige Daniel Luttig 24.02.2023 43:52
Lorrein Katzke gesels met Kliniese Sielkundige, Daniel Luttig Almal weet hoe stres en angs voel – jy het ‘n knop op jou maag voor ‘n afspraak, die spanning wanneer iemand kwaad is of die manier wat jou hart vinnig klop wanneer jy stres of angs ervaar. Stikland Hospitaal sielkundige, Daniel Luttig, gesels oor stres en angs en hoe jy dit kan bestuur.
Wat sê jy | Aktiewe burgerskap | Lorrein & Dr. Michael Louis 10.02.2023 43:02
Die definisie van die woord politiek is: aktiewe burgerskap/ active citizenry Met n algemene verkiesing wat voorlê in 2024 gesels dr Michael Louis oor jou aandeel as hemelburger in die dag tot dag verloop van ons samelewing en hoe jy kan bid vir ons land en al ons leiers
Wat sê Jy? | Kuberveiligheid en gevaar | Prof. Basie van Solms 03.02.2023 44:07
Vandag op 'Wat sê Jy' gesels Lorrein met Prof. Basie van Solms oor ons kuberveiligheid en hoe om onself te beskerm.
Lorrein gesels met Dr. Soon Zevenster - Stigter van Radio Tygerberg 27.01.2023 39:23
Lorrein Katzke gesels met Dr. Soon Zevenster (stigter van Radio Tygerberg) wat onlangs sy 80ste verjaarsdag gevier het.
Wat se JY? | Slangkenner Francois van Zyl | Lorrein Katzke 20.01.2023 37:06
Slangkenner Francois van Zyl praat met Lorrein oor die bewaring van slange en ook wat ons as mense kan doen in 'n nood situasie.
Wat sê jy? | Lorrein Katzke & Waldimar Pelser | Toekoms van Afrikaanse TV in SA 11.11.2022 47:06
Vaniddag in Wat sê Jy? is ons gas Waldimar Pelser, hoof van Multichoice se KykNet kanale en ons gesels oor die verlede, hede en toekoms van Afrikaanse TV in SA. Dis jou geleentheid om al die vrae te vra of kommentaar te lewer oor Afrikaanse televisie. #radiotygerberg104fm #christenstemvansuidafrika #waldimarpelser
Wat sê jy? | Lorrein Katzke, Johan Ferreira en Hardus Zevenster 21.10.2022 52:46
Korrupsie, diefstal, omkoopgeld - word jou besigheid, klein of groot deur misdaad geraak en voel jy magteloos of in die steek gelaat? In Wat Sê Jy? het Lorrein Katzke gesels met Johan Ferreira, InterKaap se eienaar en hoof uitvoerende beampte en Hardus Zevenster, hoof uitvoerende beampte van Bloudrukmedia oor probleme wat besighede in die gesig staar.
Wat sê jy? | Lorrein Katzke en Ds. Tertius Bezuidenhout | Gebed 07.10.2022 51:04
Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.
Wat sê jy? | Emotionele impak van onderwysers op kinders se lewens 23.09.2022 46:08
Professor Dap Louw van die Universiteit van die Vrystaat gesels tydens Wat sê jy met Lorrein Katzke oor die emotionele impak wat onderwysers op die lewe van kinders het. Professor Louw het in die VSA studeer en doseer. Hy is ook die redakteur en skrywer van verskeie handboeke wat aan universiteite in Suid-Afrika voorgeskryf word. Hy het meer as 100 artikels in geakkrediteerde nasionale en internas...
Wat sê jy? | Lorrein Katzke | Rook 22.07.2022 3:08
Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice