Radio Pulpit

Vreugde & Joy

Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.radiopulpit.co.za

Autor

Radio Pulpit

Categorie

Religion

Site-ul podcastului

www.radiopulpit.co.za

Cel mai nou episod

27 aug. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android aproape 10 mil. descărcări · nota 4,8 iOS în curând

Episoade

Van verslawing tot inspirasie, Terence Abrahams deel sy pad met God 17.11.2023

Terence het 'n lang pad gestap saammet die Here, uit die kloue van verslawing tot waar hy nou in God se genade en vertroue leef. Terence Abrahams · Vreugde & Joy

Robin leFleur shares how God released him from his struggle with addiction 16.11.2023

Never lose hope, Robin tells his story and then his mother, Jo, shares her prayer journey for him. Iris Footprints Johannesburg · Vreugde & Joy

Kan jy veslawing oorwin? Candice Barnard van Mighty Wings deel haar getuienis. 02.11.2023

Dis moeilik om die wêreld aan te pak na jy vrygekom het van verslawing. Candice deel haar storie met Bertha. Mighty Wings life centre · Vreugde & Joy

Beninca Steyn van Lovestruck vertel ons meer oor hulle Rolling together golf dag 29.10.2023

Het jy 'n roeping om te help, maar weet nie hoe nie? Beninca Steyn van Lovestruck vertel hoe hulle jou kan help om jou projek lewe te gee. Lovestruck · Vreugde & Joy

Hoe kan ons instaan vir ons kinders? Quinton en Linda Chuter gee riglyne in hulle gebedsgroepe. 12.10.2023

Ons kinders staan voor 'n wêreld vol uitdagings. Quinton en Linda Chuter van Barach Tamid International Ministries het 'n 21 dae plan van gebed en intree vir jou kinders, ongeag hulle ouderdom. Lady Rose Warrior parents · Vreugde & Joy

Wat is VIRTUELE outisme? Marene Jooste van Kwanda Kinetics deel haar getuienis en kennis. 10.10.2023

Wat is virtuele outisme? Marene Jooste van Kwanda Kinetics deel met Bertha le Roux-Wahl oor hierdie diagnose - wat die verskil van outisme is, hoe om daarvoor te toets en wat daaromtrent gedoen kan word. Kwanda Kinetics · Vreugde & Joy

Annatjie Krige van House Regenration gesels oor kinder dissipline 06.10.2023

Annatjie Krige deel idees om jou kinders met dissipline groot te maak. House Regeneration · Vreugde & Joy

Wat is roepingsgedrewe onderwys? Dr. Maretha Steyn verduidelik en inspireer. 06.10.2023

5 Oktober was wêreld onderwysersdag en Dr. Maretha Steyn van Akademia deel met Bertha hoe om jou onderwys roeping uit te leef. Akademia · Vreugde & Joy

How do I walk in God's Grace in times of strife? Our own Sibongile Mofokeng shares her testimony. 29.09.2023

Duchene muscular dystrophy and autism brought challenges into Sibongile's life, but God. Sibongile shares the ups and downs with Bertha le Roux-Wahl on #VreugdeJoy Vreugde & Joy

Hoe bou mens geestelike verhoudingsbande? Amelia en Hanlie vertel ons meer. 27.09.2023

'n Heerlike gesprek oor verhoudingsbande - hoe om jou kind of vriend te help om 'n verhouding met die Here te bou. Hanlie Boshoff en Amelia St. Ledger Denny van Tiqvah deel hulle ervarings met Bertha le Roux-Wahl. Tiqvah Narrative Therapy · Vreugde & Joy

Help dit om jou tassie uit te pak? Judy Plaatjies help ons besluit. 27.09.2023

Judy Plaatjies van Coram Deo deel haar getuienis met Bertha en hoe waardevol dit is om met iemand te gesels. Coram Deo · Vreugde & Joy

House Regeneration oor die verskillende tipe ouers. 27.09.2023

Annatjie Krige vertel ons meer oor die verskillende tipes ouers en hoe om dit toe te pas. House Regeneration · Vreugde & Joy

Watter doelwitte kan my kinders help? House Regeneration gee hulle wenke. 27.09.2023

Annatjie Krige van House Regeneration gee wenke rondom doelwitte terwyl jou kinders grootword. House Regeneration · Vreugde & Joy

House Regeneration deel hulle storie met ons. 27.09.2023

Annatjie Krige vertel ons meer van House Regeneration, 'n sentrum vir bevryding van verslawing. House Regeneration · Vreugde & Joy

Wat kan ek leer by die Jesuits? Ds. Jaco Schoeman vertel ons meer. 21.09.2023

As jy vassit in 'n seisoen, wat staan jou te doen? Ds. Jaco Schoeman van NG Constantiakruin nooi jou uit om iets nuut te probeer. The Jesuit institute · Vreugde & Joy

Wat is God se waarheid oor jou? 31.08.2023

David Bergh gesels met Bertha le Roux-Wahl oor identiteit aan die hand van sy boek - Victory through identity. Victory through Identity - David Bergh · Vreugde & Joy

Watter rol speel lofprysing en aanbidding in jou lewe? Hermann du Plessis van Ruimsig Gemeente gesels met Bertha 24.08.2023

Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies. Ruimsig ontwaak worship fees · Vreugde & Joy

Wat is verhoudingsbande? 17.08.2023

Watter rol speel verhoudingsbande in jou en jou kinders se lewe? Amelia St Ledger Denny en Hanlie Boshoff van Tiqvah narratiewe terapie deel met ons die waarde van verhoudingsbande. Tiqvah Narrative Therapy · Vreugde & Joy

Vrae om jou huwelik sterker te maak. 20.07.2023

Marlene Olivier van Coram Deo gesels met Bertha oor huwelike. Coram Deo · Vreugde & Joy

Wat verg dit om peet ouers te wees? 20.07.2023

Monique Frenkel van Tiny Sparrows gesels met Bertha le Roux-Wahl oor haar passie vir God en Sy kinders. Tiny Sparrows · Vreugde & Joy

Die Dameskring is eintlik bemagtiging 04.05.2023

Elphi Taljaard, Donsie Kruger en Jaqui van Reenen January deel die vreugde en veelsydigheid in bemagtiging van vrouens in hulle gemeenskap deur die gevestigde organisasie, Die Dameskring. Die Dameskring · Vreugde & Joy

Pastor Chester Clayton Swart van Fountain of Life Ministries deel sy getuienis 27.04.2023

Pastor Chester Clayton Swart van Fountain of Life ministries getuig van God se getrouheid, selfs in tye van vertwyfeling. Hy het as jong seun reeds God se krag ervaar en het geleer hoe om Sy wil vir sy lewe te volg. Fountain of Life Ministries · Vreugde & Joy

Essie Raath van Coram Deo gesels oor rousmart. 20.04.2023

Hoe kan ek die momente van rou deurwerk? Essie Raath deel met Bertha kosbare oomblikke om deur die rou-proses te werk. Coram Deo · Vreugde & Joy

Marjon Meyer gesels oor verhoudings en huwelike 20.04.2023

Marjon Meyer vertel vir Bertha bietjie meer oor haar reis as terapeut en deel haar insig oor verhoudings en huwlike. Marjon Meyer

Heidi Mollentze deel haar reis van herstel na haar uitdaging met alkohol. 05.01.2023

Heidi Mollentze deel hoe sy die uitdaging van alkolisme kon oorwin, asook watter rol haar ouers, vriende en geloof daarin gespeel het. Heidi Mollentze facebook · Vreugde & Joy

Ascultă podcastul Vreugde & Joy în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice