RSG
RSG Sport
'n Opsomming van die dag se sportgebeure.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.rsg.co.za
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
2024 Sporthoogtepunte: T20-krieket 21.12.2024 11:29
Die 2024 T20-Wêreldbeker was 'n geval van so naby, maar tog so ver. Die harde werk is gedoen tydens die toernooi, die Proteas vorder onoorwonne tot in die finaal, waar hulle teen Indië sake uitspook om die titel. Phil Loots kyk terug na die hoogtepunte.
2024 Sporthoogtepunte: Toetskrieket 14.12.2024 16:06
Phil Loots kyk terug na die hoogtepunte van toetskrieket in 2024.
Sporttrivia 14 Desember 2024 14.12.2024 6:55
Heinrich Schulze praat oor universiteitsrektore en -kanseliers as sportpersone. Daar is ook ‘n onderhoud met Theuns Eloff.
2024 Sporthoogtepunte: Formule 1 14.12.2024 16:04
Die 2024 Formule 1-seisoen het aan alle verwagtinge voldoen, en selfs meer gelewer as wat die beste rusbank-kommentator hulle kon voorstel. Die emosies is teen die mure uitgejaag met omstrede gebeure op en van die baan. Die meeste Grand Prixs in een seisoen, 24 wedrenne op vyfvastelande, met Max Verstappen wat sy titel suksesvol verdedig toe hy 'n agtereenvolgende vierde kampioenskap wen. Sy span,...
2024 Sporthoogtepunte: MotoGP 14.12.2024 13:31
Die 2024 MotoGP-seisoen was 'n mallemeule van intense kompetsie, met geskiedkundige rekords wat gespat het. Ducati het weer die seisoen oorheers, en verseker hulle sesde vervaardigerstitel, met 722 punte uit die moontlike 740 punte. Fritz Klaaste neem die seisoen in oënskou.
Tussen die sportblaaie 7 Desember 2024 07.12.2024 7:26
Heinrich Schulze blaai deur Alida Toweel en Samantha Toweel-Moore se boek, A FISTFUL OF LEGENDS.
2024 Sporthoogtepunte: Rugby 07.12.2024 11:59
Johan Rademan kyk terug op die hoogtepunte in Curriebeker- en internasionale kompetisies van Suid-Afrika se franchises en die Springbokke in die 15-mankode.
Sporttrivia 30 November 2024 30.11.2024 5:18
Heinrich Schulze kyk terug na The Rumble in the Jungle op 30 Oktober 1974.
Tussen die sportblaaie 23 November 2024 23.11.2024 5:34
Heinrich Schulze blaai deur Lloyd Burnard en Khanyiso Tshwaku se boek, TWICE THE GLORY - THE MAKING OF THE GREATEST BOK TEAM IN HISTORY.
Sporttrivia 16 November 2024 16.11.2024 5:14
Heinrich Schulze praat oor koninklikes wat uitblink in sport.
Tussen die sportblaaie 9 November 2024 09.11.2024 5:31
Heinrich Schulze blaai deur Bernie Collins se boek, HOW TO WIN A GRAND PRIX: FROM PIT LANE TO PODIUM – THE INSIDE TRACK.
Sporttrivia 2 November 2024 02.11.2024 5:06
Heinrich Schulze kyk terug na die Springbokke se toere na Skotland, Engeland en Wallis.
Tussen die sportblaaie 26 Oktober 2024 26.10.2024 7:08
Heinrich Schulze blaai deur Mike Greenaway se boek, BOK TO BOK: 4 TIMES WORLD CHAMPIONS 3 PRICELESS POINTS 2 CUPS BACK-TO-BACK 1 PHENOMENAL JOURNEY.
Sporttrivia 19 Oktober 2024 19.10.2024 7:12
Heinrich Schulze praat met Amia Roux, ‘n junior Protea-netbalspeler.
Tussen die sportblaaie 12 Oktober 2024 12.10.2024 4:33
Heinrich Schulze blaai deur Jonty Winch se boek, WORLD CHAMPIONS - THE STORY OF SOUTH AFRICAN RUGBY.
Sporttrivia 5 Oktober 2024 05.10.2024 6:53
Heinrich Schulze praat oor die gebruik van KI in sport.
Tussen die sportblaaie 28 September 2024 28.09.2024 5:38
Heinrich Schulze blaai deur Ben Hunt se boek, GROWING WINGS - THE INSIDE STORY OF RED BULL RACING.
Sporttrivia 21 September 2024 21.09.2024 7:18
Heinrich Schulze praat oor vroue rugbyadministrateurs, met besondere verwysing na Saartjie Olivier.
Tussen die sportblaaie 14 September 2024 14.09.2024 5:44
Heinrich Schulze blaai deur David Arrowsmith se boek, NARCOBALL: LOVE, DEATH AND FOOTBALL IN ESCOBAR'S COLOMBIA.
Sporttrivia 7 September 2024 07.09.2024 6:12
Die velde waarop Suid-Afrika teen Nieu-Seeland rugbytoetse die afgelope 123 jaar gespeel het.
Tussen die sportblaaie 31 Augustus 2024 31.08.2024 6:01
Heinrich Schulze blaai deur Matt Majendi se boek, NAZARÉ: LIFE AND DEATH WITH THE BIG WAVE SURFERS.
Sporttrivia 24 Augustus 2024 24.08.2024 5:28
Die Amerikaanse Tennis Ope.
Tussen die sportblaaie 17 Augustus 2024 17.08.2024 6:35
Heinrich Schulze blaai deur Richard Williams se boek, 24 HOURS - 100 YEARS OF LE MANS.
Sporttrivia 10 Augustus 2024 10.08.2024 7:38
Die geskiedenis van gewigstoot.
Tussen die sportblaaie 3 Augustus 2024 03.08.2024 5:24
Heinrich Schulze blaai deur NO PIE, NO PRIEST - A JOURNEY THROUGH THE FOLK SPORTS OF BRITAIN deur Harry Pearson.
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice