OFM

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.ofm.co.za

Autor

OFM

Categorie

Business

Site-ul podcastului

www.ofm.co.za

Cel mai nou episod

28 sept. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android aproape 10 mil. descărcări · nota 4,8 iOS în curând

Episoade

Die Wereld Dohne Merino kongres vind binnekort in SA plaas 21.11.2025

Pieter Moller berig oor nuwe inligting van die Wereld Dohne Merino kongres wat in SA gaan plaasvind.

Dr Frikkie Mare, Hoof uitvoerende bestuurder van die Rooivleis produsente organisasie gesels oor bek-en-klouseer 20.11.2025

Pieter Moller gesels met Dr Frikkie Mare, Hoof uitvoerende bestuurder van die Rooivleis produsente organisasie oor die jongste nuus betreffende bek-en-klouseer uitbrekings.

Pieter Moller spoke to Richard Armstrong, winner of the sheep category 18.11.2025

At the annual Sheep and Cattle Farmer of the year gala event, Pieter Moller spoke to the winner of the sheep category, Richard Armstrong.

Goeie nuus vir verbruikers van rooivleis na navorsing 17.11.2025

Pieter Moller berig oor goeie nuus vir verbruikers van rooivleis, nadat navorsing toon dat belangrike eienskappe in die produk voorkom.

Pieter Moller gesels met Suid-Afrika se nuutverkose 2025 beesboer van die jaar 17.11.2025

Pieter Moller gesels met Suid-Afrika se 2025 besboer van die jaar, nadat hy aangewys is as wenner tydens 'n geleentheid in Gauteng.

Melk SA het syfers bekend gemaak wat 'n geringe opwaartse kurwe toon in verkope 14.11.2025

Pieter Moller berig oor Melk SA wat syfers bekend gemaak het oor 'n geringe opwaartse kurwe in die verkoop van melkprodukte.

Pieter Moller berig oor kenners wat produsente aanmoedig om biologiese gewasbeskerming toe te pas 13.11.2025

Pieter Moller berig oor kenners wat produsente aanmoedig om biologiese gewasbeskerming toe te pas.

Pieter Moller berig oor 'n nuwe toep of "app" om sprinkaanswerms te monitor 11.11.2025

Pieter Moller berig oor 'n nuwe toep of "app" wat ontwikkel is om sprinkaanswerms en hulle bewegings te monitor.

Internasionale navorsing en studies bevind dat daar ander gebruike vir soutbos is 10.11.2025

Pieter Moller berig oor die alternatiewe gebruik van soutbos, na deeglike internasionale navorsing en studies.

Melk SA berig dat SA se suiwelproduksie by 'n kruispad te staan gekom het 10.11.2025

Pieter Moller berig oor die suiwelbedryf in SA, wat volgens 'n verklaring van Melk SA by 'n kruispad gekom het.

Pieter Moller berig oor 'n nuwe tandepasta wat van diereprodukte gemaak word 07.11.2025

Pieter Moller berig oor 'n nuwe tandepasta wat van diereprodukte gemaak word.

Goeie nuus vir verbruikers nadat die jongste voedselprys inflasie syfers bekend gemaak is 06.11.2025

Pieter Moller berig oor goeie nuus vir verbruikers nadat die jongste voedselprys inflasie syfers bekend gemaak is.

Graan SA spreek vordering en kwessies in graanbedryf aan 04.11.2025

Pieter Möller berig oor Graan SA, wat in 'n verklaring die vordering en kwessies in die koringbedryf aanspreek.

Daar is 'n interessante studie oor rooivleis wat bekend gemaak is 03.11.2025

Pieter Moller berig oor 'n interessante studie van rooivleis wat goeie nuus is vir produsente wereldwyd.

Daar is 'n lewenskoste verslag oor suiwelproduksie bekend gemaak 03.11.2025

Daar is 'n lewenskoste verslag oor suiwelproduksiewat onlangs bekend gemaak is, Pieter Moller berig daaroor.

Die Braford beestelersgenootskap spog met merkbare groei 30.10.2025

Pieter Moller berig oor die Braford beestelersgenootskap wat spog met merkbare groei in die afgelope jaar.

'n Jong boer en entrepreneur uit die Oos-Vrystaat het met 'n interessante konsep vorendag gekom 28.10.2025

Pieter Moller gesels met 'n jongboer en entrepreneur uit die Oos-Vrystaat wat met 'n interessante konsep vorendag gekom het om mede-boere te ondersteun.

Cobus van Coller gee 'n oorsig van landbou toestande in die Noord-Vrystaat 27.10.2025

Pieter Moller gesels met 'n landbouleier in die Viljoenskroon distrik, Cobus van Coller, hy gee 'n oorsig van landbou toestande in die Noord-Vrystaat.

Die omstrede minerale konsepwet is tans onder bespreking 27.10.2025

Pieter Moller berig oor die omstrede minerale konsepwet wat tans onder bespreking is.

Suiwelmarkte se projeksies is bekend gemaak. 24.10.2025

Pieter Moller berig oor die groei vir suiwel wêreldmarkte se projeksies wat bekendgemaak is.

Die skoolhoof van Hoerskool Trio in Kroonstad gesels oor hul landbou aktiwiteite 23.10.2025

Pieter Moller gesels met die skoolhoof van Hoerskool Trio in Kroonstad oor hulle landbou aktiwiteite.

Seisoenale oorsig van die Suid-Afrikaanse wolskeersel 21.10.2025

Pieter Moller berig oor die seisoenale oorsig van die Suid-Afrikaanse wolskeersel.

Melk SA bekyk die suiwelbedryf se produksieprestasie 16.10.2025

Pieter Moller berig oor Melk SA wat die suiwelbedryf se produksieprestasie in oenskou geneem het.

Daar is 'n verband tussen Landbou en Toerisme vertel 'n jongboer en entrepreneur 14.10.2025

Pieter Moller gesels met 'n jongboer en entrepreneur uit die Oos-Vrystaat en hy vertel oor die verband tussen Landbou en Toerisme.

Molatek vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar 13.10.2025

'n Bekende landbou maatskappy vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar. Pieter Moller het gaan besoek afle in Malelane en gesels met die Uitvoerende Hoof van die maatskappy oor hoogtepunte die afgelope 4 dekades.

Ascultă podcastul Pieter Möller - Landbou Insetsels în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice