Netwerk24 Klankgolwe

Netwerk24 Klankgolwe

Welkom by Netwerk24 Klankgolwe! Hier kry jy die wêreldklas podsendings oor verskillende genres, in Afrikaans, en alles op een plek.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.netwerk24.com

Autor

Netwerk24 Klankgolwe

Categorie

Uncategorized

Site-ul podcastului

www.netwerk24.com

Cel mai nou episod

19 nov. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android 10 mil.+ descărcări · nota 4,7+ iOS în curând

Episoade

Saru-baas: ‘Ons sal klou aan Tony – dalk selfs ná 2027’ 21.01.2026

In 2026 se eerste episode van Rapport Praat Sport gesels ons met die grootbaas van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie, Rian Oberholzer, oor alles wat dié jaar vir die beheerliggaam voorlê. Ons pols hom ook oor die toekoms van Tony Brown, die Springbok-hulpafrigter wat glo hoog op Nieu-Seeland se wenslys is vir ’n toekomstige All Black-rol. Oberholzer gesels ook oor die Greatest Rivalry-reeks wat voorlê...

Nuus in nét 2 minute - 16 Januarie 2026 16.01.2026

Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

30 jaar of 10? Hoekom ’n langer huisverband jou ryker kan maak 14.01.2026

Moet jy jou huis so vinnig moontlik afbetaal — of kan ’n langer verband jou finansieel verder neem? In hierdie eerste Slim met eiendom-episode van 2026 gesels Malani Venter met eiendomsbeleggingspesialis Cobus du Preez (Real Estate Mate) oor ’n onderwerp wat sterk emosies en menings ontlok: die 30-jaar huisverband.

LUISTER | Rika Sennett gesels oor die beginjare van televisie 19.12.2025

Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

LUISTER | Carike Keuzenkamp gesels oor Kraaines 19.12.2025

Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

Kleuterzone se kaartehuis stort ineen, Louis Liebenberg wag steeds op bed en die Springbokke maak skoonskip op die rugby 15.12.2025

Gesels saam oor 2025 se grootste slenters en ook sporthoogtepunte.

Klein Joshlin se verdwyning, Nada-Jane se badmoord skok en Zaheera Boomgaard ná jare gevonnis 15.12.2025

Gesels saam oor van 2025 se skokkende hofsake

Spanning tussen SA en VSA op laagtepunt, wêreldoorloë woed voort en skokonthullings in die Madlanga-kommissie 15.12.2025

Gesels saam oor van 2025 se grootste politieke intriges

DEEL 1 | Marida Swanepoel gesels oor die begindae van oorklanking 14.12.2025

Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

DEEL 2 | Marida Swanepoel gesels oor die begindae van oorklanking 14.12.2025

Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

DEEL 2 | Dorianne Berry oor die begin van Suid-Afrikaanse televisie (deel 2) 14.12.2025

Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

DEEL 1 | Dorianne Berry oor die begin van Suid-Afrikaanse televisie (deel 1) 14.12.2025

Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24

Nuus in Perspektief: Matriekdrama na vraestelle lek, en ANC by kruispad 11.12.2025

In dié week se Nuus in perspektief gesels Mia Spies en Almari Wessels met Netwerk24 se joernaliste oor die groot stories van die week

2025: Die jaar toe Rassie die wêreld uitoorlê 10.12.2025

In ons laaste episode van vanjaar kyk ons terug op ’n jaar waarin die Springbokke na ’n nuwe rat oorgeskakel het en besef Rassie Erasmus het nie sy gelyke as rugbyafrigter nie. Ons kies ons topdrie-Bokke van die jaar, die topdrie-spelers wie se aandele gestyg én gedaal het, en bespreek sekere fokusareas wat uitstaan. Sport | Rapport

Madlanga-kommissie skok steeds, jongman in hof ná Bfn-motorongeluk en VSA vat die G20-leisels 04.12.2025

Elke Vrydagoggend plaas twee van Netwerk24 se ondersoekende joernaliste, Mia Spies en Almari Wessels, die groot nuusgebeure van die week onder die vergrootglas.

Nagmerrie-loting: All Blacks, Hane wag nog vóór eindstryd 03.12.2025

Slegte nuus: Die All Blacks wag waarskynlik vir Suid-Afrika in die kwarteindronde van 2027 se Wêreldbeker-toernooi. Slegter nuus: Daarna wag Frankryk in die halfeindronde . . . Suid-Afrika is in ’n redelik maklike groep geloot saam met Italië, Georgië en Roemenië, en behoort ook nie ’n taai stryd in die ronde van 16 te hê nie. Daarna raak dinge egter rof . . . Dié week in Rapport Praat Sport speel...

Rooihuiskraal-gesinsmoord skok land en als oor Rameez Patel se skuldigbevinding 28.11.2025

In dié week se Nuus in perspektief gesels Mia Spies en Almari Wessels met Netwerk24 se joernaliste oor die groot stories van die week.

-DELETED- Rooihuiskraal-gesinsmoord skok land en als oor Rameez Patel se skuldigbevinding 26.11.2025

In dié week se Nuus in perspektief gesels Mia Spies en Almari Wessels met Netwerk24 se joernaliste oor die groot stories van die week.

Oud-Bok: ‘Engeland die beste? Wag tot hulle teen SA skrum!’ 26.11.2025

Die Bokke het Ierland vermorsel, die Proteas het Indië verneder en Shukri Conrad het krieket se ou berugte G-woord opgediep . . . dit was gewis ’n besige week in die sportwêreld. Vandeesweek op Rapport Praat Sport praat ons oor dit alles en Thinus Delport sluit hom ook by ons aan om te gesels oor die Springbokke se oorheersing in die rugbywêreld. Delport, voormalige Bok-vleuel en -heelagter, praat...

Freek: ‘Staak dié blasersberade op veld!’ 19.11.2025

Freek Burger, oudtoetsblaser, is keelvol vir die groot rol wat televisieskeidsregters deesdae in rugby speel. “Die skeidsregter is nog altyd die persoon wat die finale sê het,” sê Burger, wat hom dié week by Rapport Praat Sport aansluit. Burger gesels oor die rooi kaarte van Franco Mostert en Lood de Jager, oor Jan-Hendrik Wessels se skorsing en oor die algehele stand van sake in die blaserswêreld...

Franco: ‘Dis nie meer ’n skande om teen Italië te verloor’ 12.11.2025

Dit is nie meer ’n skande om teen Italië te verloor nie, sê Franco Smith. Smith, voormalige hoofafrigter van die Azzurri, sluit hom dié week by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die Springbokke se klinkende sege oor Frankryk, en die toets teen Italië wat Saterdag voorlê. Smith gee baie insigte oor hoe Italië se rugby die laaste paar jaar stoom opgetel het. Hy vertel ook vir lesers van ’n pa...

Heyneke: ‘Sommige skole het groter begrotings as SWD’ 05.11.2025

Dié week sluit die voormalige Springbok-afrigter Heyneke Meyer hom op Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy nuwe pos as die SWD-Arende se nuwe hoofafrigter.  Meyer sê hy het langtermynplanne by dié unie, en dat daar baie uitdagings is wat oorbrug moet word. Die grootste daarvan is ’n tekort aan finansiële hulpbronne.  “Daar is skole met groter (rugby)begrotings as die SWD,” sê Meyer.  Hy is...

Willem Alberts: ‘Bok-fêns het ons ma’s gevloek ná Japan-skok’ 29.10.2025

Die groot Springbok-nederlaag teen Japan in 2015 was ’n “hoogte-laagtepunt” in sy loopbaan, sê Willem Alberts skertsend.  Dié oudlosvoorspeler was aanvanklik in die beginspan vir dié kragmeting, maar moes op die nippertjie onttrek weens ’n besering. Hy onthou wel hoe Bok-ondersteuners ná die nederlaag die spanbus met bottels bestook en die spelers se ma’s gevloek het. Die Bokke pak Saterdag weer J...

Willie honger vir nóg Bok-rugby...  22.10.2025

Al is hy in die winter van sy loopbaan, het die Springbok-heelagter Willie le Roux steeds ’n groot honger om vir sy land uit te draf. Sport | Rapport

Bullet 2.0: ‘Dit vat ’n ware man of vrou om te sê jy’s nie oukei nie’ 15.10.2025

Die voormalige Springbok-haker James Dalton praat oor sy boksgeveg teen Ollie le Roux in Bloemfontein, sy nuwe lewe ná drank en waarom hy die bynaam Bullet het.  Sport | Rapport

Ascultă podcastul Netwerk24 Klankgolwe în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice