Radio Pulpit

Naweek Aktueel

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.radiopulpit.co.za

Autor

Radio Pulpit

Categorie

Religion

Site-ul podcastului

www.radiopulpit.co.za

Cel mai nou episod

26 sept. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android aproape 10 mil. descărcări · nota 4,8 iOS în curând

Episoade

Wêreld Onderwysers Dag 13.10.2024

Jannie Pelser en gaste gesels oor Wêreld Onderwysers Dag www.radiokansel.co.za

Gebedsdag vir die Midde Ooste & "Vir jou Hoed" reeks 06.10.2024

Jannie gesels met Ds Jan Lubbe oor die gebedsdag, Ds Adele Swanepoel en Ds Henning Rademeyer oor die "Vir jou Hoed" reeks www.radiokansel.co.za

Gender neutrale fasiliteite by skole - wat is die waarheid? 29.09.2024

Daar loop baie stories rond wat nie altyd feitelik korrek is nie. Dit neem veral ouers op sleeptou en het emosies gaande. www.radiokansel.co.za

Om in aanhouding vasgekeer te wees 22.09.2024

Jannie Pelser gesels met Dr. Johan Drotskie oor sy onlangse "in aanhoudings" ervaring en Francois Nigrinie gesels oor 2 ingenieurs wat tans in aanhouding is vir 'n jaar en paar maande www.radiokansel.co.za

Skrywers: Ilse Verster, Este Geldenhuys & Sonja Goldberg 15.09.2024

Jannie Pelser gesels met drie skrywers: Ilse Verster oor haar boek "'n Vrou staan op", Este Geldenhuys oor "God knows you" en Sonja Goldberg oor haar boek "Wysheid vir jou lewensreis" www.radiokansel.co.za

I am my fathers child - Norman Clack. 08.09.2024

Norman Clack skryf en beskryf op n pynlik eerlike wyse die pad na genesing wat hy geloop het ( en steeds loop) midde pynlike kinderervarings aan die hand van sy substans afhanklike vader www.radiokansel.co.za

Migrasie - `n perspektief op die internasionale verskynsel 01.09.2024

Prof. Mariette vd Merwe, Andre Putter en Jaco Kleynhans gee perspektief op die dikwels traumatiese verhale van mense wat die bekende agterlaat op soek na n beter toekoms www.radiokansel.co.za

Ontstellende verhale van die mishandeling van bejaardes in Suid-Afrika 25.08.2024

Naweek Aktueel gesels met Prof. Mariette van der Merwe, Albin Bowler en Alwina Faro oor die verwaarlosing van sg. bejaarde persone in Suid-Afrika www.radiokansel.co.za

Naweek Aktueel gesels met ds. Riaan de Villiers 11.08.2024

Die Groote Kerk in Kaapstad het `n ryke geskiedenis. Jannie gesels met ds. Riaan de Villiers oor kerk en kerkwees. www.radiokansel.co.za

Evangelisasie in Post moderne idioom en konteks - Naweek Aktueel doen navraag 04.08.2024

Dr. Braam Hanekom, Willem Pretorius en ds Willem Pretorius gesels oor Evangelisasie en getuienislewering. www.radiokansel.co.za

Frenette van Wyk en Helena Hugo gesels oor hul nuutste pennevrug 28.07.2024

Twee nuwe boeke op die boekrak. Ontmoet vir Frenette van Wyk en Helena Hugo, skrywers en skeppers van leesstof met n boodskap www.radiokansel.co.za

Kristel Loots gesels oor haar boek - Vroue met vlerke en John Henry van Zyl vertel van sy uitreik 21.07.2024

Twee merkwaardige besoekers in die ateljee - Kristel Loots vertel van haar boek - Vroue met vlerke en John-Henry van Zyl vertel van sy menswees en getuienis vir Jesus www.radiokansel.co.za

Die Misbruik van God se Naam in die Media en Elders: Wat Kan Christene Doen? 14.07.2024

Proff. Johannes Froneman, Tanya van Wyk en Johan van der Merwe gesels oor die misbruik van die Here se Naam en hoe Christene moet/kan reageer. www.radiokansel.co.za

Jannie Pelser gesels met Ds Jaco Strydom oor sy nuwe boek DAKA 07.07.2024

Naweek Aktueel gesels met ds. Jaco Strydom oor sy nuwe boek, DAKA www.radiokansel.co.za

Die uitfasering van Beeld en Rapport is met ontsteltenis ontvang 30.06.2024

Die aankondiging dat gedrukte media, Beeld en Rapport oa. uitfasseer word met ontsteltenis ontvang. Dr. Lindie Koorts, Proff. Johannes Froneman en Wannie Carstens deel insigte www.radiokansel.co.za

Naweek Aktueel gesels oor verandering 16.06.2024

Drr Guillaume Smit, Jan Botha en ds Jana de Lange gesels oor hoe verandering hul persoonlik raak en hoe n mens daarvoor kan voorberei www.radiokansel.co.za

Oorkom uitdagings deur `n lewe van lof en aanbidding 02.06.2024

Koning Josafat stel `n voorbeeld van geloofsvertroue te midde van oorweldigende uitdagings. www.radiokansel.co.za

Maak rap musiek ons kinders siek? 26.05.2024

Die interessante artikel van Shafiek Mouton op Netwerk 24 verwys - Maak rap (;liriek) ons kinders siek. Marianda Eraskus het n M verhandeling geskryf oor die verband tussen musiek en aggressie by studente. Wie moet leiding gee? www.radiokansel.co.za

Identiteitsverstaan binne die SA konteks 19.05.2024

Proff. Wannie Carstens, Fanie Snyman en Christo van der Rheede deel hul perspektiewe re identiteitsverstaan midde SA realiteite www.radiokansel.co.za

Past Bernard van der Vlies en Prof. Rothney Tshaka - die relevansie dan Hemelvaart en Pinkster vir die Suid-Afrikaanse k 12.05.2024

Hemelvaart en Pinkster - Past. Bernard van der Vlies en Prof. Rothney Tshaka gesels oor hierdie belangrike gebeure www.radiokansel.co.za

Naweek Aktueel gesels met Nadine Blom oor die gevare van sosiale media 05.05.2024

Kinders, tieners veral word maklik ingesuig in aktiwiteite en voorstelle op sosiale media. Misdadigers van allerlei aard bekom sensitiewe materiaal en dreig die prooi daarmee af. Nadine Blom gesels oor hierdie belangrike saak. www.radiokansel.co.za

Geloofswaarhede en geloofsvrae beantwoord in nuwe publikasie 26.04.2024

Proff. Chris van der Merwe en Robert Vosloo gesels oor Grenslose Genade www.radiokansel.co.za

Die EGK is tagtig jaar oud. Feesverrigtinge is aan die orde van die dag. 26.04.2024

Dr. Callie Fourie en ds. Andre Bester gesels oor die EGK se tagtigste verjaardagvieringe www.radiokansel.co.za

Suid-Afrika in `n morele moeras? 26.04.2024

Drr. Braam Hanekom, Nioma Venter en Prof. Johan van der Merwe verken saam - moraliteit en Suid-Afrika? www.radiokansel.co.za

Wat is behels verantwoordelike vernuwing in die kerk? 26.04.2024

Wat is verantwoordelike vernuwing in die kerk? Di. Joe Janse van Rensburg, David Higgs en Nardus Greyling, NG Jeffreysbaai gesels. www.radiokansel.co.za

Ascultă podcastul Naweek Aktueel în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice