Radio Pulpit
Naweek Aktueel
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.radiopulpit.co.za
Autor
Radio Pulpit
Categorie
Site-ul podcastului
Cel mai nou episod
26 sept. 2026
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Radio Kansel - gister, vandag en more 11.10.2025 42:19
Jannie Pelser gesels vandag met Jean Lung-Harmse, Kommunikasie Bestuurder van Radio Kansel, oor die geskiedenis en die toekoms van Radio Kansel www.radiokansel.co.za
Hoe lees ek die Bybel? 04.10.2025 48:54
Jannie Pelser gesels vandag met Proff Tanya van Wyk en Jan-Albert van den Berg oor Hoe lees ek die Bybel? www.radiokansel.co.za
Dr. Bennie Mostert 20.09.2025 45:22
Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Bennie Mostert www.radiokansel.co.za
Naweek Aktueel - Ds. Rudi Swanepoel 06.09.2025 46:56
Jannie Pelser gesels vandag met Ds Rudi Swanepoel www.radiokansel.co.za
Dr. Nico Smith 30.08.2025 43:36
Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Nico Smith wat sy lewe met ons kom deel www.radiokansel.co.za
Die lewe van 'n skrywer 23.08.2025 45:42
Jannie Pelser gesels vandag met twee skrywers, Jaco Versveld en Malene Breytenbach oor hulle beroepe as bekroonde skrywers. www.radiokansel.co.za
Core Worship Festival 16.08.2025 45:48
Jannie Pelser gesels vandag met Landi-Lee Oberholse en Ps Arrie Oberholse oor die Core Worship Festival wat gaan plaasvind die 18de Oktober 2025 www.radiokansel.co.za
Harvesters Ministries 09.08.2025 54:54
In vandag se episode van Naweek Aktueel gesels Jannie Pelser met Steven Loots wat sy getuienis kom deel www.radiokansel.co.za
Die effek van Leierskap 02.08.2025 53:37
Jannie Pelser en gaste, Brand Pretorius, Jurie Schoeman en Tim du Plessis, gesels vandag oor die effek van leierskap - positief of negatief www.radiokansel.co.za
Reggie Peace - Vredemaker 26.07.2025 48:46
Janne Pelser gesels vandag met akteur Reggie Peace wat sy storie met ons kom deel www.radiokansel.co.za
Tears Foundation 19.07.2025 49:58
Jannie Pelser gesels vandag met Celeste Louw van die Tears Foundation www.radiokansel.co.za
Dr Jan Botha en Kou Voëls 12.07.2025 38:01
Jannie Pelser gesels vandag met Dr Jan Botha oor sy interessante passie: Kou voëls www.radiokansel.co.za
Naweek Aktueel - Prof Fanie Snyman 05.07.2025 49:59
Jannie Pelser kuier vandag in Naweek Aktueel saam met Prof Fanie Snyman wat bietjie sy storie kom deel www.radiokansel.co.za
Ds Bennie Janse van Rensburg getuienis 28.06.2025 44:38
Jannie Pelser gesels vandag met Ds Bennie Janse van Rensburg wat sy getuienis en storie kom deel www.radiokansel.co.za
Len Muller kom deel sy storie 21.06.2025 45:42
Jannie Pelser gesels vandag met Len Muller wat kom vertel van sy passies, sy musiek en sy storie www.radiokansel.co.za
'n Bewustheid van God 14.06.2025 42:05
Jannie Pelser gesels vandag met Barend La Grange oor die bewustheid van God www.radiokansel.co.za
'n Hedendaagse Klaaglied 07.06.2025 47:48
Janne Pelser en gaste, Prof. Stefan de Beer en Ds. Jan Lubbe gesels oor 'n skrywe van Prof de Beer - 'n hedendaagste klaaglied www.radiokansel.co.za
'n Visie vir Suid Afrika 31.05.2025 49:53
Jannie Pelser gesels vandag met Ds. Schalk van Heerden, Barend La Grange en Ds Danie Mouton oor "'n Visie vir Suid Afrika" www.radiokansel.co.za
Die kerk gaan nie lê nie! 24.05.2025 45:32
Jannie Pelser gesels vandag met Carinda Fourie van die Premier Myn Gemeente in Cullinan asook met Dr. Christo Benade van Suiderstrand N.G Gemeente oor die tema: die kerke gaan nie lê nie, ten spyte van moeilike tye www.radiokansel.co.za
God het iets met my lewe te doen 17.05.2025 45:05
Jannie Pelser gesels met Vader Ashe Steenbok oor die tema: "God het iets met my lewe te doen en ek het iets met God te doen" www.radiokansel.co.za
Chris Malan - Ek was drie keer dood 10.05.2025 51:28
Jannie Pelser gesels met Chris Malan wat sy aangrypende getuienis kom deel www.radiokansel.co.za
NG Gemeente Ventersdorp 03.05.2025 37:47
Jannie Pelser gesels vandag met Dries Kotzee en Edith Ingerse oor die NG Gemeente Vensterdorp www.radiokansel.co.za
Dr Isak Burger vertel sy storie 26.04.2025 49:09
Jannie Pelser kuier vandag saam met Dr Isak Burger wat kom vertel van sy kinderdae en sy getuienis www.radiokansel.co.za
Die Groter Kerk 19.04.2025 47:35
Jannie Pelser gesels vandag met Dr Nioma Venter en Dr George Marchinkowski oor die kerk in geheel www.radiokansel.co.za
Wreed en mooi is die dood 12.04.2025 52:13
Jannie Pelser gesels vandag met skrywer Tobie Wiese oor sy boek: Wreed en Mooi is die Dood www.radiokansel.co.za
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice