Jacques Loots
InJesus Bybelstudie
n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, sodat jý Jesus kan wees vir 'n stukkende wêreld. Jy is welkom om ons dienste op 'n Sondag by te woon om 16:00 elke Sondag middag by 93 Parkland dr, Kempton Park
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.podomatic.com
Autor
Jacques Loots
Categorie
Site-ul podcastului
Cel mai nou episod
20 nov. 2026
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Episode 54: Ep54 - Jou Identiteit in Christus 27.05.2025 5:36
Ons moet Jesus naboots want Hy is ons model
Episode 53: Ep53 - Jou Identiteit in Christus 23.05.2025 10:15
Die selfde krag wat Jesus uit die dood uit opgewek het, leef in en vir jou
Episode 52: Ep52 - Jou Identiteit in Christus 22.05.2025 8:49
God kan baie meer doen as wat jy kan bid of dink, maar dis volgens Sy krag in jóú!
Episode 51: Ep51 - Jou Identiteit in Christus 20.05.2025 6:57
Die krag vd Woord om te onderskei tussen jou siel (gedagtes) en jou gees
Episode 50: Ep50 - Jou Identiteit in Christus 16.05.2025 10:57
Maar wat van Job? Ons kyk vandag dat die vyand nie meer voor God kan verskyn en met ons maak wat hy wil nie. En ons sien ook dat Job erken dat hy uit totale onkunde gepraat het.
Episode 49: Ep49 - Jou Identiteit in Christus 14.05.2025 8:28
Maar wat van Job
Episode 48: Ep48 - Jou Identiteit in Christus 13.05.2025 9:20
God is GOED, en Hy wil vir jóú GOED wees!
Episode 1: Moedersdag 2025 12.05.2025 9:55
Ek vra groot onverskoning, ek't gister die boodskap opgeneem, maar totaal-en-al vergeet om hom op te laai op die podcast 🤦
Episode 47: Ep 47 - Jou Identiteit in Christus 08.05.2025 8:58
Daar is geen krag daarin om die wet te hou om voor God geregverdig te word nie. Die krag is in jou nuwe wedergebore mens.
Episode 46: Ep46 - Jou Identiteit in Christus 07.05.2025 8:52
As ons fokus op die Gees sal ons soos Hy begin leef
Episode 45: Ep45 - Jou Identiteit in Christus 02.05.2025 10:27
Is dit sonde wat ons laat val van die genade van God?
Episode 44: Ep44 - Jou Identiteit in Christus 30.04.2025 8:31
Lewe is in die Gees, nie in die wet nie en ook nie in 'n kombinasie van die twee nie. Paulus noem die wet die bediening vd dood.
Episode 43: Ep43 - Jou Identiteit in Christus 30.04.2025 8:10
Die wet gee aan sonde krag, nie aan mense nie. Die wet is heilig, maar dit kan jou nie heilig maak nie. Die wet is regverdig, maar dit kan jou nie regverdig maak nie.
Episode 42: Ep42 - Jou Identiteit in Christus 25.04.2025 9:37
Rus van die effort om God te beïndruk, maar doen moeite om Sy rus in te gaan.
Episode 41: Jou Identiteit in Christus - Ep41 24.04.2025 8:28
Hoekom het die Vader juis dit verander hoe die verlore seun gelyk het?
Episode 40: Ep40 - Jou Identiteit in Christus 23.04.2025 8:56
Ywer jou om in Sy rus in te gaan. Wat beteken dit?
Episode 39: Ep39 - Jou Identiteit in Christus 10.04.2025 8:22
Jy behoort nou aan Jesus wat opgestaan het. Jy is nou vrou van die wet maar behoort aan 'n ander, Jesus wat opgewek is.
Episode 38: Jou Identiteit in Christus - Ep38 09.04.2025 9:18
Jou Identiteit as bruid van Jesus. Die huwelik is 'n tipe, 'n skadu van die verhouding tussen Jesus en Sy gemeente. Dis 'n verborgenheid wat in die nuwe verbond aan ons geopenbaar word.
Episode 37: Jou Identiteit in Christus - Ep37 08.04.2025 11:42
Kan jy glo dat Hy só goed wil wees vir jóú?
Episode 36: Jou Identiteit in Christus - Ep36 06.04.2025 7:41
Wat beteken dit vir my dat my ou mens saam met Jesus gekruisig is?
Episode 35: Ep35 - Jou Identiteit in Christus 04.04.2025 10:40
Nie net het jou ou mens saam met Jesus gesterf nie, maar jou nuut gebore gees het ook saam met Hom opgestaan.
Episode 34: Jou Identiteit in Christus - Ep34 03.04.2025 8:54
Jou ou mens, jou ou sondige natuur, is saam met Jesus gekruisig en begrawe
Episode 33: Jou Identiteit in Christus - Ep33 02.04.2025 8:38
As wedergebore seun en dogter van God, is jy soos Jesus, nou, in hierdie wêreld, volgens 1 Joh 4:17.
Episode 32: Jou Identiteit in Christus - Ep32 28.03.2025 10:49
Jesus se opdrag was dat ons sou dissipels maak, nie om mense te kry om op te sondig net sodat hulle die hemel kan maak nie.
Episode 31: Jou Identiteit in Christus - Ep31 26.03.2025 7:57
Jesus het gekom sodat ons lewe kan hê, nou. En daardie lewe is 'n lewe van intimiteit met Hom. En dit is vir nou, nie vir eendag wanneer ons dood is nie.
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice