Jacques Loots

InJesus Bybelstudie

n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, sodat jý Jesus kan wees vir 'n stukkende wêreld. Jy is welkom om ons dienste op 'n Sondag by te woon om 16:00 elke Sondag middag by 93 Parkland dr, Kempton Park

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.podomatic.com

Autor

Jacques Loots

Categorie

Religion

Site-ul podcastului

www.podomatic.com

Cel mai nou episod

20 nov. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android 10 mil.+ descărcări · nota 4,7+ iOS în curând

Episoade

Geloof wat Berge Verskuif - Ep12 03.06.2026

Soek Hom. Dit is die antwoord op al ons bekommernis en om te keer dat geld ons verlei. Ons moenie probeer om minder verkeerde dinge te doen nie, ons moet fokus op Hom en Hom soek. Jesus is ons oplossing!!!

Geloof wat Berge Verskuif - Ep.11 01.06.2026

Hoe kom jou bekommernisse jou vrug steel

Geloof wat Berge Verskuif - Ep.10 28.05.2026

Twyfel kan veroorsaak dat die Woord van God SY krag in ons lewens verloor.

Geloof wat Berge Verskuif - Ep.9 26.05.2026

Markus 4:16 Net so ook is hulle by wie op rotsagtige plekke gesaai word — wat, as hulle die woord hoor, dit dadelik met blydskap aanneem, 17 maar geen wortel in hulleself het nie; hulle is net vir 'n tyd. Later as daar verdrukking of vervolging kom ter wille van die woord, struikel hulle dadelik.

Geloof wat Berge Verskuif - Ep8 21.05.2026

In Matt 14:19 sê Jesus dat die Woord wat ons nie verstaan nie, dat Satan daardie Woord uit ons hart uit kan steel, wat beteken dat daai Woord nooit enige vrug in ons lewe gaan oplewer nie.

Geloof wat Berge Verskuif - Ep.7 20.05.2026

Markus 7:13 sê "So maak julle dan die woord van God kragteloos deur julle oorlewering wat julle bewaar het..." Dit is moontlik vir my en jou om die krag van die Woord, kragteloos te maak in ons lewens.

Geloof wat Berge Verskuif - Ep6 15.05.2026

Wat hoor mense van Jesus by ons?

Geloof wat Berge Verskuif - Ep5 14.05.2026

Wat is God se nommer 1 manier om geloof in ons aan te wakker?

Geloof wat Berge Verskuif - Ep4 08.05.2026

Geloof wat berge verskuif kom nie van ons wat harder probeer nie, maar dit kom van ons wat ons oë op Jesus gefokus hou.

Geloof wat Berge Verskuif - Ep3 05.05.2026

Genesing is God se idee

Geloof wat Berge Verskuif - Ep2 30.04.2026

Jesus sê in Joh 14:12 "Amen, amen, Ek sê vir julle: Wie in My glo, hy sal ook die werke doen wat Ek doen, en hy sal nog groter dinge as dit doen, omdat Ek na die Vader gaan." Is hierdie op ons radar? Om te kan doen wat Jesus gedoen het?

Geloof wat Berge Verskuif - Ep1 27.04.2026

Markus 11:22 - 24 gaan ons doelwit wees deur hierdie reeks. "22) Jesus antwoord en sê vir hulle: Julle moet geloof in God hê. 23) Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: Hef jou op en werp jou in die see — en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, sal gebeur — hy sal verkry net wat hy sê. 24) Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo...

Ep9 - Die Pasga en Paasnaweek 22.04.2026

Hoekom moes hulle die lam wat oorbly, gebrand het?

Ep8 - Die Pasga en Paasnaweek 15.04.2026

Hoekom moes die Pasga lam gebraai word?

Ep7 - Die Pasga en Paasnaweek 13.04.2026

Die bloed van die Pasga lam moes met hisop aan gesmeer word, 'n teken van geloof. Die bloed moes aan die buitekant van die deur aan gesmeer word, want net God kon die regte waarde aan die bloed heg, Die bloed moes ook aan die sy kante en aan die bo kant aan gesmeer word, maar nie onder nie, want die bloed is nie om op te trap nie. Lewe is in die bloed.

Ep6 - Die Pasga en Paasnaweek 08.04.2026

EXODUS 12:5Julle moet 'n lam hê sonder gebrek, 'n jaaroud rammetjie. Van die skape of van die bokke kan julle dit neem.

Ep5 - Die Pasga en Paasnaweek 07.04.2026

EXODUS 12:4Maar as 'n huisgesin te klein is vir 'n lam, dan moet hy en sy buurman wat die naaste aan sy huis is, dit neem volgens die sieletal; na wat elkeen gewoond is om te eet, moet julle die getal op die lam bereken. '

Ep4 - Die Pasga en Paasnaweek 01.04.2026

Die Pasga lam het in die 5dae wat hy in die huis van die Israeliete was, verander van "die" lam, na "sy" lam. Daar was 'n baie persoonlike verhouding teen die tyd wat die lam geslag is

Ep3 - Die Pasga en Paasnaweek 30.03.2026

Kyk saam met ons vandag hoekom moes die pasgalam juis 5 dae voor hy geslag sou word, in die huis in geneem, en hoe stem dit ooreen met Jesus, en die week voor Hy gekruisig is.

Ep2 - Die Pasga en Paasnaweek 28.03.2026

Palm Sondag Waar kom die naam vandaan? Was dit toevallig of was dit intensioneel?

In watter Adam is jy? 27.03.2026

I Kor 15:45 leer ons dat daar 'n eerste Adam en 'n laaste Adam is. En ons is almal in die eerste Adam gebore, totdat ons wedergebore word in Jesus, die laaste Adam. So dit maak nie saak hoe goed of heilig jy leef in die eerste Adam nie. Wat saak maak is die geregtigheid van God in die laaste Adam, naamlik Jesus.

Ep1 - Die Pasga en Paasnaweek 26.03.2026

Ons begin 'n nuwe reeks om vir jou te wys hoedat Jesus ook die Pasga vervul het.

Ep18 - Antwoorde op moeilike Skrifte 24.03.2026

Deel 5 - Paulus se doring in die vlees. Was Paulus besig om blind te word?

Ep17 - Antwoorde op moeilike Skrifte 19.03.2026

Paulus se doring in die vlees - Deel 4 Ons is nie gevrywaar van vervolging nie

Ep16 - Antwoorde op moeilike Skrifte 17.03.2026

Paulus se doring in die vlees - Gedeelte 3 Toe Jesus vir Paulus sê "My genade is vir jou genoeg" het Hy nie bedoel "Suck it up" nie. Hy het hom herhinder aan wat alles tot sy beskikking is.

Ascultă podcastul InJesus Bybelstudie în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice