RSG
Geloof wat grondvat
Aktuele kerk- en geloofsvrae waaroor mense praat, maar waaroor daar soms misverstande en onkunde heers, word bespreek.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.rsg.co.za
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Geloof wat grondvat 31 Maart 2024 31.03.2024 28:21
Hoe Bybels is die viering van Paasfees, veral die gebruike daarom soos paaseiers, paashase en paasbolletjies?
Geloof wat grondvat 24 Maart 2024 24.03.2024 26:54
Christene verskil some heftig oor belangrike geloofskwessies. Is die Bybel dan te moeilik om te verstaan?
Geloof wat grondvat 17 Maart 2024 17.03.2024 29:52
Hoe kan ouers prakties hulle kinders se kinderlike geloof help vorm, en hulle op die geloofspad begelei?
Geloof wat grondvat 10 Maart 2024 10.03.2024 27:24
Moet jy alles aanvaar wat met jou gebeur, of het jy die reg om God daaroor te konfronteer?
Geloof wat grondvat 3 Maart 2024 03.03.2024 27:25
Hoe moontlik is dit om in vandag se gejaagde tyd die Here te dien saam met jou gesin, of is elkeen maar op sy eie?
Geloof wat grondvat 25 Februarie 2024 25.02.2024 22:26
Waarom gebeur slegte dinge met Christene, soos moord, roof en verkragting? Hoekom laat God dit toe?
Geloof wat grondvat 18 Februarie 2024 18.02.2024 28:59
Waarom leer die Bybel dat God die misdaad van die vaders besoek aan die kinders? Hoe regverdig is dit?
Geloof wat grondvat 11 Februarie 2024 11.02.2024 28:11
Christene lewe volgens die riglyne en etiese waardes van die Bybel, en tog pleeg van hulle misdaad. Waarom?
Geloof wat grondvat 4 Februarie 2024 04.02.2024 27:08
Daar is mense wat beweer dat dit vir hulle voel asof hulle teen die plafon vasbid, en dat God hulle nie hoor nie. Help dit dan nog om te bid?
Geloof wat grondvat 28 Januarie 2024 28.01.2024 25:34
Hoe weet ons die Bybel is betroubaar as daar so baie vertalings is? Wat maak ek as ek nie verstaan wat ek lees nie?
Geloof wat grondvat 21 Januarie 2023 21.01.2024 28:07
Seksuele immoraliteit is dikwels aan die orde van die dag, waar mense oordeel dat hulle maar losbandig kan leef soos hulle wil. Wat doen kerke in dié verband? Flip Loots praat hieroor met prof. Christina Landman en ds. Jannie Pelser.
Geloof wat Grondvat 14 Januarie 2024 14.01.2024 28:32
In ‘n tyd waarin heelwat mense spanning beleef met hul werksomstandighede, die politiek in die land, hul huwelike, ens., kom hul emosionele ingesteldheid aan die orde. Flip Loots gesels met professor Christina Landman en ds. Fay van Eeden hieroor op RSG se Geloof wat Grondvat.
Geloof wat grondvat 7 Januarie 2024 07.01.2024 29:17
Flip Loots, Prof. Christina Landman en Dr. Wouter van Wyk gesels oor korrupsie en armoede.
Geloof wat grondvat 25 Desember 2022 25.12.2022 25:50
Flip Loots, prof. Christina Landman en prof. Malan Nel praat oor Kersfees en Kersgebruike.
Geloof wat grondvat 18 Desember 2022 18.12.2022 22:51
Verhoor God nog gebede?
Geloof wat grondvat 11 Desember 2022 11.12.2022 23:18
Gebeur daar vandag nog wonderwerke, of is dit net ‘n kenmerk van die Bybelse tyd?
Geloof wat grondvat 4 Desember 2022 04.12.2022 24:39
Het God vooraf ‘n mens se sterfdag bepaal, ongeag hoe dit ookal mag gebeur? Is my strepie onherroepelik getrek wanneer ek sterf?
Geloof wat grondvat 27 November 2022 27.11.2022 26:07
Hoe nodig is dit nog om te trou? Kan mense nie maar eerder net saamwoon nie?
Geloof wat grondvat 20 November 2022 20.11.2022 24:42
Wie is Jesus? Was Hy regtig mens? Is Hy God? Het Hy opgevaar hemel toe?
Geloof wat grondvat 13 November 2022 13.11.2022 27:24
Stel jongmense nog belang in die kerk? Peilings wys dat sommiges die kerk vervelig vind.
Geloof wat grondvat 6 November 2022 06.11.2022 23:57
Wat moet ons verstaan wanneer daar gepraat word van “Vrees vir die Here”? Moet ons bang wees vir Hom?
Geloof wat grondvat 30 Oktober 2022 30.10.2022 25:17
Wat gebeur as ek sterf? Hou ek net op bestaan?
Geloof wat grondvat 23 Oktober 2022 23.10.2022 24:09
Hoe wil God hê dat ons die lewe moet geniet? Wat is in en wat is uit?
Geloof wat grondvat 16 Oktober 2022 16.10.2022 26:13
Mag jy bid vir die val van ‘n regering? Wat is die belangrikste - godsdiens of politiek? Flip Loots praat hieroor met prof. Christina Landman en ds. Cassie Aucamp.
Geloof wat grondvat 9 Oktober 2022 09.10.2022 27:15
Hoe lyk God? Is Hy ‘n vormlose Gees of het Hy menslike eienskappe?
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice