RSG

Brêkfis met Derrich

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categorie

Science

Site-ul podcastului

www.rsg.co.za

Cel mai nou episod

10 oct. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android aproape 10 mil. descărcări · nota 4,8 iOS în curând

Episoade

Van die pad af 18 April 2026 18.04.2026

Dirk Smit praat oor die moets en moenies om sterre af te neem.

Tuinmaak saam met Tanya 18 April 2026 18.04.2026

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 18 April 2026 18.04.2026

Ds. Marina van der Linde praat oor vergeet en vergewe.

Waterwysheid 18 April 2026 18.04.2026

Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 18 April 2026 18.04.2026

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 11 April 2026 11.04.2026

Nico Smit praat motorsake.

Van die pad af 11 April 2026 11.04.2026

Dirk Smit praat oor seeskilpaaie.

Tuinmaak saam met Tanya 11 April 2026 11.04.2026

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 11 April 2026 11.04.2026

Ds. Marina van der Linde praat oor vergifnis.

Waterwysheid 11 April 2026 11.04.2026

Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 11 April 2026 11.04.2026

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 4 April 2026 04.04.2026

Nico Smit praat motorsake.

Van die pad af 4 April 2026 04.04.2026

Dirk Smit vertel van die Kasanka-vlermuismigrasie in Zambië. Dis die wêreld se grootste soogdiermigrasie, waar tot 10 miljoen strooikleurige vrugtevlermuise elke jaar van laat Oktober tot middel Desember in 'n klein moeraswoud saamtrek.

Tuinmaak saam met Tanya 4 April 2026 04.04.2026

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 4 April 2026 04.04.2026

Ds. Marina van der Linde praat oor die Paastyd.

Waterwysheid 4 April 2026 04.04.2026

Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 4 April 2026 04.04.2026

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 28 Maart 2026 28.03.2026

Nico Smit praat motorsake.

Tuinmaak saam met Tanya 28 Maart 2026 28.03.2026

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 28 Maart 2026 28.03.2026

Ds. Marina van der Linde praat oor dienslewering.

Waterwysheid 28 Maart 2026 28.03.2026

Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 28 Maart 2026 28.03.2026

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 21 Maart 2026 21.03.2026

Nico Smit praat motorsake.

Tuinmaak saam met Tanya 21 Maart 2026 21.03.2026

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 21 Maart 2026 21.03.2026

Ds. Marina van der Linde praat oor geloof en menseregte.

Ascultă podcastul Brêkfis met Derrich în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice