Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

TTB Afrikaans

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die he...

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: ttb.twr.org

Autor

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Categoria

Religion

Site do podcast

ttb.twr.org

Último episódio

7 de ago de 2023

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Droefheid word blydskap: die wêreld is oorwin (Johannes 16:16-33) 22.08.2022
Die werk v.d. Heilige Gees (Johannes 16:1-15) 19.08.2022
Liefde van Christene teenoor haat v.d. wêreld (Johannes 15:9-27) 18.08.2022
Die ware wingerdstok; baie vrugte (Johannes 15:1-8) 17.08.2022
Die Heilige Gees en sy werk in ons lewens (Johannes 14:15-31) 16.08.2022
Jesus gaan weg; Groter dinge! (Johannes 14:1-14) 15.08.2022
Jesus wys Judas (verraier) en Petrus (loënaar) aan (Johannes 13:18-31) 12.08.2022
Voete was; ware liefde lei tot dienswerk (Johannes 13:1-17) 11.08.2022
Jesus se tyd het gekom; kies reg! (Johannes 12:20-50) 10.08.2022
Jesus word gesalf; ry op 'n donkie (Johannes 12:1-19) 09.08.2022
Lasarus opgewek; Jode besluit Jesus moet sterf (Johannes 11:33-57) 08.08.2022

Ouça o podcast TTB Afrikaans no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos