Slaapstories Vir Grootmense

Slaapstories Vir Grootmense

Arts AF 242 episodes

Where to listen?

Listen in your browser Replaio Web Available today
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon - install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Baixe no Google Play

Install now - 5M+ downloads, 4.8 rating

Episodes

Die Wemmer Pan Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 12 05.07.2026

In Johannesburg in die 1990's, het polisie gedink hulle soek twee verskillende moordenaars. Een by Wemmer Pan, en een wat kleremakers met 'n hammer aanval. Maar toe kom die skok, dit was dieselfde man, Cedric Maake, die Wemmer Pan moordenaar. 27 moorde. 133 aanklagte. 1340 jaar tronkstraf. En die ding wat help om die saak oop te breek, nie 'n dramatiese bekentenis nie, nie 'n movie...

Die Avontuur van die gevlekte band | Sir Arthur Conan Doyle 28.06.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...

Inge Lotz - 'n Moord Sonder 'n Moordenaar | Onder die Lamplig - Ep. 11 21.06.2026

Sy't 'n DVD gehuur, 'n tydskrif gekoop, en huis toe gegaan vir 'n gewone middag. 'n Paar uur later is Inge Lotz dood in haar woonstel gevind, en meer as 20 jaar later bly een vraag steeds onbeantwoord. Wie het daardie middag haar woonstel binnegegaan?Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot i...

Blou Merkies | Lourens Joubert 14.06.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...

Die Storie van Die Lykswa | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 31 11.06.2026

Ou Kallie Ferreira koop ’n lykswa vir goedkoop en dink hy’t gewen.Maar in Oudefontein begin mense iets raaksien in die agterste plek waar die kis normaalweg is… iets wat “dood” lyk.Tot sy vrou eendag in ’n rooi rok opduik en vrolik vir die hele dorp begin waai. En skielik besef die mense dat niemand in die dorp is meer seker wie is lewend… en wie nie.Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, j...

Die vermiste meisies van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff | Onder die Lamplig - Ep. 10 07.06.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...

Die Spook in die Kerktoring (Soos vertel deur Burg. Gerrie de Wet) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 30 04.06.2026

'n Grys winternag, 'n stil dorp, en 'n kerkklok wat presies om twee-uur uit die bloute begin lui. Spook dit in die toring, of loop 'n ou wag nog net sy rondtes? Skakel in vir hierdie episode van Oom Eldee se Wêreld en vind uit wat regtig daardie nag gebeur het.Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus...

Moord in die Klein Karoo | Maggie Cloete 31.05.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...

Die Inkommers (Soos vertel deur Wimpie van die koöperasie) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 29 28.05.2026

"Ek tel van die dag af wat hulle besluit om op te gee, nie van die dag wat die 'Te Koop' bord opgaan nie," het Oom Eldee gesê.Wanneer stadsmense met groot planne en ‘n blinknuwe bakkie platteland toe trek, begin die stophorlosie tik. In hierdie episode hoor ons hoe 'n ingenieur en 'n onderwyseres van Johannesburg dink hulle gaan sommer die Klein Karoo mak maak met organie...

Die Vlinder-mense van Joplin | Onder die Lamplig - Ep. 9 24.05.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...

Die Man met die Rooi Hand (Soos vertel deur Dominee Visser) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 28 21.05.2026

Was hy die duiwel… of net 'n man met 'n gebrande hand?Die dorp het hom lewendig begrawe. Nou fluister hulle sy naam by elke begrafnis.Dominee Visser vertel ons van Die Man met die Rooi Hand.Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens J...

Drie Lepels Suiker | Lourens Joubert 17.05.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...

Hallusinasies (vertel deur Tannie Lenie van die Telefoonsentrale) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 27 14.05.2026

Tannie Lenie vertel hoe Gwynnie Thunberg Oom Eldee by die kerkraad aangekla het omdat sy “Elikser” mense laat hallusineer en selfs ’n bok die Ou Transvaalse Volkslied laat sing en wegvlieg! Maar soos altyd....die een wat die meeste skree, het die meeste om weg te steek. Luister hoe een faktuur per ongeluk alles verander en hoekom Gwynnie skielik verdwyn.Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense...

Die Krugersdorp Kult-Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 8 10.05.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...

Die Vrye Uur (soos vertel deur Mr. Sybrand Botha, Oudefontein Laerskool) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 26 07.05.2026

Hoekom groei onkruid beter as tamaties?Omdat niemand dit meet nie...Maar toe die stilste seun in die klas met 'n stuk tou en 'n swartbordjie die hoof se tuin binnegaan, begin dinge skeefloop.Een vrye uur. Een reël gebreek. En 'n straf wat niemand verwag het nieWelkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomlan...

Ep. 1 - 10 (Samestelling) | Oom Eldee se Wêreld (Bonus) 30.04.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...

Die Merk in die Sand | Die Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak - Ep. 4 26.04.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke tweede Sondag, en 'n ander lekker storie elke laaste Sonda...

Lem Coetzer se Les (Soos vertel deur Oom Eldee) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 25 23.04.2026

Die groot vleiskenner van Riversdal het gedink hy weet alles van kos…Tot die aand by die vuur op die plaas.Lem Coetzer vat 'n hap en sê trots:"Dít… dít is hoe spek moet smaak!"Die res van ons kon net stilbly…Wat het Lem regtig geëet?Oom Eldee se Wêreld is geskryf en voorgedra deur Lourens Joubert.‘n Produksie van Slaapstories vir Grootmense.Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmens...

Die verdwyning van die Beaumont-kinders | Onder die Lamplig - Ep. 7 19.04.2026

Onder ’n helder somersonhet drie kinders verdwyn.Geen antwoord.Geen einde.Net dekades se stilte.Onder die LampligWelkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lek...

Idiome en Onreg ( Soos vertel deur Juf. Ingrid Venter) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 24 16.04.2026

Klein Eldee het sy juffrou se vae opdrag gebruik om die hele skoolstelsel op sy kop te draai.’n Storie oor vindingrykheid, ’n kwaai juffrou, en die dag toe die skoolinspekteur moes ingryp.Oom Eldee se Wêreld is geskryf en voorgedra deur Lourens Joubert.‘n Produksie van Slaapstories vir Grootmense.Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertelli...

Die Seinwagter | Charles Dickens 12.04.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...

Die Urukonde (Soos vertel deur Juf. Sannie Kleynhans) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 23 09.04.2026

Juffrou Sannie Kleynhans was Eldee Jaubert se Graad Een juffrou en vertel ons die verhaal van die Urukonde. Sy het Eldee net een jaar geleer. Maar sy het iets gesien wat niemand anders gesien het nie - en een Maandagoggend het sy besluit om haar mond te hou. Deel Oom Eldee se Wêreld met julle vriende in Londen, Perth, New York - of waar ookal hulle nou woon.Oom Eldee se Wêreld is geskryf en voorge...

Die Jogurtwinkelmoorde | Onder die Lamplig - Ep. 6 05.04.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...

Die Verdeelde Dorp (Soos vertel deur Jong Dominee Weyers) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 22 02.04.2026

Oom Eldee droom van ’n dorp met twee kerke…Niemand vra vrae nie. Almal kies net kant.Selfs Ta’ Mientjie en Ta’ Katrientjie stap in by twee verskillende deure.Een prediker. Twee waarhede.Luister na die episode en stuur dit vir jou vriende in Australië, Amerika, Engeland of Nieu-Seeland. Hulle sal dit verstaan. Karoo-humor het geen paspoort nodig nie…Geskryf en voorgedra deur Lourens Joubert.'n...

Die Ding Agter die Chips | Die Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak - Ep. 3 29.03.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag.Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platv...

About the podcast

Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.Nuwe episode elke Sondag.https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense

Author

Slaapstories Vir Grootmense

Category

Arts

Podcast website

podcasters.spotify.com

Language

AF

Episodes

242

Latest episode

5 de jul de 2026

Listen to the Slaapstories Vir Grootmense podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up

Baixe no Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.