Maroela Media
Net nog enetjie
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom."Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: maroelamedia.co.za
Autor
Maroela Media
Categoria
Site do podcast
Último episódio
8 de jul de 2026
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Ep. 8 | ‘Net nog enetjie’ oor Gayton McKenzie se ‘parkrun’ vir ministers 10.07.2024 39:05
Terwyl ons ʼn breuk van beurtkrag geniet, sukkel die ANC en DA met beurt-mag. Is dié twee bereid om saam met ander partye te regeer of wens die DA, nes die ANC, eintlik maar net dat hulle al die mag kon kry? Ep. 8 | ‘Net nog enetjie’ oor Gayton McKenzie se ‘parkrun’ vir ministers
Ep. 7 | ‘Net nog enetjie’ oor John Deere Steenhuisen 02.07.2024 47:48
Was John “Deere” Steenhuisen ten minste al by Nampo en sal minister McKenzie ʼn bok vir sport (kuns én kultuur) kan wees? Luister hierdie week se episode om alles van die nuwe kabinet te leer. Ep. 7 | ‘Net nog enetjie’ oor John Deere Steenhuisen
Ep. 6 | ‘Net nog enetjie’ oor Ramaphosa en Zille se politieke polka 26.06.2024 35:47
Dié nuutste episode kyk na die moeilike dans van politieke onderhandelinge wat die ANC tans moet dans – hoe hou ʼn mens een party op sy tone sonder om op ʼn ander s’n te trap? Ep. 6 | ‘Net nog enetjie’ oor Ramaphosa en Zille se politieke polka
Ep. 5 | ‘Net nog enetjie’ oor wie in is, en wie uit is 19.06.2024 37:38
In 2019 het mense gepraat van die “new dawn” onder president Ramaphosa – nou sit ons eerder met ʼn “GNU-dawn” van ten minste vyf politieke partye wat saam regeer. Bied hierdie rede tot optimisme, of gaan hierdie GNU sink? Ep. 5 | ‘Net nog enetjie’ oor wie in is, en wie uit is
Ep. 4 | ‘Net nog enetjie’ oor ʼn nuwe regering 14.06.2024 32:23
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Christel, Connie en Nico oor die regering van nasionale eenheid – wie is in, wie is uit en wat beteken dit vir Afrikaners? Ep. 4 | ‘Net nog enetjie’ oor ʼn nuwe regering
Ep. 3 | ‘Net nog enetjie’ oor die verkiesing 06.06.2024 31:47
Is die apoka-lisie tussen die ANC en EFF op pad of gaan die ANC en die Veelpartyhandves eerder saam in die bed spring? Ep. 3 | ‘Net nog enetjie’ oor die verkiesing
Ep. 2 | ‘Net nog enetjie’ oor die politiek 02.06.2024 32:51
Wie het dan nou eintlik die verkiesing gewen, of het almal net verloor? Waarom is dit nou meer nodig as ooit dat die Springbok-kaptein, Siya Koalisie, sy verskyning in die politiek moet maak? Ep. 2 | ‘Net nog enetjie’ oor die politiek
Ep. 1 | Drink elke week ‘Net nog enetjie’ saam 26.05.2024 33:36
Kom kuier in hierdie nuwe weeklikse podsending saam met Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom vir “Net nog enetjie” en nuuspraatjies na werk. Ep. 1 | Drink elke week ‘Net nog enetjie’ saam
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos