RSG

Monitor

News AF ↓ 4398 episódios

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

News

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

13 de out de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Stropers slaan toe op aasvoëls in Caprivi 07.08.2013

Omgewingskundiges is geskok oor die blatante pogings van stropers om die aasvoëlbevolking in die Caprivistrook in Namibië uit te wis. Tussen 400 en 600 aasvoels het gevrek nadat hulle aan 'n vergiftigde olifantkarkas gevreet het. André Botha, bestuurder van die Roofvoëlprogram van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe, sê die olifant is gestroop en die karkas met gif besmeer sodat die aasvoëls wat da...

Manenberg swig onder dwelms en bendes 07.08.2013

Gemeenskappe in die Wes-Kaap word geteister deur toenemende bendegeweld en dwelmmisbruik. Baie lewe in vrees dat hulle die volgende slagoffer van bendekoeëls sal word, terwyl al hoe meer kinders die stryd teen dwelms verloor. Manenberg op die Kaapse Vlakte beleef al hoe meer skietvoorvalle. Die gebied veg reeds dekades lank teen dwelm en bendebase.

Afrikatale van 2014 in grade R en 1 ingestel 07.08.2013

Afrikatale sal van volgende jaar af in grade R en 1 by tien skole per distrik, as 'n loodsprogram, ingestel word. Teen 2015 sal alle openbare skole 'n Afrikataal in die twee grade moet aanbied. Dit was een van die aankondigings wat die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, in Pretoria gedoen het. Sy het ook gesê dat 'n kurrikulum vir gebaretaal teen 2015 beskikbaar sal wees en dat die le...

Wapenskandaal-kommissie sittings uitgestel 06.08.2013

Ons hoofstorie vanoggend is dat die kommissie van ondersoek na die wapenskandaal se openbare sittings uitgestel is. Die langverwagte sittings kom te midde van hernieude kommer oor die kommissie se vermoëns en integriteit. Cobus Bester praat hieroor met 'n grondwetkenner, professor Pierre de Vos.

Kenners sê lyfstraf is barbaars 02.08.2013

Talle luisteraars het Maandag, na aanleiding van 'n moontlike verbod op lyfstraf by die huis, laat weet dat hulle ten gunste van lyfstraf is. Volgens die meerderheid van die luisteraars wat SMS'e aan Monitor hieroor gestuur het, is dit 'n Bybelse opdrag en kan ongedissiplineerdheid toegeskryf word aan 'n gebrek aan lyfstraf. Monitor het by 'n paar kenners probeer uitvind hoe aanvaarbaar lyfstraf i...

SA swemmers ryg medaljes in 01.08.2013

Suid-Afrikaanse swemmers ryg medaljes in by die Wêreldkampioenskap in Barcelona, Spanje. Hulle het reeds vier medaljes wat hulle terugbring Suid-Afrika toe en die hoop beskaam nie vir die oorblywende items nie. Download audio: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130801_MONITOR_SWEM.mp3

Orgaanoorplantings 01.08.2013

Daar is sowat 4 300 kinders en volwassenes in Suid-Afrika, wat op die waglys is vir orgaan en kornea-oorplantings. Volgens die SA Orgaan oorplantingsvereniging was daar verlede jaar slegs 573 orgaan en kornea-oorplantings in die land. Die vereniging se voorsitter en 'n oorplantingchirurg, dr. Elmi Muller, sê daar is verskeie organe in 'n persoon se liggaam wat geskik is vir skenking en oorplanting...

Tutu maak sy merk by Wieg van Mensdom 01.08.2013

Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu het 'n afdruk van sy voet by die Wieg van die Mensdom gemaak. Dié wêrelderfenisgebied het sowat 40%van die wêreld se fossiele van menslike voorvaders opgelewer. Ander bekendes, soos oudpresidente Thabo Mbeki en Nelson Mandela, het ook daar afdrukke gemaak. Download audio: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130801_MONITOR_TUTU.mp3

Joubero Malherbe sterf 31.07.2013

Een van die groot geeste in die Afrikaanse uitsaaiwese en in die land se kultuurwêreld is dood. Joubero Malherbe het oor dekades heen haar merk gelaat in 'n breë verskeidenheid aktiwiteite. Radio-omroeper, musiekfynproewer, komponis, liriekskrywer en vele meer. En tussen dit alles deur het sy dit ook reggekry om 'n trotse ma van formaat te wees. Sy was die stigter van Unisa se sangkompetisies en h...

Lieze Stassen gesels oor haar nuwe CD 30/07/2013 30.07.2013

Die kunstenaar, Lieze Stassen, wat veral onthou word vir haar CD "Thula" wat in 1997 haar 'n SAMA toekenning vir die beste kontemporêre album besorg het, het die afgelope tien jaar uit die openbare oog verdwyn.... Die dood van haar sewentienjarige seun, Alexander, het haar stem stil gemaak.... Sy het 'n jaar gelede op 'n plaas met net die perde as haar gehoor, ontdek sy kan WEER sing en musiekmaak...

Babalas 24.07.2013

Die bekende "Ja boet, ja swaer," gevolg deur 'n kekkellaggie, gaan binnekort rolprentteaters vul wanneer die fliek BABALAS op 2 Augustus vrygestel word. Gemeet aan die reaksie van mense wat die première bygewoon het, behoort FC Hamman en Peter Scott se eerste komedie by baie mense byval te vind.

Dettol SA was sy hande in onskuld 24.07.2013

Die Suid-Afrikaanse produkte van Dettol en Domestos is, volgens die maatskappy, veilig vir gebruik. Die Reguleerder van Verpligte Spesifikasie het twee produkte van dié handelsmerke teruggeroep. Dettol Lime & Lemongrass Disinfectant Liquid word onwettig deur 'n ander maatskappy ingevoer na Suid-Afrika en voldoen nie aan die plaaslike veiligheidsregulasies nie. Domestos Extended Germ Kill word egte...

Cheryl Carolus praat oor Madiba se rol in haar lewe 19.07.2013

Die voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, Cheryl Carolus, sê oudpresident Nelson Mandela het haar ondersteun tydens haar sterwende pa se kanker-siekbed. Noudat Madiba self die einde van sy lewe bereik, dink sy veral aan die dag toe hy haar pa in die hospitaal besoek het.

Toename in gesinsmoorde in SA 19.07.2013

Ons het vroeër berig oor die tragedie wat hom gister in Alberton aan die Oos-Rand afgespeel toe 'n man eers sy twee kinders en daarna homself doodgeskiet het. Sy voormalige vrou is ook in die skietery gewond. 'n Kliniese sielkundige sê daar is 'n toename in gesinsmoorde in Suid-Afrika, spesifiek onder wit Afrikaanse gesinne. Daleen Macklin sê hoewel dit by ander rassegroepe ook voorkom, verskil di...

Matie ontwikkel digitale weergawe van tradisionele speletjie 17.07.2013

'n Student van die Universiteit van Stellenbosch se digitale speletjie, wat gebaseer is op 'n tradisionele Sotho-herderspeletjie, sal binnekort op die web en slimfone beskikbaar wees. Die speletjie se lisensie is onlangs aan InnoVartis Technology Systems toegestaan, waar die student nou as `n speletjie-ontwikkelaar werk. Download audio: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130717_MONI...

Oranje Meisieskoolkoor ryg toekennings in 17.07.2013

Die koor van die Oranje Meisieskool in Bloemfontain is oorval met toekennings op die Internasionale Jeugmusiekfees in Slowakye. Dis die eerste keer dat die skoolkoor deelneem aan 'n oorsese kompetisie. En nie net is die singende nagtegale bekroon omdat hulle die algehele wenner onder 22 kore was nie, maar hulle het ook nog vier toekennings huis toe gebring. Download audio: http://www.rsg.co.za/ima...

DA praat Maandag met Thembukoning 12.07.2013

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Malema wil korrupsie takel 12.07.2013

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Thembukoning sal vir enige party uitdaging wees 12.07.2013

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Pas op vir beleggings in ongesekureerde skuld 11.07.2013

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Aptekers oor antibiotika 08.07.2013

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Is die einde van antibiotika in sig? 08.07.2013

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Mans probeer vriende beïndruk 03.07.2013

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Egipte se politieke probleme 03.07.2013

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Nelson Mandela al 20 dae in hospitaal 27.06.2013

Dit is nou al 20 dae dat die voormalige president, Nelson Mandela, in 'n Pretoriase hospitaal is. Die bejaarde voormalige staatsman word volgende maand 95 jaar oud.

Ouça o podcast Monitor no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos