RSG

Monitor

News AF ↓ 4396 episódios

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

News

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

9 de out de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Motorfietsmuseum kry skenking 26.02.2015

Motorfietsmuseum kry skenking

"DNS-identifikasie van Nigeriese slagoffers 99,99% seker" 26.02.2015

"DNS-identifikasie van Nigeriese slagoffers 99,99% seker"

Hulp vir verkragtingslagoffers 24.02.2015

Talle Monitor-luisteraars het die afgelope week op die SMS-lyn hulle hartseerstories gedeel oor verkragting, en die jarelange stryd om dit te verwerk. Verkragting is opnuut op die voorgrond nadat die tydskrif MARIE CLAIRE hulle jongste NAKED ISSUE die lig laat sien het. Wat staan iemand te doen wat sukkel met die verwerking van so 'n traumatiese gebeurtenis, wat jare later nog by die slagoffer spo...

Shaik wil glo parool verander 24.02.2015

Die veroordeelde bedrieër en voormalige adviseur van president Jacob Zuma, Schabir Shaik, wil glo sy mediese parool na gewone parool omskakel. Dit sal verseker dat sy paroolvoorwaarders hom minder inperk, en dat hy meer vryheid sal hê. Shaik is in 2005 op klagte van bedrog en korrupsie skuldig bevind, en hy is sedert 2009 op mediese parool.

Shaik wil glo parool verander 24.02.2015

Shaik wil glo parool verander

Hulp vir verkragtingslagoffers 24.02.2015

Hulp vir verkragtingslagoffers

Die oorsaak van verkragting 23.02.2015

Die skuld vir verkragting kan nie op 'n slagoffer gelê word nie. Dit is die reaksie van slagoffers en organisasies wat hulle beywer vir berading en bystand aan verkragtingslagoffers. Dit volg nadat talle mense hulle teenkanting teen 'n anti-verkragtingveldtog van die tydskrif, Marie Claire, gelug het. Volgens die ongelukkiges bevorder die tydskrif se jaarlikse The Naked Issue verkragting eerder as...

Die oorsaak van verkragting 23.02.2015

Die oorsaak van verkragting

1 uit 5 tieners probeer selfmoord 20.02.2015

Volgens die jongste inligting van die Suid-Afrikaanse Depressie en Angs-groep probeer een uit elke vyf Suid-Afrikaanse tieners selfmoord pleeg. 'n Berader by die organisasie, Ilana Nienaber, sê dit is kommerwekkend.

Woord van die week 20 Februarie 2015 20.02.2015

Dr. Willem Botha praat oor SO BY MY SIKS en DIE DING IS NIE 'N SIKKEPIT WERD NIE.

Woord van die week 20 Februarie 2015 20.02.2015

Woord van die week 20 Februarie 2015

1 uit 5 tieners probeer selfmoord 20.02.2015

1 uit 5 tieners probeer selfmoord

Ekonomiese defaitisme 19.02.2015

Die bekende raadgewende ekonoom, dr. Cees Bruggemans van Bruggemans en Genote, sê die defaitistiese instelling wat internasionaal geskep is met die groot ekonomiese en finansiële krisisse van 2008 en 2009, word stadig maar seker omgeswaai en ontgroei. Dis ongelukkig nog nie waar in Suid-Afrika nie. Hoe gemaak? Cobus Bester praat hieroor met Bruggemans en met nog 'n bekende, die beleggingskenner en...

Glutenvry of nie? 19.02.2015

'n Belangrike verbruikerstydskrif waarsku dat 'n glutenvye dieet meestal op onwetenskaplike aansprake gegrond is en dat baie meer mense dit begin volg wat niks makeer en dit nie nodig het nie. Anita Visser praat met ons wetenskapkorrespondent George Claassen oor die ongekende groei in glutenvrye eetgewoontes en of dit enigsins help.

Ekonomiese defaitisme 19.02.2015

Ekonomiese defaitisme

Glutenvry of nie? 19.02.2015

Glutenvry of nie?

Homeopatie in spervuur 17.02.2015

Die homeopatiese bedryf is in die spervuur nadat 'n Amerikaanse regter 'n klasaksie-regsgeding teen die bedryf goedgekeur het, oor praktisyns se vergesogte aansprake op genesing. Cobus Bester praat hieroor met ons wetenskapkorrespondent, dr. George Claassen.

Homeopatie in spervuur 17.02.2015

Homeopatie in spervuur

Parlementêre chaos 13.02.2015

Die president se staatsrede het die eerste keer in die geskiedenis van 'n demokratiese Suid-Afrika, in chaos ontaard. Geweld is gebruik om EFF-parlementslede te verwyder, die selfoonsein is geblokkeer, en die meerderheid van die opposisie se LP's het in protes uitgestap Ons parlementêre verslaggewer, Mercedes Besent, het gesien hoe EFF-LP's uit die kamer gesleep en aangerand word nadat hulle bevee...

Woord van die week 13 Februarie 2015 13.02.2015

SONA teenoor Staatsrede.

Parlementêre chaos 13.02.2015

Parlementêre chaos

Woord van die week 13 Februarie 2015 13.02.2015

Woord van die week 13 Februarie 2015

"Zuma se moeilikste staatsrede nog" - Ontleder 11.02.2015

Te midde van die konflik tussen die ANC en die EFF, is alle oë gerig op Donderdagaand se Staatsrede. Die politieke ontleder van die Noordwes-universiteit, prof. Andre Duvenage, sê dit is president Jacob Zuma se moeilikste staatsrede nog. Volgens hom het die EFF reeds 'n groot teenwoordigheid op voetsoolvlak, en dit maak Zuma kwesbaar.

Tannie Evita lewer verslag 11.02.2015

Een van Suid-AFrika se bekendste wit vroue het gister by die Kaapstad Persklub haar "Luthuli Housekeeping"-verslag bekend gemaak. Die satirikus, Pieter Dirk Uys, het by monde van Tannie Evita Bezuidenhout, in die aanloop tot president Zuma se Staatsrede, haar sterk uitgespreek oor 'n hele paar aangeleenthede.

Bob Hewitt in die hof 11.02.2015

Die tweede vrou wat tenniskampioen Bob Hewitt beskuldig van verkragting, Suellen Sheehan, het gister in die Palm Ridge Landdroshof vertel hoe die beweerde mishandeling deur haar voormalige tennisafrigter haar lewe beïnvloed het. Sheehan het getuig by Hewitt se verkragtingsaak in Ekhuruleni. Die 75-jarige Hewitt staan tereg op twee aanklagte van verkragting en een van onsedelike aanranding. Die byd...

Ouça o podcast Monitor no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos