Jacques Loots

InJesus Bybelstudie

n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, sodat jý Jesus kan wees vir 'n stukkende wêreld. Jy is welkom om ons dienste op 'n Sondag by te woon om 16:00 elke Sondag middag by 93 Parkland dr, Kempton Park

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.podomatic.com

Autor

Jacques Loots

Categoria

Religion

Site do podcast

www.podomatic.com

Último episódio

10 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Episode 39: Ep39 - Jou Identiteit in Christus 10.04.2025

Jy behoort nou aan Jesus wat opgestaan het. Jy is nou vrou van die wet maar behoort aan 'n ander, Jesus wat opgewek is.

Episode 38: Jou Identiteit in Christus - Ep38 09.04.2025

Jou Identiteit as bruid van Jesus. Die huwelik is 'n tipe, 'n skadu van die verhouding tussen Jesus en Sy gemeente. Dis 'n verborgenheid wat in die nuwe verbond aan ons geopenbaar word.

Episode 37: Jou Identiteit in Christus - Ep37 08.04.2025

Kan jy glo dat Hy só goed wil wees vir jóú?

Episode 36: Jou Identiteit in Christus - Ep36 06.04.2025

Wat beteken dit vir my dat my ou mens saam met Jesus gekruisig is?

Episode 35: Ep35 - Jou Identiteit in Christus 04.04.2025

Nie net het jou ou mens saam met Jesus gesterf nie, maar jou nuut gebore gees het ook saam met Hom opgestaan.

Episode 34: Jou Identiteit in Christus - Ep34 03.04.2025

Jou ou mens, jou ou sondige natuur, is saam met Jesus gekruisig en begrawe

Episode 33: Jou Identiteit in Christus - Ep33 02.04.2025

As wedergebore seun en dogter van God, is jy soos Jesus, nou, in hierdie wêreld, volgens 1 Joh 4:17.

Episode 32: Jou Identiteit in Christus - Ep32 28.03.2025

Jesus se opdrag was dat ons sou dissipels maak, nie om mense te kry om op te sondig net sodat hulle die hemel kan maak nie.

Episode 31: Jou Identiteit in Christus - Ep31 26.03.2025

Jesus het gekom sodat ons lewe kan hê, nou. En daardie lewe is 'n lewe van intimiteit met Hom. En dit is vir nou, nie vir eendag wanneer ons dood is nie.

Episode 30: Jou Identiteit in Christus - Ep30 25.03.2025

Baie mense se vraag is: Gaan ek die hemel maak? As wedergebore seuns van God, behoort die hemel nie ons doelwit te wees nie!

Episode 29: Jou Identiteit in Christus - Ep29 24.03.2025

Jou geregtigheid is deel van jou erfporsie volgens Jesaja 54:17, en dit kom van God af, dis nie uit jouself nie.

Episode 28: Jou Identiteit in Christus - Ep28 21.03.2025

Jy is wedergebore in God in ware geregtigheid. Beklee jou nou met dié nuwe Identiteit.

Episode 27: Jou Identiteit in Christus - Ep27 20.03.2025

Volgens Romeine 5:17 sal ons kan heers in hierdie lewe as ons die geskenk van geregtigheid sou ontvang.

Episode 26: Jou Identiteit in Christus - Ep26 19.03.2025

Wat beteken "Die geregtigheid van God"

Episode 25: Jou Identiteit in Christus - Ep25 18.03.2025

Jesus het die sonde van die wêreld reeds op Hom geneem en daarvoor betaal.

Episode 24: Jou Identiteit in Christus - Ep24 17.03.2025

In Levitikus 1:4 lees ons dat die brandoffer lam deur God as ons plaasvervanger aangesien is. In II Kor 5:21 sien ons hoe Jesus hierdie rol vervul het.

Episode 23: Jou Identiteit in Christus - Ep23 17.03.2025

In Romeine 5:17 staan dat ons sal heers in hierdie lewe as ons die oorvloed van genade en die geskenk van geregtigheid ontvang.

Episode 22: Jou Identiteit in Christus - Ep22 12.03.2025

Jy is 'n volwaardige seun van God want jy is gebore uit die onverganklike saad van God se Woord.

Episode 21: Jou Identiteit in Christus - Ep21 11.03.2025

Jesus en Paulus leer ons om God aan te spreek as Abba Vader. As Hy dan ons Pa is, is ons mos volwaardige seuns en het ons alles wat Seun het...

Episode 20: Jou Identiteit in Christus - Ep20 10.03.2025

Wedergebore uit die onverganklike saad van die Woord

Episode 19: Jou Identiteit in Christus - Ep19 08.03.2025

Jy is 'n nuwe skepsel, 'n nuwe spesie naamlik, seun van God

Episode 18: Jou Identiteit in Christus - Ep18 06.03.2025

Liefde het hierin volmaak geword, dat ons soos Jesus is... 1 Johannes 4:17

Episode 17: Jou Identiteit in Christus - Ep17 05.03.2025

Ons kan in oorwinning leef, want ons leef vanaf die identiteit dat ons reeds soos Jesus is, in hierdie wêreld.

Episode 16: Jou Identiteit in Christus - Ep16 04.03.2025

Dankbaarheid haal ons fokus van ons probleme af en help ons om op ons ware Bron, Jesus Christus te fokus

Episode 15: Jou Identiteit in Christus - Ep12 01.03.2025

Dankbaarheid skuif jou fokus na Jesus

Ouça o podcast InJesus Bybelstudie no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos