GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.grootfm.co.za
Autor
GROOTfm 90.5
Categoria
Site do podcast
Último episódio
20 de out de 2026
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Mi-Sex se 'Computer Games' 09.06.2026 0:52
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Mi-Sex se 'Computer Games'.
Skemer 09.06.2026 17:22
Skemer kuier by Annelie op Mirrag! Hulle gesels verhoudings, gee raad, Annelie toets hulle rigting wysers en hulle deel hulle nuwe liedjie "Rigting"
ABC van Ouerskap - E: Emosionele intelligensie 09.06.2026 10:47
Ons ABC van Ouerskap-reeks bring ons vandag by die letter E – vir Emosionele Intelligensie. Emosionele intelligensie, of EQ, help kinders om hulle eie emosies te verstaan, te bestuur, empatie vir ander te ontwikkel en gesonde verhoudings te bou. Navorsing wys selfs dat kinders met sterk emosionele vaardighede dikwels beter akademies presteer, minder angs ervaar en sterker sosiale bande vorm. Vanda...
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 9 Junie 09.06.2026 6:35
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond 09.06.2026 5:41
Ons gesels weer vanoggend met Colin Strumpher, Betterbond Verkoopsbestuurder en Verband-konsultant oor waarom verkies eiendomsagente en verkopers, kopers wat voorafgoedgekeur is?
5-uur Klub Inspirasie - Dinsdag 9 Junie 2026 09.06.2026 5:26
Charonike bring jou oggend inspirasie met Casting Crowns - Jesus at a distance
#OntbytMetDoepieEnNina - OVK oor Registrasie vir verkiesing 09.06.2026 10:48
Elkin Topkin van die Onafhanklike Verkiesings Kommisie gesels met ons oor die registrasie naweek wat opkom en wat kiesers moet weet om gereed te wees vir die verkiesing later die jaar.
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 9 Junie 09.06.2026 3:16
Inspirasie deur Nina vanoggend
#WeeksdaeVibesMetVenita - Matt Gardiner | 9 Junie 08.06.2026 15:52
Venita gesels met Matt Gardiner oor sy nuutste enkelsnit 'Trouble (Want That)'. Hy vertel hoe hy hierdie liedjie spontaan in London geskryf het saam met sy vrou en verduidelik dat hulle die speelse gevoel wou vasvang van iemand wat jy weet moeilikheid gaan beteken... maar wat jy steeds nie kan weerstaan nie.
Route326: Dassie en Robbie Wessels oor 'Koop Vir Jou 'n Bakkie' 08.06.2026 10:45
Dassie en Robbie Wessels oor 'Koop Vir Jou 'n Bakkie'.
Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Man Bag 08.06.2026 4:34
Mode Moment met Simon Rademan - Man Bag.
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos