RSG
Finansies
'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Finansies Wat kelder jou aftrede? 09.06.2026 25:15
9 Junie 2026: Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silverlakes praat oor die faktore wat jou aftrede kan kelder.
Finansies 12 Mei 2026 12.05.2026 24:48
Marius Kruger en Janko Sieberhagen van PSG Outeniqua praat oor die belangrikheid van belastingbeplanning by aftrede.
Finansies 14 April 2026 14.04.2026 26:02
Denise Fourie van PSG Wealth Silver Lakes praat oor die faktore wat jy as belegger kan beheer.
Finansies 10 Maart 2026 10.03.2026 23:26
Marius Kruger en Janko Sieberhagen van PSG Wealth Outeniqua praat oor die impak van die oorlog in die Midde-Ooste op jou beleggings.
Finansies 10 Februarie 2026 10.02.2026 25:24
Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silverlakes sê hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde.
Finansies 13 Januarie 2026 13.01.2026 22:59
Marius Kruger en Ben Vermeulen van PSG Wealth Outeniqua and Mosselbaai Diaz praat oor beleggingsgeleenthede in 2026.
Finansies 9 Desember 2025 09.12.2025 24:11
Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua en Mosselbaai Diaz praat oor hoe om al die verskillende aftree- en beleggingsvoorstelle te evalueer.
Finansies 11 November 2025 11.11.2025 21:32
Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua and Mosselbaai Diaz praat oor die belangrikheid van finansiële dissipline.
Finansies 14 Oktober 2025 14.10.2025 23:53
Groei oor generasies: Beleggings wat ’n nalatenskap bou.
Finansies 9 September 2025 09.09.2025 25:28
Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua en Mosselbaai Diaz, en Albert Coetzee van Ninety One praat oor hoe om die regte begunstugdes in verskillende beleggingstrukture te kies.
Finansies 12 Augustus 2025 12.08.2025 25:28
Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria praat oor of vroue op ’n ander manier as mans hulle geld belê.
Finansies 8 Julie 2025 08.07.2025 23:33
Johan Strydom en Wilhelm Visser van PSG Silver Lakes praat oor of andele deel van jou beleggingsportefeulje moet wees.
Finansies 10 Junie 2025 10.06.2025 25:33
Eloise Cupido praat met Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria oor wat jy kan doen om jou kanse te verbeter om finansieel onafhanklik af te tree.
Finansies 13 Mei 2025 13.05.2025 22:28
Marius Kruger en Ben Vermeulen van PSG Outeniqua praat oor of aandele ‘n beter opsie is vir beleggingsopbrengste as eiendom oor die langtermyn, na aanleiding van Warren Buffet se laaste boodskap voor sy uittrede.
Finansies 8 April 2025 08.04.2025 24:38
Denise Fourie van PSG Silver Lakes Pretoria en Pieter Koornhof van Allan Gray vra of jou portefeulje bestand is teen die geraas.
Finansies 11 Maart 2025 11.03.2025 24:19
Janko Sieberhagen en Marius Kruger van PSG Outeniqua praat oor hoe goeie belastingbeplanning jou lewenstandaard ná aftrede kan verbeter.
Finansies 11 Februarie 2025 11.02.2025 23:10
Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes in Pretoria praat oor die sogenaamde aftreeseisoen, volmag en die belastingseisoen.
Finansies 14 Januarie 2025 14.01.2025 23:33
Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua praat oor buitelandse beleggings.
Finansies 10 Desember 2024 10.12.2024 25:01
Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Wealth Silver Lakes kyk terug op die jaar, en hoe dit jou beleggings geraak het.
Finansies 12 November 2024 12.11.2024 24:09
Marius Kruger van PSG Wealth op George en Chris Schutte, bestuurshoof van Astral, praat oor die lesse in besigheid wat hulle oor die jare geleer het.
Finansies 8 Oktober 2024 08.10.2024 24:45
Is dit nou 'n goeie tyd om te belê?
Finansies 10 September 2024 10.09.2024 23:40
Die bestuur, beskerming en bewaring van welvaart oor generasies heen.
Finansies 13 Augustus 2024 13.08.2024 24:16
Denise Fourie van PSG Silver Lakes Pretoria en Strydom Venter, ‘n ouditeur van Schutte en Vennote, praat oor die verband tussen belasting en beleggings.
Finansies 9 Julie 2024 09.07.2024 22:41
Marius Kruger van PSG Wealth praat oor jou beleggingsportefeulje en die Regering van Nasionale Eenheid - Moet jy aanpassings maak?
Finansies 18 Junie 2024 18.06.2024 22:40
Ryk van Niekerk praat met Rita Cool, ’n finansiële beplanner by Alexforbes, oor jou opsies wanneer jy jou werk veloor of van werk verander.
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos