Anton Meijer
Feite Wen
'n Nuuskanaal waarop Suid Afrikaanse nuusgebeure in Afrikaans bespreek word. Onafhanklik. Alternatief.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: podcasters.spotify.com
Autor
Anton Meijer
Categoria
Site do podcast
Último episódio
12 de out de 2023
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Môre Môre - 20 Februarie 20.02.2023 6:10
Die weermag hou makietie teen R220 miljoen, maar slegs 15 van sy 86 vliegtuie, helikopters, skepe en duikbote is diensbaar Is fase 7 of 8 beurtkrag ons voorland? Enoch Godongwana soek geld vir Eskom in sy begrotingsrede
Môre Môre - 17 Feb 17.02.2023 8:25
84 Moorde per dag in Suid Afrika; ons leef in ’n oorlogsone Alan Winde wil 1 miljard Rand bewillig om beurtkrag in die Wes-Kaap teen te werk Eskom sê diefstal en vandalisme van sy infrastruktuur het rampspoedige vlakke bereik
Môre Môre - 16 Februarie 16.02.2023 8:31
Vandag se episode is 'n bietjie laat, want ek was eers na die Tshwane metro om verslag te doen oor die EFF se boeliegedrag toe hulle amptenare uit hulle kantore wou gooi. In vandag se episode: - Die EFF wil die parlement, wetgewers en raadslede in shebeens verander, waar verskille met die vuis opgelos word. - Russiese kernkrag. Kernkrag is nie noodwendig 'n slegte idee nie, maar jy moet begin vrae...
Môre Môre - 15 Februarie 2023 15.02.2023 6:16
Die regering is glad nie haastig om die kragkrisis op te los nie. Hulle kan nie 'n ramp bestuur, selfs al kom dit met kantwielietjies uit nie. Die ANC is baie goed met werk skep vir hulle eie kaders, en die belastingbetaler moet pa staan vir die salaris. Daar heers steeds onsekerheid oor die Tshwane burgemeester Randall Williams se bedanking. Die onsekerheid kon heeltemal vermy word.
Môre Môre - 14 Februarie 2023 14.02.2023 3:33
Jou belangrikste nuusgebeure van die dag: - Nog 'n ramptoestand afgekondig - Die DA soek 'n nuwe burgemeesterskandidaat vir die Tshwane-metro - SONA debat begin vandag
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos