Doxa Deo New Zealand

Doxa Deo Auckland Afrikaans

Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.doxadeo.org

Autor

Doxa Deo New Zealand

Categoria

Religion

Site do podcast

www.doxadeo.org

Último episódio

4 de out de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Love That Heals the Pain // Deel 1 // Jaques van Wyk 05.11.2023

Ons samelewing is soms gevul met pyn, sigbaar en onsigbaar. As kerk het ons ń missie om die pyn in ons samelewing aan te spreek. Hoe doen ons dit?

Efesiërs // Deel 3 // Andreas van Tonder (Engelse Diens) 29.10.2023

Hierdie episode is die opname van die engelse diens in plek van die Afrikaanse diens, omdat daar nie Sondag n Afrikaanse diens was nie. Efesiërs handel oor ons postuur as kinders van God. En postuur verwys na hoe ons ons liggaam posisioneer. In hierdie reeks deur hierdie kosbare boek wil ons leer hoe ons postur as Liggaam van Christus ten opsigte van Sit, Loop en Staan in Christus ons meer kan lee...

Efesiërs // Deel 2 // Eben Vorster (Engelse Diens) 23.10.2023

Hierdie episode is die opname van die engelse diens in plek van die Afrikaanse diens, omdat daar nie Sondag n Afrikaanse diens was nie. Efesiërs handel oor ons postuur as kinders van God. En postuur verwys na hoe ons ons liggaam posisioneer. In hierdie reeks deur hierdie kosbare boek wil ons leer hoe ons postur as Liggaam van Christus ten opsigte van Sit, Loop en Staan in Christus ons meer kan lee...

Efesiërs // Deel 1 // Eben Vorster 15.10.2023

Efesiers handel oor ons postuur as kinders van God. En postuur verwys na hoe ons ons liggaam posisioneer. In hierdie reeks deur hierdie kosbare boek wil ons leer hoe ons postur as Liggaam van Christus ten opsigte van Sit, Loop en Staan in Christus ons meer kan leer oor ons verhouding met God.

Family on Mission // Deel 5 // Jaques van Wyk 08.10.2023

Oggenddiens boodskap van 08/10/2023

Family on Mission // Deel 4 // Andreas van Tonder 01.10.2023

Oggenddiens Boodskap van 01/10/2023

Family on Mission // Deel 3 // Jaques van Wyk 24.09.2023

Oggenddiens boodskap van 24/09/2023

Family on Mission // Deel 2 // Jaques van Wyk 17.09.2023

Oggenddiens boodskap van 17/09/2023

Family on Mission // Deel 1 // Jaques van Wyk 10.09.2023

Oggenddiens Boodskap van 10/09/2023

Annoyed but Assigned // Neels Janse van Rensburg 03.09.2023

Oggenddiens Boodskap van 03/09/2023

Marriage Matters // Deel 2 // Jaques en Karen van Wyk 27.08.2023

Oggenddiens Boodskap van 2023-08-27

Marriage Matters // Deel 1 // Jaques van Wyk 20.08.2023

Oggenddiens Boodskap van 20/08/2023

One Another_Deel 4 13.08.2023

Oggenddiens Boodskap van 13/08/2023

One Another_Deel 3 06.08.2023

Waar daar eenheid is tussen mekaar floreer God se seën! Wat is die dinge wat eenheid wil versteur en hoe deel ons daarmee?

One Another_Deel 2 31.07.2023

God se Koninkryk het 'n spesifieke en unieke kultuur, 'n manier van dinge doen. Om mekaar onvoorwaaderlik lief te hê is die fondasie. Luister saam hoe ons die kultuur van die Koninkryk kan vestig tussen mekaar deur hoe on smet mekaar praat. Doen alles wat julle doen in liefde (1 Korintiërs 16:14)

One Another_Deel 1 23.07.2023

God se nuwe opdrag hou uidaaglike maar opwindende implikasies vir ons in. In die ontdekking van God se onvoorwaardelike liefde vir ons (alleenlik gebasseer op waarde) vertrou Hy ons met die vermoë om mekaar dieselfde lief te hê. In elke verhouding behoort die vraag te klink: "Wat vra liefde van my?" Geniet die reeks

Verstandelik Gesond_Deel 3 16.07.2023

Hoor en doen!

Verstandelik Gesond_Deel 2 12.07.2023

Verstandelike gesondheid & Bekering

Verstandelik Gesond_Deel 1 12.07.2023

Hoe leef ons verstandelik gesond met ons denke gevestig in Jesus Christus...

Ouça o podcast Doxa Deo Auckland Afrikaans no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos