RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Brêkfis met Derrich 30.12.2017 6:38
Gawie Strydom is by die kus, en vra hengelaars om die strande skoon te hou.
Brêkfis met Derrich 30.12.2017 5:38
Dr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg en sy span het by die SANAE-basis aangekom, maar die weer speel nie saam nie.
Brêkfis met Derrich 30.12.2017 9:09
Emil Wessels gee tien wenke om krities na jou eie foto's te kyk.
Brêkfis met Derrich 30.12.2017 8:13
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor klimaatsverandering. Sy kyk na 2017 se hoogtepunte, en die verwagtinge en tendense in 2018.
Brêkfis met Derrich 30.12.2017 5:23
Nico Smit sê jou motor se VIN-nommer gee 'n klomp geheime weg.
Brêkfis met Derrich 23.12.2017 8:16
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor groen geskenke en omgewingvriendelike geskenkpapier.
Brêkfis met Derrich 23.12.2017 8:10
Dr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg en sy span is sowat 60 km van die SANAE-basis af.
Brêkfis met Derrich 23.12.2017 7:32
Emil Wessels vertel wie en wat om af te neem oor die feestyd sodat die nageslagte 'n rekord het van wat gebeur het.
Brêkfis met Derrich 23.12.2017 4:35
Gawie Strydom het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 23.12.2017 6:07
Nico Smit praat oor jou motor se ligte.
Brêkfis met Derrich 23.12.2017 8:28
Die tuinboukundige, JJ Janse van Rensburg van Gardenworld, gee wenke vir tuinmaak.
Brêkfis met Derrich 16.12.2017 7:51
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor persepsies van veiligheid. Teoreties is verkeersirkels veiliger as normale kruisings.
Brêkfis met Derrich 16.12.2017 7:01
Dr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg praat verder oor die ontstaan van Antarktika.
Brêkfis met Derrich 16.12.2017 7:33
Tuinboukundige JJ Jansen van Rensburg praat oor poinsettias, en watter plante jy naby 'n drein kan plant. Die plant van die week is ysterkruid (verbena).
Brêkfis met Derrich 16.12.2017 11:56
Emil Wessels het fotografie geskenkidees.
Brêkfis met Derrich 16.12.2017 7:47
Gawie Strydom praat oor die Roodeplaatdam se swak vangste.
Brêkfis met Derrich 16.12.2017 6:12
Nico Smit gee veiligheidswenke oor banddruk, veral as jou motor vol gelaai is.
Brêkfis met Derrich 09.12.2017 5:32
Dr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg vertel van die ontstaan van Antarktika.
Brêkfis met Derrich 09.12.2017 6:57
Tuinboukundige JJ Jansen van Rensburg praat oor Krismisrose wat nie blom nie, en plante wat lote uitstuur en oral opkom.
Brêkfis met Derrich 09.12.2017 8:33
Gawie Strydom praat oor hengel in die reën.
Brêkfis met Derrich 09.12.2017 8:27
Emil Wessels praat oor tien idees vir die fotografie-kerskous.
Brêkfis met Derrich 09.12.2017 8:39
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor ligbesoedeling.
Brêkfis met Derrich 09.12.2017 6:42
Nico Smit het wenke vir die vakansie en jou sleepwa.
Brêkfis met Derrich 02.12.2017 9:31
Emil Wessels praat oor versekering vir jou kamera.
Brêkfis met Derrich 02.12.2017 9:34
Nico Smit praat voorbereidings vir die vakansie en slegte bestuurgewoontes.
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos