RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Brêkfis met Derrich 24.02.2018 9:10
Emil Wessels praat fokus, en hoe om die skerm te verdeel.
Brêkfis met Derrich 24.02.2018 9:10
Emil Wessels praat fokus, en hoe om die skerm te verdeel.
Brêkfis met Derrich 24.02.2018 8:37
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor fietsry.
Brêkfis met Derrich 24.02.2018 8:37
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor fietsry.
Brêkfis met Derrich 24.02.2018 8:08
Nico Smit praat oor brandstofbespring.
Brêkfis met Derrich 24.02.2018 8:08
Nico Smit praat oor brandstofbespring.
Brêkfis met Derrich 24.02.2018 10:49
JJ Janse van Rensburg beantwoord vrae oor Clematis.
Brêkfis met Derrich 24.02.2018 10:49
JJ Janse van Rensburg beantwoord vrae oor Clematis.
Brêkfis met Derrich 17.02.2018 8:16
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor sypaadjies
Brêkfis met Derrich 17.02.2018 8:48
JJ gesels oor eiervrugte
Brêkfis met Derrich 17.02.2018 5:13
Andries Maree gee vir ons die jongste nuus oor hengel
Brêkfis met Derrich 17.02.2018 7:55
Emil Wessels praat oor mag jy foto's van wêreldleiers neem sonder toestemming
Brêkfis met Derrich 17.02.2018 6:39
Karveiligheid
Brêkfis met Derrich 10.02.2018 9:46
JJ Janse van Rensburg gesels oor die plant van die week, Carex oshimensis EverColor Everillo var.
Brêkfis met Derrich 10.02.2018 8:05
Nico Smit praat oor diens- en onderhoudsplanne vir motors.
Brêkfis met Derrich 10.02.2018 8:43
Gawie Strydom praat oor sy gesondheid, en gee nuus van dwarsoor Suid-Afrika.
Brêkfis met Derrich 10.02.2018 8:58
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor plastiekstrooitjies en die negatiewe impak daarvan op die omgewing.
Brêkfis met Derrich 10.02.2018 5:00
Dr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg en sy span is steeds op pad terug na Suid-Afrika.
Brêkfis met Derrich 10.02.2018 11:34
Emil Wessels praat oor die effek van kleur op die gemoed.
Brêkfis met Derrich 03.02.2018 7:26
Nico Smit praat oor suurstof of stikstof in jou motor se bande.
Brêkfis met Derrich 03.02.2018 4:42
Dr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg en sy span is op pad terug na Suid-Afrika.
Brêkfis met Derrich 03.02.2018 9:33
Emil Wessels vertel van toepassings vir jou foon, wat jou help om goeie foto's te neem.
Brêkfis met Derrich 03.02.2018 7:42
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor water.
Brêkfis met Derrich 03.02.2018 7:56
JJ Janse van Rensburg geesels oor die plant van die week, Abelia Kaleidoscope.
Brêkfis met Derrich 03.02.2018 6:26
Gawie Strydom gee die uitslae van 'n paar kompetisies, en noem dat hy Parkinson se siekte het.
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos