RSG

Brêkfis met Derrich

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Science

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

11 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Brêkfis met Derrich 27.07.2019

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor nuwe navorsing wat wys waar en hoeveel bome geplant moet word om die klimaatskrisis aan te pak.

Brêkfis met Derrich 27.07.2019

Nico Smit praat oor motors se kantspieëltjies.

Brêkfis met Derrich 20.07.2019

Andries Maree praat oor hengel in die koue, die Pro-mania kompetisie en tunavang.

Brêkfis met Derrich 20.07.2019

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor water- en rioolprobleme.

Brêkfis met Derrich 20.07.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van krismisrose en druiwestokke, en hoeveel water om jou blomme te gee in hierdie tyd voor herfs.

Brêkfis met Derrich 20.07.2019

Nico Smit praat oor Uber.

Brêkfis met Derrich 13.07.2019

Andries Maree praat oor visse wat beter byt wanneer dit warmer word, sardyne en die gevarevan roofvisvang.

Brêkfis met Derrich 13.07.2019

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor herwinning en wat gewone mense kan doen om te help met veral die plastiekprobleem.

Brêkfis met Derrich 13.07.2019

Nico Smit praat oor ligte en lekkerruik-probleme.

Brêkfis met Derrich 13.07.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kompos.

Brêkfis met Derrich 06.07.2019

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor die plastiek waarvan tandeborsels gemaak word, en dat mens elke week 5 gram se mikroplastiek inneem deur die kos wat ons eet en die vloeistof wat ons drink.

Brêkfis met Derrich 06.07.2019

Andries Maree deel 'n paar foto's van groot karp wat gevang en vrygelaat is.

Brêkfis met Derrich 06.07.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor lugplante en die aankomende lente.

Brêkfis met Derrich 06.07.2019

Nico Smit praat oor elektriese karre wat gevaarlik vir mens en dier is omdat die enjin so stil is, en jy dit nie hoor aankom nie.

Brêkfis met Derrich 29.06.2019

JJ Janse van Rensburg praat oor snoei en snoeitegnieke.

Brêkfis met Derrich 29.06.2019

Andries Maree vertel onder meer van 'n hengelkompetisie by die Vaaldam.

Brêkfis met Derrich 29.06.2019

Nico Smit praat oor banddruk, en die invloed van die temperatuur op bande.

Brêkfis met Derrich 29.06.2019

Prof. Juanee Cilliers praat onder meer die belangrikheid van omgewingsbewustheid.

Brêkfis met Derrich 22.06.2019

Andries Maree vertel meet oor die S.A kampioenskapstoernooi in Brakpan en 'n varswaterhengelkursus.

Brêkfis met Derrich 22.06.2019

Nico Smit praat oor die einde van binnebrandenjins en die veranderende fokus van voertuigvervaardigers.

Brêkfis met Derrich 22.06.2019

JJ Jansen van Rensburg praat onder meer oor tuingereedskap, onkruid op plaveisel en die herplant van bolle en meerjarige plante.

Brêkfis met Derrich 22.06.2019

Prof. Juanee Cilliers praat oor slimstede.

Brêkfis met Derrich 15.06.2019

Andries Maree praat oor planne om sosiale hengelaars oor by aktiwiteite te betrek.

Brêkfis met Derrich 15.06.2019

Nico Smit praat oor voertuigvervaardigers se logo's.

Brêkfis met Derrich 15.06.2019

Prof. Juanee Cilliers van die NWU praat verder oor indringerplantspesies.

Ouça o podcast Brêkfis met Derrich no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos