RSG

Brêkfis met Derrich

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Science

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

11 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Brêkfis met Derrich 16.05.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die groot kameeldoringboombos by Kathu in die Noord-Kaap, en hoekom hierdie bome so belangrik is.

Brêkfis met Derrich 16.05.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 16.05.2020

Nico Smit praat oor die belangrikheid van die korrekte banddruk, en motorhandelaars wat van 12 Mei af weer kan begin sake doen.

Brêkfis met Derrich 16.05.2020

Riekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd.

Brêkfis met Derrich 09.05.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 09.05.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor roossaad; die vyf p's wat in die winter geplant word; suurlemoenbome; kersieguavas; kwekerye wat onder Vlak 4 van die inperking oop is; blomme vir Moedersdag; en rypdoeke vir plante. Die plant van die week is Nandina domestica Blush Pink.

Brêkfis met Derrich 09.05.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die afname in lugbesoedeling tydens die inperking.

Brêkfis met Derrich 09.05.2020

Nico Smit praat oor motors en diens- en onderhoudsplanne tydens die inperking, en die skoonmaak van die binnekant van motors.

Brêkfis met Derrich 09.05.2020

Riekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd.

Brêkfis met Derrich 02.05.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor 'Holy Basil'; 'Vanilla-Strawberry'-krismisrose; 'n blommeveiling vir liefdadigheid (Together we bloom); erdwurms en miswurms; en die voer van lentebloeiselplantee en vrugtebome. Die plant van die week is Aloe Sunrise.

Brêkfis met Derrich 02.05.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 02.05.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit neem jou saam op 'n reis na die mees afgeleë eiland in die wêreld, Bouvet.

Brêkfis met Derrich 02.05.2020

Nico Smit praat oor die dilemma waarin motorvervaardigers wêreldwyd hulle in bevind a.g.v. Covid-19, die diens van motors tydens die inperking, en selfrytegnologie.

Brêkfis met Derrich 02.05.2020

Riekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd.

Brêkfis met Derrich 25.04.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor dopluise; die gebruik van die as van braaivleisvure in die tuin; onkruid; seringbome; plante in hangmandjies, en hoeveel en wanneer om water vir plante in die winter te gee. Die plant van die week is Aloe Peri-Peri.

Brêkfis met Derrich 25.04.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 25.04.2020

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit vertel in haar laaste program van die navorsing waarmee sy besig is.

Brêkfis met Derrich 25.04.2020

Nico Smit praat vertel wat gebeur wanneer voertuie herroep word.

Brêkfis met Derrich 25.04.2020

Riekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd.

Brêkfis met Derrich 18.04.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor tamaties, akkerbome, aalwurms en Afrikanerplante, petunias en vetplante. Die plant van die week is Delosperma Wheels of Wonder.

Brêkfis met Derrich 18.04.2020

Nico Smit praat oor die voor- en nadele van 'n CVT-ratkas.

Brêkfis met Derrich 18.04.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 18.04.2020

Riekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd.

Brêkfis met Derrich 18.04.2020

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die voordele wat die natuur vir die mens inhou, en hoekom dit so belangrik is om dit te bewaar.

Brêkfis met Derrich 11.04.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor blaarblasers; riete en bamboes; miere in 'n komposhoop; muisvoëls; pronkertjies; voeding vir wintersaailinge; wanneer en hoe om bolle te plant; en wat om tydens die inperking in die tuin te doen. Die plant van die week is Lavandula Dentata Elegance.

Ouça o podcast Brêkfis met Derrich no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos