RSG

Brêkfis met Derrich

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Science

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

11 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Groenvingers 1 Augustus 2020 01.08.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor grasperkonderhoud; die verplanting van struike en ander plante; en bolplante. Die plant van die week is Lavandula dentata.

Hengel 1 Augustus 2020 01.08.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Omgewingspraatjie 1 Augustus 2020 01.08.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor selfoontorings en bestraling.

Groenvingers 25 Julie 2020 25.07.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor aalwyne, vetplante, broodbome, kalkswael en organiese voeding. Die plant van die week is Pelargonium grandiflorum Elegance.

Hengel 25 Julie 2020 25.07.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 25 Julie 2020 25.07.2020

Nico Smit praat oor wêreld motorproduksie.

Omgewingspraatjie 25 Julie 2020 25.07.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor bestraling.

Groenvingers 18 Julie 2020 18.07.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kamelias: stokrose; die snoei van tropiese vrugte; en deklae. Die plant van die week is die Nelson Mandelaroos.

Omgewingspraatjie 18 Julie 2020 18.07.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Mandeladag.

Wiele 18 Julie 2020 18.07.2020

Nico Smit praat oor die beheermeganismes van motors.

Hengel 18 Julie 2020 18.07.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Groenvingers 11 Julie 2020 11.07.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van vrugtebome. Die plant van die week is Gazania SunBathers Nahui.

Hengel 11 Julie 2020 11.07.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Omgewingspraatjie 11 Julie 2020 11.07.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor sonpanele.

Wiele 11 Julie 2020 11.07.2020

Nico Smit praat oor 'n nuwe remstelsel.

Groenvingers 4 Julie 2020 04.07.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die skade wat koue aan tuine kan aanrig, en die snoei van rose en krismisrose. Die plant van die week is Nandina Gulf Stream.

Hengel 4 Julie 2020 04.07.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Omgewingspraatjie 4 Julie 2020 04.07.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor wurmkompos.

Wiele 4 Julie 2020 04.07.2020

Nico Smit praat oor slimligte.

Inspirasie met Riekert 27 Junie 2020 27.06.2020

Riekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd.

Groenvingers 27 Junie 2020 27.06.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor perdemis; die verplanting van bonsaiplante; en geel varkore. Die plant van die week is Aloe Samson.

Hengel 27 Junie 2020 27.06.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 27 Junie 2020 27.06.2020

Nico Smit praat oor die geskiedenis van motors.

Omgewingspraatjie 27 Junie 2020 27.06.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Erfenisgebiede.

Hengel 20 Junie 2020 20.06.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Ouça o podcast Brêkfis met Derrich no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos