RSG

Brêkfis met Derrich

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Science

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

11 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Groenvingers 23 Januarie 2021 23.01.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor onkruid, die sny van krimisrose, palmsaad, en die natmaak van potplante. Die plante van die week is Echeveria nodulosa en Bulbinella Wildfire.

Omgewingspraatjie 23 Januarie 2021 23.01.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor slimklere.

Hengel 23 Januarie 2021 23.01.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 16 Januarie 2021 16.01.2021

Nico Smit praat oor die geheime van jou motor.

Groenvingers 16 Januarie 2021 16.01.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor krismisrose, bome wat te veel blomme of vrugte dra, die instandhouding van agapanthusse en wat om met grassnysels te doen. Die plant van die week is die King David-roos.

Omgewingspraatjie 16 Januarie 2021 16.01.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor weerlig.

Hengel 16 Januarie 2021 16.01.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 9 Januarie 2021 09.01.2021

Nico Smit praat oor nuwe tegnologie in motors.

Groenvingers 9 Januarie 2021 09.01.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor wurms op 'n wildeperskeboom, fungus en plantluise op akkerbome, somergroente, en die snoei en voeding van rose. Die plant van die week is Hebe Sunset Boulevard.

Omgewingspraatjie 9 Januarie 2021 09.01.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die heffing op plastieksakke.

Hengel 9 Januarie 2021 09.01.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 2 Januarie 2021 02.01.2021

Nico Smit praat oor handremme.

Groenvingers 2 Januarie 2021 02.01.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor tierlelies, saad, reënmeters en voedingstowwe. Die plant van die week is Anthericum saundersiae Starlight.

Omgewingspraatjie 2 Januarie 2021 02.01.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor planete buite ons sterrestelsel.

Hengel 2 Januarie 2021 02.01.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 26 Desember 2020 26.12.2020

Nico Smit verduidelik hoe motors se stabiliteitsbeheer-stelsels werk.

Groenvingers 26 Desember 2020 26.12.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor poinsettias, saailinge, vloeibare voeding en grondgesondheid. Die plant van die week is Gaura linheimeri 'Belezza Dark Pink' en Gaura 'Jingle Bells'.

Omgewingspraatjie 26 Desember 2020 26.12.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die gebruik van ultravioletstrale in die stryd teen die coronavirus.

Hengel 26 Desember 2020 26.12.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 19 Desember 2020 19.12.2020

Nico Smit praat oor funkies in motors wat werk en funksies wat nié werk nie.

Groenvingers 19 Desember 2020 19.12.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor gekleurde varkore, inheemse kwekerye, vetplanttuine, te veel water vir plante gee, kleure in jou beddings en die snoei van heinings. Die plant van die week is Philodendron Xanadu.

Omgewingspraatjie 19 Desember 2020 19.12.2020

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die Kruger Nasionale Park.

Hengel 19 Desember 2020 19.12.2020

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 12 Desember 2020 12.12.2020

Nico Smit verduidelik hoe om jou motor gereed te kry vir die vakansie.

Groenvingers 12 Desember 2020 12.12.2020

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor bestryding van molkrieke, die versorging van huisplante wanneer jy met vakansie weggaan, die versorging van saailinge, vrugte wat van die boom afval, en onkruid op pavleisel en grasperke. Die plant van die week is die Best Red-roos.

Ouça o podcast Brêkfis met Derrich no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos