RSG

Brêkfis met Derrich

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Science

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

11 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Wiele 5 Junie 2021 05.06.2021

Nico Smit praat oor dieselvoertuie.

Groenvingers 5 Junie 2021 05.06.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor plante wat haelskade gekry het; wintersaailinge en -groente; clivias; en die verplanting van plante in die winter. Die plant van die week is Aloe Firechief.

Omgewingspraatjie 5 Junie 2021 05.06.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Wêreld Omgewingsdag.

Hengel 5 Junie 2021 05.06.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 29 Mei 2021 29.05.2021

Nico Smit praat oor die nadele daarvan dat motors minder gediens word tydens die Covid-pandemie omdat mense minder ry.

Groenvingers 29 Mei 2021 29.05.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor bye; die afsny van blomme; die uitdun van bome wat te veel skadu in die winter maak; en orgideë. Die plant van die week is Abelia Kaleidoscope.

Omgewingspraatjie 29 Mei 2021 29.05.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor vooruitgang in die plastiekbedryf.

Hengel 29 Mei 2021 29.05.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 22 Mei 2021 22.05.2021

Nico Smit praat oor elektronika in motors.

Groenvingers 22 Mei 2021 22.05.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die gebruik van koffiemoer in die tuin; windbreke; die kies van bome vir jou tuin; en hoe om na jou aalwyne om te sien. Die plant van die week is Rumohra adiantiformis (Seweweeksvaring, Knysnavaring of Leërblaarvaring)

Omgewingspraatjie 22 Mei 2021 22.05.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor bye.

Hengel 22 Mei 2021 22.05.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 15 Mei 2021 15.05.2021

Nico Smit praat oor wat jy alles moet saamvat op 'n 4x4-reis.

Groenvingers 15 Mei 2021 15.05.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor roossteggies; witvlieg; mot-orgideë; verplanting; en wintersaailinge. Die plant van die week is die Easy Does It-roos.

Omgewingspraatjie 15 Mei 2021 15.05.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor kunsmatige reënval-stimulering.

Hengel 15 Mei 2021 15.05.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 8 Mei 2021 08.05.2021

Nico Smit praat oor die geraas wat motors maak.

Groenvingers 8 Mei 2021 08.05.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor Impalalelies se blare wat bruin word; hoe om plante teen die koue te beskerm; en die beligting van tuine. Die plant van die week is Salvia.

Omgewingspraatjie 8 Mei 2021 08.05.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor vlermuise.

Hengel 8 Mei 2021 08.05.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 1 Mei 2021 01.05.2021

Nico Smit praat oor die stappe wat motorvervaardigers doen om brandstofbesparing mee te bring.

Groenvingers 1 Mei 2021 01.05.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die grootte van plante vir jou tuin; wintersaailinge; en wanneer jy tuin moet natmaak in die koue maande. Die plant van die week is die Russellia Fire Cracker.

Omgewingspraatjie 1 Mei 2021 01.05.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die gebruik van gryswater.

Hengel 1 Mei 2021 01.05.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 24 April 2021 24.04.2021

Nico Smit praat oor SOS-stelsels in motors.

Ouça o podcast Brêkfis met Derrich no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos