RSG

Brêkfis met Derrich

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Science

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

11 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Omgewingspraatjie 22 Januarie 2022 22.01.2022

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor hipersensitiwiteit vir elektromagnetiese dolwe.

Hengel 22 Januarie 2022 22.01.2022

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 15 Januarie 2022 15.01.2022

Nico Smit praat oor die wêreldwye tekort aan mikroskyfies, en die invloed daarvan op die motorbedryf.

Groenvingers 15 Januarie 2022 15.01.2022

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van rose; die terugsny van somerblomplante; en wat om te doen wanneer dit baie reën. Die plant van die week is Anthericum saundersiae Starlight.

Omgewingspraatjie 15 Januarie 2022 15.01.2022

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor volhoubare lugvaartbrandstof.

Hengel 15 Januarie 2022 15.01.2022

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 8 Januarie 2022 08.01.2022

Nico Smit praat oor gevorderde bestuurskursusse.

Groenvingers 8 Januarie 2022 08.01.2022

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die dieent van plante; plantheinings; en die uitrrek van onkruid. Die plant van die week is Tulbaghia Kilimanjaro.

Omgewingspraatjie 8 Januarie 2022 08.01.2022

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor vuurwerke.

Hengel 8 Januarie 2022 08.01.2022

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 1 Januarie 2022 01.01.2022

Nico Smit praat oor die Dakar-tydren.

Groenvingers 1 Januarie 2022 01.01.2022

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die oes van saad; bome wat omwaai; en waar om skadubome te plant. Die plant van die week is die Salvia Wendy’s Wish.

Omgewingspraatjie 1 Januarie 2022 01.01.2022

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor uile.

Hengel 1 Januarie 2022 01.01.2022

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 18 Desember 2021 18.12.2021

Nico Smit praat oor die korrekte bestuursposisie.

Groenvingers 18 Desember 2021 18.12.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die uitsny van blomme; hoe kort gras gesny moet word; en die spasiëring van plante. Die plant van die week is die Leylandii Naaldboom (conifer).

Omgewingspraatjie 18 Desember 2021 18.12.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die verskil in tydpersepsie by mense en diere.

Hengel 18 Desember 2021 18.12.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 11 Desember 2021 11.12.2021

Nico Smit praat oor wat jy moet doen wanneer daar ‘n ongeluk is.

Groenvingers 11 Desember 2021 11.12.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor ‘n Wandelende Iris; broodboomkeëls; wat om vir plante te voer ná baie reën; die terugsny van plante; die verf of versiering van potte en voëlbakke; die gebruik van kompos, landboukalk en deklae. Die plant van die week is Mandevilla Sundaville Cosmos White.

Omgewingspraatjie 11 Desember 2021 11.12.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe hommeltuie gebruik word om die omgewing te beskerm.

Hengel 11 Desember 2021 11.12.2021

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 4 Desember 2021 04.12.2021

Nico Smit praat oor die nagaan en diens van jou motor voor jy met vakansie vertrek.

Groenvingers 4 Desember 2021 04.12.2021

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor molkrieke; raad vir ‘n broodboom wat deur hael beskadig is; poniestertpalms; en hoe om jou tuin vakansiegereed te kry. Die plant van die week is Agapanthus Buccaneer.

Omgewingspraatjie 4 Desember 2021 04.12.2021

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor 3D-drukkers wat ingespan word om koraalriwwe te herstel; die hofuitspraak dat Shell mag voortgaan met seismiese opnames aan die Wildekus; en vandag se gedeeltelike sonsverduistering.

Ouça o podcast Brêkfis met Derrich no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos