RSG

Brêkfis met Derrich

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Science

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

11 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Hengel 15 April 2023 15.04.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 8 April 2023 08.04.2023

Nico Smit praat motors se ligte.

Groenvingers 8 April 2023 08.04.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor suurkompos vir inheemse proteas; swamme in die tuin; en vetplante. Die plant van die week is Camellia Jennifer Susan.

Omgewingspraatjie 8 April 2023 08.04.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor of self-domestisering by die Afrika savanne-olifant gebeur het. Is dit moontlik dat olifante, net soos die mens en bonobos, hulleself getem het?

Hengel 8 April 2023 08.04.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 1 April 2023 01.04.2023

Die vraag wat Nico Smit die meeste kry: Wat is die beste motor vir my?

Groenvingers 1 April 2023 01.04.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kleur in jou wintertuin en grond wat so hard geword het en dig gekompakteer is dat dit glad nie meer water kan absorbeer nie. Die plant van die week is Agapanthus Buccaneer.

Omgewingspraatjie 1 April 2023 01.04.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor termoregulering by volstruise, hoe temperatuuruiterstes hulle voortplantingsvermoë beïnvloed, en hoe ander voëlspesies, soos die geelbekneushoringvoël, nie so goed by stygende dagtemperature kan bly voortbestaan nie.

Hengel 1 April 2023 01.04.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 25 Maart 2023 25.03.2023

Nico Smit praat oor stabiliteitsbeheer.

Groenvingers 25 Maart 2023 25.03.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor waterwyse tuinmaakbeginsels. Die plant van die week is Carex Everillo, ‘n lemmetjiegroen gras.

Omgewingspraatjie 25 Maart 2023 25.03.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor Matabelemiere wat hulle gewonde makkers se wonde versorg ná 'n strooptog op hulle hoofvoedselbron, termiete.

Hengel 25 Maart 2023 25.03.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 18 Maart 2023 18.03.2023

Nico Smit praat oor laaipunte vir elektriese motors.

Groenvingers 18 Maart 2023 18.03.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor winterbolle. Die plant van die week is die geharde Abelia Lemon and Lime. Dis ‘n digte struik met geel-groen blare wat helder geel word in die herfs en winter.

Omgewingspraatjie 18 Maart 2023 18.03.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor ‘n nuwe absorberende materiaal wat kan help om oortollige koolsuurgas uit die atmosfeer te verwyder.

Hengel 18 Maart 2023 18.03.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 11 Maart 2023 11.03.2023

Nico Smit praat oor nommerplate.

Groenvingers 11 Maart 2023 11.03.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die regte tyd om wintergroentesaailinge te plant; hoe om jou groentetuin reg te beplan; en knoffel. Die plant van die week is Plectranthus Magic Mona.

Omgewingspraatjie 11 Maart 2023 11.03.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die nuwe konvensie wat ten doel het om biodiversiteit van die oopseegebiede te beskerm.

Hengel 11 Maart 2023 11.03.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 4 Maart 2023 04.03.2023

Nico Smit praat oor handremme.

Groenvingers 4 Maart 2023 04.03.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld waarsku oor inligtig wat op die internet beskikbaar is omdat dalk nie op plaaslike omstandige van toepassing is nie. Hy praat ook oor plante wat jou sintuie prikkel, pronkertjies en Namakwalandse madeliefies. Die plant van die week is die Skyrocket konifeer.

Omgewingspraatjie 4 Maart 2023 04.03.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die gebruik van potplante in lugsuiweraars vir binneshuise gebruik.

Hengel 4 Maart 2023 04.03.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Ouça o podcast Brêkfis met Derrich no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos