RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Groenvingers 30 Desember 2023 30.12.2023 7:31
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg bespreek rankers met pragtige wit blomme.
Omgewingspraatjie 30 Desember 2023 30.12.2023 9:21
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit gesels oor die mediese wetenskap al reeds vir eeue lank op bloeduisers staatmaak.
Hengel 30 Desember 2023 30.12.2023 7:13
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 23 Desember 2023 23.12.2023 7:30
Nico Smit beantwoord luisteraars vrae.
Groenvingers 23 Desember 2023 23.12.2023 7:13
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg vra wat Kersfees is sonder wit en rooi blomme.
Omgewingspraatjies 23 Desember 2023 23.12.2023 7:46
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit gesels oor die fisika van vloeistowwe in mengeldrankies.
Hengel 23 Desember 2023 23.12.2023 3:40
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 16 Desember 2023 16.12.2023 6:44
Nico Smit gesels oor wat hy gedoen het om seker te maak sy kar is reg is vir die pad.
Groenvingers 16 Desember 2023 16.12.2023 7:34
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg deel interessante tuinwenke en idees, asook die Malanseuns plant van die week.
Omgewingspraatjie 16 Desember 2023 16.12.2023 7:50
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit gesels oor hoe vyebome voorplant en die rol van wespe daarin.
Hengel 16 Desember 2023 16.12.2023 6:51
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 9 Desember 2023 09.12.2023 7:38
Nico Smit gesels oor brandstof.
Groenvingers 9 Desember 2023 09.12.2023 6:36
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg deel interessante tuinwenke en idees, asook die Malanseuns plant van die week.
Omgewingspraatjies 9 Desember 2023 09.12.2023 7:29
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit deel twee pikkewyn-stories.
Hengel 9 Desember 2023 09.12.2023 6:10
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 2 Desember 2023 02.12.2023 7:27
Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae.
Groenvingers 2 Desember 2023 02.12.2023 7:42
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg deel interessante tuinwenke en idees vir Desember-maand.
Omgewingspraatjie 2 Desember 2023 02.12.2023 7:37
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor waarom flaminke na bewering in rioolwater sou kon oorleef?
Hengel 2 Desember 2023 02.12.2023 6:27
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 25 November 2023 25.11.2023 7:34
Nico Smit gesels oor elektriese motors.
Groenvingers 25 November 2023 25.11.2023 7:12
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg deel interessante tuinwenke en idees.
Omgewingspraatjie 25 November 2023 25.11.2023 8:04
Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe miere plantluise as medisyne gebruik en van 'n planttluis wat op mierlarwes parasiteer.
Hengel 25 November 2023 25.11.2023 5:34
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 18 November 2023 18.11.2023 6:22
Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae.
Groenvingers 18 November 2023 18.11.2023 7:10
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor poinsettias en saailinge. Die plant van die week is Hydrangea Endless Summer Bloomstar.
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos