RSG

Brêkfis met Derrich

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Science

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

11 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Wiele 22 Junie 2024 22.06.2024

Nico Smit praat oor motors en water.

Boepbusters 22 Junie 2024 22.06.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 22 Junie 2024 22.06.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 22 Junie 2024 22.06.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor geliefdes en vriende wat in die tronk is.

Klank in die natuur 22 Junie 2024 22.06.2024

Bonné De Bod is in die veld saam met die Krugerwildtuin se hoofstaatsveearts, dr. Lin-Mari de Klerk Lorist, wat 'n span wetenskaplikes op 'n internasionale projek lei om monsters van 700 buffels te neem om vir bek-en-klouseer te toets.

Hengel 22 Junie 2024 22.06.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 15 Junie 2024 15.06.2024

Nico Smt praat oor 'n voorstel vir 'n alternatief vir die herlaai van elektriese motors se batterye.

Boepbusters 15 Junie 2024 15.06.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 15 Junie 2024 15.06.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 15 Junie 2024 15.06.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor hoe om dit te hanteer as jou kinders oorsee bly.

Klank in die natuur 15 Junie 2024 15.06.2024

Bonné de Bod kry ’n kykie van naderby na een van die mees dramatiese voëls van die bosveld - die bromvoël.

Hengel 15 Junie 2024 15.06.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 8 Junie 20234 08.06.2024

Nico Smit praat oor karavane.

Boepbusters 8 Junie 2024 08.06.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 8 Junie 2024 08.06.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 8 Junie 2024 08.06.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor deernis.

Klank in die natuur 8 Junie 2024 08.06.2024

Bonné de Bod spandeer tyd saam met die marienebioloog en die ster agter die Oscar-bekroonde MY OCTOPUS TEACHER. Sy kry kans om saam te duik en die wonderskone Groot Afrika Seewoud te ervaar.

Hengel 8 Junie 2024 08.06.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 1 Junie 2024 01.06.2024

Nico Smit bespreek luisteraarsbriewe oor modifikasies vir straatrennne, en die leeftyd van motorbande.

Boepbusters 1 Junie 2024 01.06.2024

Dr. Mark Opperman van die T-Clinic praat oor mansgesondheid.

Tuinmaak saam met Tanya 1 Junie 2024 01.06.2024

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 1 Junie 2024 01.06.2024

Ds. Marina van der Linde praat oor "gewone" mense.

Klank in die natuur 1 Junie 2024 01.06.2024

Bonné de Bod vergesel navorser Leanne Venter van die Tshwane-Universiteit van Tegnologie en die span van Noordwes DEDECT, wanneer ’n probleem-luiperd in die Magaliesberg gevang en hervestig word.

Hengel 1 Junie 2024 01.06.2024

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 25 Mei 2024 25.05.2024

Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae oor motorbande en verkeersirkels.

Ouça o podcast Brêkfis met Derrich no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos