Alwyn de Klerk

Baardberaad

News AF ↓ 127 episódios

Ons gesels oor aktuele sake uit n Boere-Afrikaner oogpunt. Ons is konserwatief Afrikaans.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: podcasters.spotify.com

Autor

Alwyn de Klerk

Categoria

News

Site do podcast

podcasters.spotify.com

Último episódio

20 de mar de 2025

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Baardberaad 37 - Boer of Afrikaner? 05.05.2021

Ek gee my mening oor die Boer en Afriksner debat.

Baardberaad 36 - Selfbeskikking 29.04.2021

Ek en Johan gesels oor selfbeskikking en Orania.

Baardberaad 35 - Brand en intimidasie 21.04.2021

Ek gesels vanaand oor intimidasie tegnieke in Amerika en Piet Retief asook oor die toestand van die brandweer in Johannesburg.

Baardberaad 34 - Onregstelsel 14.04.2021

Ek gesels vanaand oor die selektiewe manier hoe die reg is ons land en die wereld gepleeg word.

Baardberaad 33 - Demokrasie of demonekrasie? 07.04.2021

Ek en Johan gesels oor die volhoubaarheid van demokrasie.

Baardberaad 32 - Eish! Geelgriep entsof vir Flaffie 31.03.2021

Ek en Andrew gesels oor Ace se gedoentes, transgender sport en Geelgriep entstof vir Flaffie.

Baardberaad 31 - Goggas en gedoentes 24.03.2021

Ek gesels met Kerneels oor geelgriep, spinnekoppe, Jan Smuts, FW en ander gedoentes.

Baardberaad 30 - Gatvol vir Geelgriep 17.03.2021

Ek gesels vannaand alleen oor Eskom, die 3de Geelgriep golf en die Katolieke kerk.

Baardberaad 28 - Kuier en lag Majuba uit 03.03.2021

Ek en Johan gesels oor Majuba en onderwys

Baardberaad 27 - Coca Cola kaskenades 24.02.2021

Ek gesels vannaand alleen oor Coke se manewales, naamsveranderin en kameelperd jag

Baardberaad 26 - Geelgriep onderwys kindermishandeling 18.02.2021

Ons gesels oor die onverstaanbare onderwys reelings en proefbuis vleis.

Baardberaad 25 - Gupta entstof probleme 12.02.2021

Ons gesels oor die Gupta entstof en n ekonomie wat ondermyn word

Baardberaad 23 - Alles word ge-BEE 28.01.2021

Ons gesels met Cornelius Oosthuizen oor BEE en kondig Baardberaad se eie BEE aan.

Baardberaad 22 - Blaartjies en dope 20.01.2021

Ons gesels met Tiaan Theron oor Distel wat nou in die daggabedryf is, Eiskom se probleme en Trump se moontlike nuwe party.

Baardberaad 21 - Groot tech vergrype 14.01.2021

Wat se invloed het groot tech op mense se denke en kan hulle diskrimineer deur sommige persone van hulle platforms verwyder?

Baardberaad 20 - Die 2de geelgriep golf 06.01.2021

Ons gesels oor die gereedheid van hospitale vir die tweede geelgriep golf. Kan n mens enige nuus glo? ’n Kwaai plat hond.

Baardberaad 7 05.01.2021

Krygsgevangene kampe vir Boere kultuur.

Baardberaad 9 05.01.2021

Die slag van Senekal

Baardberaad 10 05.01.2021

Plase en skole word gebrand

Baardberaad 11 05.01.2021

Tito bevestig die ANC is in sy maai

Baardberaad 12 05.01.2021

Trompie of Joe Mompelmond?

Baardberaad 13 04.01.2021

Die brak van Brakenfell.

Baardberaad 19 04.01.2021

Voorspellings vir 2021.

Baardberaad 18 04.01.2021

Storie van die Jaar 2020: Geelgriep. Vakansie wenke

Baardberaad 16 04.01.2021

Geelgriep maartreels, Growwejan en die brandende haas.

Ouça o podcast Baardberaad no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos