Alwyn de Klerk
Baardberaad
Ons gesels oor aktuele sake uit n Boere-Afrikaner oogpunt. Ons is konserwatief Afrikaans.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: podcasters.spotify.com
Autor
Alwyn de Klerk
Categoria
Site do podcast
Último episódio
20 de mar de 2025
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Baardberaad 65 - Groot tech- die liberale skoothondjie 20.01.2022 1:04:16
Ek gesels vanaand oor geskiedenis, groot tech en ander sake. Ons lag ook so bietjie soos gewoonlik
Baardberaad 64 - Parlement brand en massa psigose 12.01.2022 1:00:57
Ek gesels vanaand met Riaan oor die brand by die parlement en massa psigose.
Baardberaad 63 - Voorspellings vir 2022 29.12.2021 1:06:51
Ek gesels vanaand met Johan oor die vooruitsigte van die nuwe jaar wat wink.
Baardberaad 62 - Mamparra van die Jaar 22.12.2021 43:18
Ek gesles vanaand oor my nominasie vir mamparra van die jaar.
Baardberaad 61 - Skrywer Leon Cornelius 09.12.2021 1:01:50
Ek gesels met Leon Cornelius. Skrywer, volksman en gewone mens. Ons gaan ook so bietjie raak aan aktuele sake.
Baardberaad 60 - Cyril en Kromomie 01.12.2021 1:09:59
Ek gesels vanaand met Koot van der Ryst oor die president en omikron geelgriep variant.
Baardberaad 59 - Die VN inval 24.11.2021 59:16
Ek gesels vanaand oor FW, Die VN inval, Brendon Horner, Andre Pienaar en ander aktuele sake.
Baardberaad 57 - Kinderoffer vir kommunisme 20.10.2021 59:27
Ek gesels vanaand oor die kommuniste wat ouerskap wil oorneem, politieke beloftes, onwettige jag, bye en n skip wat brand.
Baardberaad 56 - Ent van rugby? 15.10.2021 1:09:10
Ek en Johan gesels oor ent, rugby, politiek an ander sake.
Baardberaad 55 - Politieke partye verban 07.10.2021 43:30
Ek vertel vanaand hoekom politieke partye op my program veban word, n Boer se stryd nadat hy n jong terroris bokveld toe stuur, Rooibos vir depressie, n gedig en ander aktuele sake.
Baardberaad 54 - VF+ Politiek 29.09.2021 1:05:28
Ek gesles met Kobus Hoffman van die VF+.
Baardberaad 53 - Die erwe van ons vaders 22.09.2021 1:07:04
Ek gesels vanaand oor ons erfenis, Zuma en politieke prostitusie.
Baardberaad 52 - Dood bang! 15.09.2021 1:16:02
Ons gesels vanaand oor die dood, Australie, koei toilette en oom Koos.
Baardberaad 51 - Paroolrot 08.09.2021 1:08:48
Ek en Tiaan gesels oor dr. Verwoerd, Zuma en lugskietery.
Baardberaad 50 - 50 nie uit nie! 01.09.2021 1:09:44
Ons gesels vanaand oor geelgriep pasboeke, spioenasie en geld bedel. Ons kyk ook na vorige programme se onderwerpe.
Baardberaad 48 - Adfganistaan of Afganivlieg? 18.08.2021 1:04:52
Ek gesels vanaand oor die gebeure in Afganistan en ander sake.
Baardberaad 47 - Dwang ent 04.08.2021 1:05:51
Ek en Johan gesles oor werkgewers wat mense wil dwing om te ent.
https://youtu.be/n52bz__XmUc 14.07.2021 1:22:11
Ek en Johan gesels oor die plundery
Baardberaad 45 - Gaan Zuma die seep optel? 07.07.2021 1:11:36
Ek en Tiaan Theron gesels oor Zuma, Cele en lamboude.
Baardberaad 44 - Zuma word ingeperk 30.06.2021 56:54
Ek gesels oor Zuma, Ramaphosa en die inperking.
Baardberaad 43 - Wat is die jeug se uitdagings? 17.06.2021 1:09:27
Ek en Johan gesels oor die uitdagings wat die jeug in die gesig staar.
Baardberaad 41 - Daar is perde! 02.06.2021 1:11:07
Ek en Koot van der Ryst gesels oor perde en perdekarre.
Baardberaad 40 - Vuurwapenvervreemding 02.06.2021 55:13
Ek gesels oor die konsepwet oor vuurwapens, Geelgriep, en transgender goeters.
Baardberaad 39 - Wat sê die jeug? 20.05.2021 1:05:47
Ek gesels met Dewald van Wyk daar in Kween Liesbet se baai.
Baardberaad 38 - Nog n Geelgriepgolf 12.05.2021 59:25
Ek en Tiaan gesels oor die Geelgriep, Ace, Amerika en ander sake.
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos